Search:

Type: Posts; User: Vryheids Vegter; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Re: Beginsels vir geestelike oorlogvoering

    Beginsel 4: Ons moet die volle wapenrusting van God aantrek sodat ons staande kan bly
    teen die aanvalle van die Bose (Ef.6:10-18). Elke stukkie van hierdie wapenrusting is
    belangrik. Daarsonder kan...
  2. Re: Beginsels vir geestelike oorlogvoering

    Beginsel 3: Ons moenie die duiwel en sy demone vrees nie. Ons moet hom weerstaan
    (Jak.4:7) en hom bestraf waar nodig. Moenie onnodig aandag gee aan die magte van die
    Bose nie, maar daar waar ons...
  3. Re: Beginsels vir geestelike oorlogvoering

    Beginsel 2: Die Christen moet weet van die sleutelmag wat God aan ons gegee het en moet
    weet hoe ons dit elke dag en in elke situasie waar dit nodig is, te gebruik. Vanuit ons
    gesagsposisie moet...
  4. Beginsels vir geestelike oorlogvoering

    Vir meer inligting oor die onderwerp van geestelike oorlogvoering stel ek voor dat u
    die boek bekom meer daaroor lees. Die beginsels wat hier genoem word sal vir jou 'n
    basiese begrip vir die saak...
  5. Replies
    9
    Views
    7,676

    Re: Harmonie

    Baie welkom Harmonie,:thumbup_1:

    Ek is ook n nuweling op die forum, en hoop vir al die vrae wat jy het, jy voor andwoorde sal vind. En dat jy vir ons ook van andwoorde kan voorsien waarna ons...
  6. Replies
    9
    Views
    9,637

    Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Broer, as jy tuis kom, en dalkies eendag in die ingelse se dorp kom, sal ek met liefde vir jou 'n opregte bord Boere kookkos, soos my ouma my leer kook het, voorsit! Dinge soos gekookte Karoo lams...
  7. Replies
    9
    Views
    9,637

    Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Jy sal vind dat ons neig om stroomop te swem. Dit is immers die manier om by die oorsprong van 'n rivier uit te kom.

    Om te verskil is een wyse waarop mens jou oortuiging kan toets. Daarom verskil...
  8. Replies
    9
    Views
    9,637

    Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Baie dankie, vir die verwelkoming aan almal.

    Stefanus: Ek besef dat ons as Boerevolk nog n lang en harde pad het wat ons moet loop om op geeslike vlak te kom. Maar het ons nie uit die geskiedenis...
  9. Replies
    9
    Views
    9,637

    Vryheids Vegter Aanmelding

    Goeie middag, :ahand_sos:

    Wil maar net se ek is nou deel van julle forum, en hoop dat ek ook n bydrae tot die forum sal lewer.
    Ek is tans werksaam in Irak vir n PMC :abat: en mis regtig my...
Results 1 to 9 of 9