Search:

Type: Posts; User: nieuwoudtrl; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    10
    Views
    14,223

    Re: nieuwoudrl doen aanmelding.

    Die tyd vir die reis het by my aangebreek.

    Die ewige lewe wag op ons en dit is immers ons plig om dit te soek.
  2. Replies
    10
    Views
    14,223

    Re: nieuwoudrl doen aanmelding.

    Na n enorme lang afwesigheid hier meld ek graag weer aan.

    n Ondersoek na n eie ek benadering het gelei daarna dat ek weer hier aanmeld.

    Ek het so n bietjie gedwaal en op my eie probeer soek na...
  3. Replies
    16
    Views
    19,505

    Re: Die tuin van Eden

    Dom uit my onkunde van die gebeure en die werklike verdraaide weergawes van alles wat tot ons beskikking was in die vorm van lees stof, het ek hierdie draad oop gemaak.

    Dit is teleurstellend dat...
  4. Replies
    16
    Views
    19,505

    Re: Die tuin van Eden

    Dankie vir die pos. Die wereld is n groot plek en met hedendaagse vervoer is dit maklik en vinnig om die wereld deur te reis, maar in die tyd van hierdie verhaal weet ek darem nie.

    Wat interesant...
  5. Replies
    16
    Views
    19,505

    Re: Die tuin van Eden

    Dankie vir die skakel, dit bevestig eintelik my vermoede inverband met die feit dat al hierdie samevoegings gelei het tot naam veranderinge om weereens almal te kan akomodeer en n standvastige bybel...
  6. Replies
    16
    Views
    19,505

    Re: Die tuin van Eden

    Die verdagheid is daar geen twyfel aan nie, maar ook bevraagteken ek die egtheid van die verhaal as deel van die Bybel.

    Soos die kerke in vandag se tyd opbreek en elkeen n ander boodskap bring sal...
  7. Replies
    16
    Views
    19,505

    Re: Die tuin van Eden

    Ek is oortuig daarvan dat ek dit sal moet doen.

    Ek sal wel daarby uitkom, eerder vroeŽr as later.

    Die vraag bly staan wat die verhouding is tussen die tuin van eden en die res van die Bybel...
  8. Replies
    16
    Views
    19,505

    Re: Die tuin van Eden

    Terug na die tuin van Eden.

    Na die uiteensetting van Genesis 1 het ek soos ek dit vir jou deur gegee het tot die besef gekom dat die verhaal van die tuin van eden nie in die bybel pas nie.

    As...
  9. Replies
    16
    Views
    19,505

    Re: Die tuin van Eden

    Die uiteensetting van die dokument wat ek vir jou gepos het waar ek die verse van uit gehaal het wys daarop dat wanneer dit gelees word Genesis 1 in werklikheid n skeppings verhaal is, sonder...
  10. Replies
    16
    Views
    19,505

    Die tuin van Eden

    Ek bespreek graag my Bybel studie hier.

    Na n indiepte ondersoek het ek tot die gevolgtrekking gekom dat die verhaal van die tuin van eden n toevoegsel is tot die bybel wat nie verband hou met die...
  11. Replies
    3
    Views
    13,671

    Sewe Geeste van God

    Hier wil ek graag vra dat die sewe Geeste van God verduidelik word indien julle kennis het oor die daaroor.

    Ek het gemengde gevoellens oor hierdie aspek wat vir my baie vrustrerend is.
  12. Replies
    24
    Views
    51,956

    Sticky: Re: GeslagsRegister van Jesus

    Kom ons kyk so daarna, as die Allerhoogste die Seun geseŽn het en aan Hom die mag oorhandig het om in beheer te wees, dan is dit aan Hom wie ons onderdanig moet wees.

    Hierdie is nÍrens van gepraat...
  13. Replies
    9
    Views
    9,596

    Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Welkom VV, ons maak almal maar n draai hier van tyd tot tyd, Dit kan maar net nie anders nie.
  14. Replies
    2
    Views
    5,210

    God, YaWHeW, en satan

    God, YaWHeW, en satan

    Hierdie draad begin ek met die volgende:

    Volgens die wit boek mense, is daar God, YaWHeW, en satan. Indien daar ander is gaan ek nie nou daarmee werk nie.


    Satan is...
  15. Replies
    10
    Views
    14,223

    Re: nieuwoudtrl doen aanmelding.

    Ek het ook onlangs vrae ontwikkel oor die openbaring.

    Ek is n Gods vresende mens, en ek aanskou die waarskuwing in die laaste paar verse van Openbaring as waarskuwing van God.

    Daar is wel die...
  16. Replies
    10
    Views
    14,223

    nieuwoudrl doen aanmelding.

    Goeienaand mense.

    Na betwyfeling van Die ou man se teorie op BV het ek geworstel met baie vrae.

    Maak nie saak wat ek doen of lees in die Bybel nie, alles kom terug na Die ou man se teorie toe....
Results 1 to 16 of 18