Search:

Type: Posts; User: netgewonder; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    22
    Views
    55,330

    Sticky: Re: Atlantis en die Boer

    More,

    Ja, ek het net so baie goed waaroor ek ook wonder??? Die verskil is net dat ons ongelukkkig (of dalk gelukkig) is om nie soos die outjie - Boriska of Boris Kipriyanovich - gebore was nie....
  2. Replies
    3
    Views
    6,168

    Re: Reuse skelette in Griekeland opgegrawe

    Goeiemore,

    As leek sou ek nooit geweet het dat die fotos gemanipuleer is nie!!!! Heel indrukwekkend dat jy dit agtergekom het Ou Man - Ek hoor graag waarna moet 'n mens uitkyk op fotos - om te kan...
  3. Replies
    7
    Views
    13,460

    Re: Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor

    Hallo ou Man en Stefanus,

    Baie dankie vir die "updates" van Waldor. Ek was so rukkie gestrand en buite aksie sonder my rekenaar en het lanklaas kon inlog en lees, maar die wag was die moeite...
Results 1 to 3 of 3