Goeie dag Silencio,

Mag ek graag weet wat die antwoorde op jou vrae was, ek is dood nuuskierig want ek het nou maar eers die Boek van Henog begin lees, en so hier beland. Dis vir my fassinerend en...