Search:

Type: Posts; User: Arius; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    28
    Views
    17,335

    Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Die Ou Testament is skelmagtig vertaal. Die oorspronklike teks, soos nou geopenbaar in die Dooie See rolle, verwys deurgaans na `gode'. Die jaloerse Jaweh het nie daarvan gehou nie en het met die...
  2. Replies
    9
    Views
    9,803

    Re: Al wagtend op ons ondergang

    Die kerk mis dit nie; hulle is vir duisende jare opsetlik besig om sielkundige slawe van die mensdom te maak deur 'n skuld/sonde sindroom in hulle te plant. Dit het niks met die heiligheid te doen...
  3. Replies
    9
    Views
    9,803

    Re: Al wagtend op ons ondergang

    Absoluut. Ons moet eers weet die koninkryk is binne ons, dan soek en uiteindelik vind. Ons kan nie ewigdurend in die koninkryk leef nie, ons moet nog in 'n fisiese liggaam in die alledaagse węreld...
  4. Replies
    9
    Views
    9,803

    Re: Al wagtend op ons ondergang

    Knipmes: Iemand, wat so 'n vraag vra, weet wat dit beteken. Die misterie is waar die ingewydes vandaan kom? Hulle het derduisende eeue voor die mens op hierdie aarde ontwikkel, volgens wetenskaplike...
  5. Replies
    9
    Views
    9,803

    Re: Al wagtend op ons ondergang

    Van alle mense lę Stanley Uys 'n verbasende insig aan die dag. Iets wat talle Afrikaners nie kan doen nie. In sommige van ons se oerbewuste rus die herinneringe van vorige sodanige konflikte. Waar...
  6. Replies
    17
    Views
    19,702

    Re: Siener en Brandt se Nuwe Geloof

    Die nuwe geloof is die oudste geloof van die mens. Godsdiens is die menslike formulering van die goddelike belewenis en die wandel met God. As sulks is dit gebrekkig weens menslike swakhede.
    ...
  7. Replies
    37
    Views
    35,748

    Poll: Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Pionier se vergelyking van hoe ons soldate deur die bevelstruktuur in die steek gelaat is, is treffend. Vergelyk met die onsteltenis van Smuts se kommando in Prieska toe hulle van die vredesverdrag...
  8. Replies
    37
    Views
    35,748

    Poll: Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Behalwe vir 'n bejaarde familielid, het die Voortrekkers sonder enige predikante die vreemde ingetrek. Trouens, die Kaapse NG sinode het 'n banvloek op die Trekkers uitgespreek. Lees Dreyer se Die...
Results 1 to 8 of 9