Results 1 to 4 of 4

Thread: Vriendelike groet aan almal

  1. #1
    Member pierreb's Avatar
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    South Africa
    Age
    49
    Posts
    1
    Rep Power
    0

    Default Vriendelike groet aan almal

    Ek hoop om goeie nuus te deel en te ontvang. Ek praat maar min en hoop daar is waardevolle "threads" om te lees en te beantwoord.

  2. #2
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Vriendelike groet aan almal

    Welkom pierreb,

    Bespreek gerus enige van die onderwerpe.
    Daar was juis vanoggend weer 'n onderwerp op radio RSG - "het god die brein geskape of het die brein god geskape".

    Groete

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    51

    Default Re: Vriendelike groet aan almal

    Welkom hier ook van my kant, pierrebStefaans, vertel tog, wie het toe gewen? die brein?groetnisknipmes

  4. #4
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Vriendelike groet aan almal

    Knipmes ek moet se die gesprek het nie gehandel om 'n wenner te bepaal nie, die meerderheid deelnemers waarvan daar heelwat was en nie die hoofstroom dogmas navolg nie het 'n goeie bydrae gelewer.

    Voltaire het te vertelle dat:

    “God created man in his own image, and then man went and returned the compliment.”


    Groete,
    Stefanus

  5. The Following User Says Thank You to Stefanus For This Useful Post:


Similar Threads

  1. Hi almal
    By Saartjie in forum Aanmelding
    Replies: 4
    Last Post: 23rd February 2009, 20:52
  2. Hallo Almal - Ou Sanna
    By Ou Sanna in forum Aanmelding
    Replies: 3
    Last Post: 8th February 2009, 20:23
  3. Hello almal
    By Schuch in forum Aanmelding
    Replies: 3
    Last Post: 6th August 2008, 20:25
  4. WFHermans groet sy Afrikaner vriende
    By WFHermans in forum Aanmelding
    Replies: 2
    Last Post: 9th July 2008, 01:35

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •