Hello
Vir die laaste ruk wat ek op wendag inlog verskyn daar in elke stuk wat ek lees of geskryf het hierdie onderstreepte
woorde en onwelkome flitsende dialoog vensters vol van gemors soos bv new message en nog baie ander. Selfs
ook foto's en onwelkome advertensies met vroue ens. Partykeer het ek nog nie eers gekliek met my muis nie dan pop daar nuwe
venster op met allerlei gemors. Hoe kan ek van dit onstslae raak?
Iemand gee tog raad asb!
Bookmarks