Results 1 to 5 of 5

Thread: Geel perske Boom

  1. #1
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    53
    Posts
    380
    Blog Entries
    10
    Rep Power
    42

    Default Geel perske Boom

    Hello julle,

    Die volgende gesig gehad so week gelede.

    'n Mooi gesonde geelperske boom vol van goudgeel ryp perskes.

    Wonder wat die betekenis daarvan kan wees ??

    Het iemand dalk enige inligting oor die Geelperske boom se betekenis?

    Groete

    Die Vrou
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  2. #2
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    57
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    56

    Default Re: Geel perske Boom

    Ek vrek behoorlik oor n lekker geelperske!
    soos my Oupa en sy Oupa voor hom...

    Geelperske.jpg

    Ouma was ook lief om dit in te leg vir poeding...

    Dit kom saam die Boer al lankal!

    groetnis
    Knipmes


    ns. die dat ek altoos n Knipmes in my se sak dra

  3. #3
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    53
    Posts
    380
    Blog Entries
    10
    Rep Power
    42

    Default Re: Geel perske Boom

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Ek vrek behoorlik oor n lekker geelperske!
    soos my Oupa en sy Oupa voor hom...

    Geelperske.jpg

    Ouma was ook lief om dit in te leg vir poeding...

    Dit kom saam die Boer al lankal!

    groetnis
    Knipmes


    ns. die dat ek altoos n Knipmes in my se sak dra
    Knipmes sou net eerder meer sinvolle inligting wou hę!! Jy weet mos soos bv die lewens gewoontes
    van die boom! Wanneer die volwasse word, begin bloeisels dra en wanneer die vrugte ryp is... ens

    Of sal ek maar eerder 'n boer vra ... jy is eintlik net die gebruiker en het lyk my net kennis om dit te eet!
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  4. #4
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    57
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    56

    Default Re: Geel perske Boom

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    Het iemand dalk enige inligting oor die Geelperske boom se betekenis?

    Die Vrou,

    Ek wonder net wat "betekenis" met "sinvolle inligting" te doene het?

    Dis bejammeringswaardig dat die man gespeel word hier, sonder dat die man geken is...
    Gaan "google" maar die groei proses self!
    Ek eet intussen lekker!




    groetnis
    knipmes

  5. #5
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    53
    Posts
    380
    Blog Entries
    10
    Rep Power
    42

    Default Re: Geel perske Boom

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    Hello julle,

    Die volgende gesig gehad so week gelede.

    'n Mooi gesonde geelperske boom vol van goudgeel ryp perskes.

    Wonder wat die betekenis daarvan kan wees ??

    Het iemand dalk enige inligting oor die Geelperske boom se betekenis?

    Groete

    Die Vrou
    Het nou die volgende inligting gekry tussen siener se visioene!

    [top]HOE RAAK DIT ONS?

    Teen dié tyd behoort dit duidelik te wees dat Suid-Afrika nie weer soos in die vorige twee węreldkonflikte die voorreg gaan hę om ongeskonde daarvan af te kom nie. Siener het dit ook bevestig toe hy gesę het dat as die laaste groot oorlog goed op dreef is, begin ons dinge.

    Die “tekens” waarvoor ons moet uitkyk, is o.a.(1) die media wat ons in die duister hou oor wat in die land aangaan; (2) ‘n węreldwye finansiële krisis; (3) die uittog van die laaste blankes in Zimbabwe (4) groot mynstakings;(5) ‘n geelperske reën;(6) algemene kragonderbreking en (7) ‘n tyd dat die blanke wat die wa deur die drif moet sleep, nakend uitgetrek gaan word en alles sal verloor.


    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •