Results 1 to 4 of 4

Thread: Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

  1. #1
    Member
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    48
    Posts
    4
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

    Wat is jou opinie oor die ou apostoliese kerk?

  2. #2
    Member
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    48
    Posts
    4
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

    Geen insette nie?

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

    Hallo Boerrie3,

    Die vraag is hoekom vra jy so iets, sonder verduideliking?
    Is jy byvoorbeeld vir hierdie kerk?
    Is jy dalk teen hierdie kerk?
    Ek stel voor jy beredeneer hierdie vraag wat ons dan meer kans gee om opinie te vorm en te debateer?

    Ek vir een het geen opinie aangaande enige kerk nie, want ek behoort nie aan enige kerk nie, en is dus nie onderhewig aan die dogma wat daarmee saamgaan nie.

    Ons hoor graag van jou.





    groetnis
    Knipmes

  4. #4
    Member
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    48
    Posts
    4
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Hallo Boerrie3,

    Die vraag is hoekom vra jy so iets, sonder verduideliking?
    Is jy byvoorbeeld vir hierdie kerk?
    Is jy dalk teen hierdie kerk?
    Ek stel voor jy beredeneer hierdie vraag wat ons dan meer kans gee om opinie te vorm en te debateer?

    Ek vir een het geen opinie aangaande enige kerk nie, want ek behoort nie aan enige kerk nie, en is dus nie onderhewig aan die dogma wat daarmee saamgaan nie.

    Ons hoor graag van jou.




    groetnis
    Knipmes
    Hi knipmes, Ja, ek is in die Ou Apostoliese Kerk. Daar is niks agter die hele vraag nie. Al wat ek wil weet is hoe mense buite die OAK die kerk sien.

Similar Threads

  1. Werf Opinie
    By knipmes in forum Aanmelding
    Replies: 5
    Last Post: 29th July 2012, 19:59
  2. Die kerk is nie 'n debatvereniging nie
    By Die Ou Man in forum Nuus
    Replies: 5
    Last Post: 11th April 2012, 13:46
  3. NG Kerk verloor 10 588 in ín jaar
    By Die Ou Man in forum Artikels
    Replies: 3
    Last Post: 15th November 2010, 15:13
  4. Kerk Stories!
    By knipmes in forum Humor
    Replies: 2
    Last Post: 22nd October 2010, 21:15
  5. Apostoliese Geloofsbelydenis
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 5
    Last Post: 21st March 2008, 18:19

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •