Results 1 to 1 of 1

Thread: Jy Is Die Storm

  1. #1
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,324
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Jy Is Die Storm

    Hou aan loop, hou aan hoop, hou aan glo - daar's iets daar bo.
    Hou aan voel, hou aan gee, moenie laat die vrees jou laat vergeet.

    En die storm sÍ hy gaan vir jou verniel
    Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
    maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)

    En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet, jy is die storm! Jy is die storm!

    Wees die lig, diep in die nag, want daar's soveel wat vir hoop lÍ en wag.
    Kom wys die pad, oor die berge, want op die einde van dag het ons mekaar...

    En die storm sÍ hy gaan vir jou verniel
    Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
    maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)

    En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm! Jy is die storm!

    En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet, dit moet jy weet!
    Jy is die storm, die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet, die gif opmeet.

    En die storm sÍ hy gaan vir jou verniel
    Daar gaan niks oor bly nie, nie eers 'n stukkie siel, maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)

    En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm, Jy is die storm!

    En die storm sÍ hy gaan vir jou verniel
    Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
    maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)

    En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm, Jy is die storm!

    http://www.youtube.com/watch?v=qSFD6jUOFkk

  2. The Following User Says Thank You to Stefanus For This Useful Post:


Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •