Page 4 of 4 FirstFirst 1234
Results 31 to 36 of 36

Thread: A: Jahweh of Satan?

  1. #31
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: A: Jahweh of Satan?

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post

    Die tradisie lui dat Jahweh hom en sy volk van sy eie Wet verlos het, deur 'n mede-God by 'n aardse te vrou verwek, met die uitsluitlike doel om daardie mede-God drie dekades later met behulp van sy aanklaer (Satan) en sy priesterdom te vermoor.
    Hierdie tradisie word egter uitdruklik weerspreek in die Evangelie van Phillipus.

    Some said, "Mary conceived by the Holy Spirit." They are in error. They do not know what they are saying. When did a woman ever conceive by a woman? Mary is the virgin whom no power defiled. She is a great anathema to the Hebrews, who are the apostles and the apostolic men. This virgin whom no power defiled [...] the powers defile themselves. And the Lord would not have said "My Father who is in Heaven" (Mt 16:17), unless he had had another father, but he would have said simply "My father". GPhil 11 (55.6-13)

  2. #32
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: A: Jahweh of Satan?

    Die Allerhoogste (El) stuur sy engele om sy opdragte uit te dra.

    Die engele se name is aanduidend van wie hul Opdraggewer is.

    • Michael

    • Gabriel

    • Raphael

    • Uriel

    • Sealtiel

    • Jegudiel

    • Barachiel

    • Jeremiel


    Jahweh, die seun van El en broer van Bašl het ook bonatuurlike wesens wat hy stuur om sy opdragte uit te voer.

    MAAR die Gees van JaHWeH het van Saul gewyk, en 'n gees van besoedeling, deur JaHWeH gestuur, het hom verskrik.

    Maar die Gees van die HERE het van Saul gewyk, en 'n bose gees, deur die HERE gestuur, het hom verskrik.(1 Samuel 16:14)


    ********


    MAAR 'n gees van besoedeling van JaHWeH het oor Saul gekom terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand en Dawid met die hand op die snare speel.

    Maar 'n bose gees van die HERE het oor Saul gekom terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand en Dawid met die hand op die snare speel. ( 1 Samuel 19:9)

  3. #33
    Member Vicky's Avatar
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    97
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: A: Jahweh of Satan?

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post

    Jahweh, die seun van El en broer van Bašl het ook bonatuurlike wesens wat hy stuur om sy opdragte uit te voer.

    MAAR die Gees van JaHWeH het van Saul gewyk, en 'n gees van besoedeling, deur JaHWeH gestuur, het hom verskrik.

    Maar die Gees van die HERE het van Saul gewyk, en 'n bose gees, deur die HERE gestuur, het hom verskrik.(1 Samuel 16:14)


    ********


    MAAR 'n gees van besoedeling van JaHWeH het oor Saul gekom terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand en Dawid met die hand op die snare speel.

    Maar 'n bose gees van die HERE het oor Saul gekom terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand en Dawid met die hand op die snare speel. ( 1 Samuel 19:9)
    Skrikwekkend waarin hulle ons maak glo het!
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  4. #34
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: A: Jahweh of Satan?

    Jahweh word in die Ou Testament voorgehou as skepper van die heelal, maar ingevolge sy eie verhale had hy geen begrip daaroor nie. Hy is dus 'n imposteur-god.

    Jahweh en Satan is 'n pakket. Die een funksioneer afhanklik van die ander.

    Jahweh erken in sy eie Ou Testament dat hy die oorsaak van die bose is.

    Om in Jahweh, die god van die Ou Testament te glo, vereis dat 'n persoon ook aan Satan en die hel glo.

    Satanisme en Jahwehisme loop hand aan hand.

  5. #35
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: A: Jahweh of Satan?

    Jahweh opgesom:

    "The God of the Old Testament is arguably the most unpleasant character in all fiction: jealous and proud of it; a petty, unjust, unforgiving control-freak; a vindictive, bloodthirsty ethnic cleanser; a misogynistic, homophobic, racist, infanticidal, genocidal, filicidal, pestilential, megalomaniacal, sadomasochistic, capriciously malevolent bully."

    ó Richard Dawkins (The God Delusion)

  6. #36
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: A: Jahweh of Satan?

    Indien alles wat oor Jahweh in die Ou Testament geskryf die waarheid is, is hy so mal soos 'n haas.

    Bedink vir een oomblik dat Jahweh al sy goddelike vergrype, soos opgeteken in die Ou Testament, as mens hier op aarde uitleef.

    Hy sou veroordeel word as 'n psigopaat en die grootste mensemoordenaar van alle tye.

    Jesus het circa 30 nC die volgende oordeel oor Jahweh se priesters uitgespreek.

    Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was ʼn mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. ...Ē (Joh. 8:42 47)

Similar Threads

  1. Is Satan really a fallen angel or Lucifer?
    By Bee777 in forum Besprekings
    Replies: 4
    Last Post: 15th May 2019, 12:06
  2. Jahweh = Allah
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 6
    Last Post: 25th May 2011, 17:32
  3. B: Elohim of Jahweh
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 49
    Last Post: 3rd December 2010, 18:47
  4. About Satan Early history: 300 BCE to 100 CE
    By Stefanus in forum Christianity
    Replies: 0
    Last Post: 12th October 2009, 22:46
  5. Jahweh, die Allah van Abraham
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 31
    Last Post: 14th January 2008, 07:55

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •