Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 11 to 20 of 27

Thread: Bloedvlag

  1. #11
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Bloedvlag

    Flag_of_South_Africa_1994.png

    Op 27 April 1994 oorhandig die leier van die Nasionale Party ons aan die leier van die Seskleur.

    Ons is weer terug waar ons in 1795 was. Let op die patroon van die vlae op die Kasteel in die eerste pos.
    1. Oranje

    2. Volksvreemd

    3. Rooi

    4. Volksvreemd

    5. Oranje

    6. Volksvreemd

    7. Bloedvlag?
    Die sewende vlag in die reeks op die Kasteel gaan nie volksvreemd wees nie en kleurgewys gaan dit nie oranje nie, maar rooi verteenwoordig. Dit sal vier kleure bevat want net 'n Vierkleur kan 'n Seskleur troef!

    Nou kom ons by die vraag. Watter vlag is die Bloedvlag?

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #12
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Bloedvlag

    prinsenvlag.png

    Die eerste bekende Bloedvlag in die geskiedenis is die Prinsevlag. Tydens die Tagtigjarige Oorlog het 'n kartets tussen 'n aantal bemanningslede op 'n boot van Willem 1 se Watergeuse ontplof. Die bloed van die soldate het op die Prinsevlag gespat.

    Dit was egter Hollandse Bloed en nie Boerebloed nie. Die Prinsevlag is nie ons Bloedvlag nie.

    Blutfahne-Blood_Flag-1933.gif

    Die Tweede Bloedvlag is 'n spesifieke vlag, Blutfahne van Nazi Duitsland wat tydens 'n opstand gebruik is. Die Munich Polisie het op die Nazi opstandiges gevuur en 'n aantal gewond en gedood. Die vlag was deurdrenk van hulle bloed en sou later 'n heilige objek vir die Nazis wees.

    Alhoewel baie Boere van Duitse afkoms is, is Nazi bloed ook nie Boere bloed nie.

  3. #13
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Bloedvlag

    Transvaal_vlag-Vierkleur.gif
    Transvaalse Vierkleur

    Daar is voorlopig twee aanspraakmakers op die titel "Bloedvlag van die Boere". Die voorloper by vêrre, is die Transvaalse Vierkleur.

    As ons egter in berekening bring dat die Bloedvlag oor 'n Vrye Volk gaan wapper, sluit dit die Transvaalse Vierkleur uit. Die Vierkleur het nie jurisdiksie om in die Vrystaat te wapper nie. Die Transvaalse Vierkleur en die Vrijstaatse Vierkleur geniet dieselfde status in hul onderskeie gebiede.

    Die Transvaalse Vierkleur is nie die Bloedvlag nie.


    kaapse_rebelle.gif
    Kaapse Rebelle vlag

    Die tweede aanspraakmaker staan bekend as die Afrikaner Eenheidsvlag of Rebelle vlag. Die Afrikaner Vryheidsvlag bestaan uit drie horisontale bane: oranje, wit en blou en 'n vertikale groenbaan langs die vlagpaal.

    Ons het te make met 'n kompromis tussen die Vierkleur en die Prinsevlag.

    Ondersteuners van hierdie vlag voer aan dat Siener, wanneer hy van die Vierkleur gepraat het, eintlik na hierdie vlag verwys het. Dit is egter nie die waarheid nie. Siener het geweet wat die kleure van die Vierkleur was. Hierdie vlag word hoofsaaklik bemark deur volksgenote wat na hulself as Afrikaners verwys.

    Die Afrikaner Eenheidsvlag is ook nie die bloedvlag nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  4. #14
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Bloedvlag

    Die idee van 'n Bloedvlag wat oor 'n Vrye Boervolk wapper, is gesetel in 'n uitspraak van Siener van Rensburg.

    'n Onheilspellende Profesie

    In die laaste jare voor sy dood, is die ou Boereprofeet dikwels deur mense van heinde en verre besoek wat wou weet: Hoe lyk dinge vorentoe? Sal dit met ons volk nog slegter gaan, of is daar hoop vir 'n vrye, onafhanklike staat? En oom Nilkaas het dan lank voor hom uitgestaar en dan kripties geantwoord:

    Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. Dan sal daar 'n groot stilte heers net vóór die storm wat geweldig, maar kort van duur sal wees. Daar sal een emmer bloed omval en daarin sal ons vlag gedoop word en dié bloedvlag sal dan wapper oor 'n vrye volk.

    Uit: SIENER VAN RENSBURG Boodskapper van God. 2001. Bl. 172.
    Liefde groete.

    Die Ou Man

  5. #15
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Bloedvlag

    Die volk sal nog eendag dinge in sy eie hande neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. Dan sal daar 'n groot stilte heers net vóór die storm wat geweldig, maar kort van duur sal wees. Daar sal een emmer bloed omval en daarin sal ons vlag gedoop word en dié bloedvlag sal dan wapper oor 'n vrye volk.
    Let op die bewoording van die aangehaalde gedeelte. Dit dui op die toekoms (eendag).

    Toe Siener hierdie woorde geuiter het was daar nog nie 'n Bloedvlag nie. Die Bloedvlag word eers in die toekoms gebore, nadat die emmer bloed omval. Wanneer ons vlag in hierdie bloed gedoop word, sal ons eers 'n Bloedvlag hê.

    Wie ookal agiteer dat ons reeds 'n Bloedvlag het, sal maar weer moet gaan lees wat Siener voorspel het.

    Die Boer het nóg nie sy Bloedvlag nie.

    Dit is egter duidelik dat die toekomstige Bloedvlag die Volksvlag gaan wees.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  6. #16
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Vlag Besprekings

    Ek het die volgende pos hier geplaas.

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    prinsenvlag.png

    Goede avond mijn Dietse broederen.

    Ik ben een Boer van Zuid Afrika. Vergewe mij dus voor een gebroke Nederlands.

    Zoos je wel terech bewust zijn, staat wij voor een stijd der vrijheid. Een vraachstuk ben toch wel hoe het nieuwe volksvlag zal lijke.

    Een opzie op de tafel zijn de Prinsenvlag. Daarom verzoeck ik uwe om mij mee te delen indien je wel zelwers een aanspraach op de Prinzenvlag be-oog. Indien wel, laat vaar we wel onze aanspraach summier.

    Bezoech gerus onze bespreking by deze schakel.

    Ik wacht op je antwoord.

    Liefde groeten.

    De Oude Man

  7. #17
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Vlag Besprekings

    WFHermans antwoord uit Nederland.

    Quote Originally Posted by WFHermans View Post
    Dank voor deze interessante post! Afrikaans is Nederlands, net zoals het Nederlands van de 18e eeuw Nederlands is, dus U mag zeker in het Afrikaans posten! Het helpt mij om de taal van mijn Afrikaner volksgenoten te leren.

    Ik heb een tijdje over dit probleem nagedacht. Omdat de eerste Republieken in Zuid-Afrika de vlaggen rood-wit-blauw hadden, en omdat de "Oranje" koningshuis familie deels joods is en zich uitgesproken heeft voor het verkrachten en vermoorden van blanke baby's, ben ik voor de rood-wit-blauwe vlag, als vlag die alle Nederlanders verenigt, van de Kaap tot Groningen.


  8. #18
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Vlag Besprekings

    Tombrabant se bydrae.

    Quote Originally Posted by Tombrabant View Post
    Als we nog voor het koningshuis in Nederland kijken hebben we de Zeventien Provinciën welke onder de vlag van het knoestenkruis voer.

    De samenstelling van deze provintie's kwam destijds overeen met de verspreiding van de "Dietse" volkeren, dit is dan ook de historisch meest gepaste vlag voor ons wanneer de nieuwe tijd baan breekt.
    Het is wel vanzelfsprekend dat de grenzen van die tijd niet langer leidend zijn en we kijken moeten naar de volkssamenstelling van vandaag de dag.


  9. #19
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    52

    Default Re: Vlag Besprekings

    'n Stukkie interrsante geskiedenis het oor my pad gekom. My soeke na iets heel anders bring my by die volgende https://en.wikipedia.org/wiki/haarlem let op hulle vlag en ook die geskiedenis mbt die "Bloemenstad" asook die feit dat daar lelies en tulpe daar geproduseer word.

    Haarlem (help·info), in the past usually Harlem in English, is a city in the Netherlands. It is also the capital of the province of North Holland, which at one time was one of the most powerful of the seven provinces of the Dutch Republic. The city is located on the river Spaarne, about 20 km west of Amsterdam and near the coastal dunes. It has been the historical center of the tulip bulb-growing district for centuries and bears the nickname 'Bloemenstad' (flower city), for this reason. The municipality of Haarlem also comprises part of the village of Spaarndam, a newer housing estate forming part of the municipality of Haarlemmerliede en Spaarnwoude.

    Kyk ook spesifiek op watter grondplan die stad oorspronklik gebou is.


    Hier is heelparty ooreenkomste met Siener se toekomsvoorspellings, die Bloemenstad/Rosestad, die lelies, die vlag en die stad wat op Jerusalem se plan gebou is.

    Groete

    Pionier
    Last edited by Stefanus; 16th April 2019 at 20:16.

  10. #20
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Vlag Besprekings

    Die Vrystaatse presidensie had sy eie vlag. Daar is verskeie geskiedkundige fotos waarop hierdie vlag sigbaar is.

    Vrystaatse_Presidensievlag.png

    Die Presidensiële Vlag van die Oranje Vrystaat is ook sigbaar op 'n foto tussen Boere krygers tydens die Anglo Boere Oorlog. (Sien die video vertoning by die Voortrekker Monument)

    Liefde groete.

    Die Ou Man


    Pdf Download

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •