Page 3 of 3 FirstFirst 123
Results 21 to 27 of 27

Thread: Bloedvlag

  1. #21
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    60

    Default Re: Vlag Besprekings



    VAARWEL AAN DIE VIERKLEUR

    (Hoogachtend en vriendschappelik opgedragen aan de Dichter)

    Woorde: F.W. REITZ
    Musiek: J.P.J. WIERTS; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


    Niet langer mag de Vierkleur wapp'ren,
    met tranen gaven wij haar af,
    zij is met onze dode dapp'ren
    verdwenen in een eervol graf,
    zij is met onze dode dapp'ren
    verdwenen in een eervol graf.

    Gelukkiger zijn zij die vielen
    toen nog die Vlag werd opgebeurd,
    dan wij, die met bedroefde zielen,
    haar zagen in het stof gesleurd,
    dan wij, die met bedroefde zielen,
    haar zagen in het stof gesleurd.

    Voor haar is daar geen blijde morgen,
    wij scheiden van haar voor altijd,
    in 't hart der Natie opgeborgen,
    en aan 't Verleden toegewijd,
    in 't hart der Natie opgeborgen,
    en aan 't Verleden toegewijd.

    Gewijd aan die haar dapper droegen
    de trotse vijand te weerstaan,
    wier slappe armen haar omsloegen
    toen zijde dood zijn ingegaan,
    wier slappe armen haar omsloegen
    toen zijde dood zijn ingegaan.

    Laat 't Nageslacht hen nooit vergeten
    zolang het mensdom duren zal,
    tot zelfs de Hemelen zijn versleten,
    en d' Aarde wankelt tot haar val,
    tot zelfs de Hemelen zijn versleten,
    en d' Aarde wankelt tot haar val.

  2. #22
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Vlag Besprekings

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    VAARWEL AAN DIE VIERKLEUR
    Spoiler Spoiler:

  3. #23
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    77
    Rep Power
    36

    Default Re: Bloedvlag

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Let op die bewoording van die aangehaalde gedeelte. Dit dui op die toekoms (eendag).

    Toe Siener hierdie woorde geuiter het was daar nog nie 'n Bloedvlag nie. Die Bloedvlag word eers in die toekoms gebore, nadat die emmer bloed omval. Wanneer ons vlag in hierdie bloed gedoop word, sal ons eers 'n Bloedvlag h.

    Wie ookal agiteer dat ons reeds 'n Bloedvlag het, sal maar weer moet gaan lees wat Siener voorspel het.

    Die Boer het ng nie sy Bloedvlag nie.

    Dit is egter duidelik dat die toekomstige Bloedvlag die Volksvlag gaan wees.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Hi Almal

    Ek stem saam dat die Bloedvlag nog nie amptelik die lig gesien het nie of aanvaar is nie, maar ek het 'n goeie vermoede dat die vlag reeds lankal in prinsiep in wording is. In die Potchefstroom gebied (Noordwes) is die eienaardige vlag reeds lankal op verskeie plekke opgemerk.
    Na die vroere pos met die verskillende vlae en hul betekenis, het dit my getref waaroor hierdie eienaardige vlag gaan.
    Die vlag bestaan uit die volgende:
    Vier horisontale lyne - die eerste drie is die oranje-blanje-blou (Prinse Vlag)
    Langs die eerste drie vertikale lyne is die kenmerkende groen horisontale lyn, soos in die vierkleur. (Hierdie eerste drie horisontale lyne en een vertikale lyn is identies aan die vierkleur, behalwe dat die boonste kleur oranje is en die onderste blou verander het na ligblou.
    Verder het die vlag dan ook 'n verdere 5de horisontale lyn (oranje) wat onderaan die vlag dwarsoor die vlag gaan, tipies soos die ou oorlogsvlag van ouds.
    Dan het die vlag ook die Voortrekker vlag se rooi kruis lyne (skuins) dwarsoor die vlag.
    Laastens is daar die ou Duitswes swartstrepe soos 'n gewone kruis presies in die middel van die vlag.
    Nadat ek die ander poste gelees het, maak baie vir my sin.
    In my volgende pos sal ek verduidelik hoe ek dit verstaan of insien, en die beste van alles is dat die vlag kenteken al vir meer as 'n jaar op die borde oral in die distrik aangebring is?

    Ek sal 'n foto daarvan neem en dit pos - wel dit is in elke geval my waarneming.

    Groete
    Ou Sanna

  4. #24
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    60

    Default Re: Bloedvlag


  5. #25
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    77
    Rep Power
    36

    Default Re: Bloedvlag

    Dankie DOM

    Ek hoop ek het dit reg gedoen.


    user107.jpg


    Die bekrywing van hoe ek dit sien het ek in 'n vroer pos gegee

    Groete
    Ou Sanna
    Last edited by Die Ou Man; 23rd April 2010 at 18:43.

  6. #26
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    77
    Rep Power
    36

    Default Re: Bloedvlag

    Quote Originally Posted by Ou Sanna View Post
    Dankie DOM



    [1] Eerste drie lyne - die Afrikaner Eenheidsvlag of Vryheidsvlag - "Geleen vanaf die Prinse vlag en Ou Suid-Afrikaane Vlag - Let wel op sonder die Union Jack of enige Provinsiale Vlae in klein in die wit baan/streep. Die bondgenootskap met die opregte Vrystaters is vervat in die kenmerkende oranje streep. Die bondgenootskap met die opregte Transvalers is vervat in die kenmerkende groen streep op die linkerkant.
    [2] Die onderste (vierde horisontale lyn) - die oranje streep, geneem vanaf die kenmerkende Vyfkleur of Oorlogsvlag.
    [3] Die rooi kruis strepe - oorspronklik vanaf die Voortrekker vlag - en die oorsprong van ons as vry boere - die mense wat die moed gehad het om vir vryheid te veg.
    [4] Die swart dubbel kruislyne in die middel - Duitswes se vlag en die aanduiding op die traktaat met die Duitsers, ook waarna Siener verwys het as die bondgenoot van die Boere op die regte tyd.

    Hierdie ontwerp dui moontlik op die bondgenootskap tussen drie partye van Siener naamlik:
    • Die Transvalers
    • Die Vrystaters
    • Die Duitsers


    Geen ander landsvlag of "provinsiale vlae" is hierin vervat nie.

    Wel in elke geval dis hoe ek dit waarneem - laat gerus hoor wat julle dink!!

    Groete

    Ou Sanna
    Last edited by Ou Sanna; 27th May 2009 at 06:56. Reason: Removed List

  7. #27
    Member Boerland's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    50
    Posts
    40
    Rep Power
    29

    Default Re: Vlag Besprekings

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    WFHermans antwoord uit Nederland.
    Dit is dan dus die rede hoekom ons wegbeweeg het van die Oranje af.Die "Oranje" koningshuis was deels Joods. Pos 17 is hierop betrekking. My enigste probleem le by die ontwerper van die 4 Kleur vlag wat n predikant was maar ek dink dat sy doel was edel in die sin dat hy geleen het by die vorige Boere republieke.
    Die drie Fleur de Lills

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •