Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 13 of 13

Thread: Onrustig

  1. #11

    Default Re: Onrustig

    Ons ou dorpie is darem die laaste dag of drie nogal nie te koud nie.

    Ou Man, Knipmes, ek kan nie wag vir die dag wat almal hier kom uitspan nie! Ons sal regstaan met die koffietjie! Ek en Stefaans mis ons Wendag familie. 'n Kuier is nou al "long overdue".
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  2. #12
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    59

    Default Re: Onrustig

    Het die berg nou waaragtig na Mohammed gekom.

    Vicky, welkom hier op Wendag.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #13

    Default Re: Onrustig

    Vickie, baie geluk, al wat ek kan se my internet is nou in 'n rolstoel, ek kan nie meer baie praat nie, in elk geval tot die 1ste, ek het net 1gig Stefaans sal jou vertel wat dit beteken

    Ek en jy het voorheen baie gepraat, jy is 'n pragtige mens

    Bou so voort, met jou aan 'n mens se kant jy nooit verloor nie

    Liefde

    Ou Luther (Dieselfde)

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •