Results 1 to 5 of 5

Thread: Nuwe Intrekker

  1. #1
    Member Fulcrum X's Avatar
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Bloemfontein
    Age
    32
    Posts
    55
    Rep Power
    38

    Default Nuwe Intrekker

    Hello aan almal hier by Wendag. Ek is omtrent n maand gelede werwys na die Wendag Webtuiste en in kort wil ek net sê dat ek baie hou van wat ek sien. Snaaks genoeg was ek al van my jongdae af skepties oor boodskappe van die kerk en die Woord al het ek nooit regtig n idee gehad hoekom nie (dertig jaar van nou af sal ek seker na hierdie jare van my lewe verwys as my jongdae). Ek moet sê dat dit nou vir my duidelik is hoekom dele van Die Woord vir my teenstrydig was. Ek is werklik gelukkig dat Wendag op my pad gekom het want nou kry ek baie insiggewende antwoorde op my vrae. Ek hoop om nog baie meer te wete te kom en om op my beurt dalk ook van hulp te wees om van die dowwe plekke duidelik te maak alhoewel dit my n rukkie sal neem om op dieselfde vlak van kennis te kom met baie van julle. Ten minste beweeg ek nou in die regte rigting.

    Dankie
    ƒx

    We are not human beings on a spiritual journey, We are spiritual beings on a human journey.

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    60

    Default Re: Nuwe Intrekker

    Fulcrum X.

    Welkom op Wendag.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3

    Default Re: Nuwe Intrekker

    Baie welkom van my kant ook, ek verstaan beslis nie alles nie, ek gesels maar oor ander goed, ek luister maar wat die Ou Man preek

    Al ding wat ek weet is dat ons al die jare mislei was, maak nie saak in watter geloof ons was nie, hoog heilig met die bybel onder die arm, hier gaan ons

    Dit het aan my bly krap en krap en.... ek het later na die IW oorbeweeg, sekere dinge het daar ook bly krap, nou sit en kyk ek die Ou Man uit 'n boom uit, wat ek sien stel met my gemoed saam, ek moet se, op 'n vreemde manier vind ons aanklank

  4. #4

    Default Re: Nuwe Intrekker

    Fulcrum X,

    Baie welkom by Wendag! Ek hoop jy sal ook vind dat mens hier geweldige geestelike groei ondervind, vanweë ons gesamentlike soeke na antwoorde.

    En dis natuurlik altyd lekker om nog 'n Bloemfonteiner raak te loop!

    Liefdegroete,
    Vicky
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  5. #5
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Nuwe Intrekker

    Welkom hier by ons ƒx, ek vertrou dat jy in jou soeke die antwoorde op jou vrae sal kry.

    Liefdegroete,
    Stefanus

Similar Threads

  1. Bydrae tot nuwe wêreldorde?
    By Carel van Heerden in forum Kletshoekie
    Replies: 7
    Last Post: 4th November 2014, 14:35
  2. Nuwe Wyn, Nuwe Sakke
    By Die Ou Man in forum Artikels uit die media
    Replies: 1
    Last Post: 29th December 2009, 18:42
  3. Die Nuwe Evangelie?
    By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 5
    Last Post: 31st May 2009, 19:51
  4. Waarom die nuwe forum?
    By Wiewilweet in forum Kletshoekie
    Replies: 7
    Last Post: 4th February 2008, 22:04
  5. Nuwe Vrae
    By UITLANDER in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 31st January 2008, 20:54

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •