Results 1 to 10 of 10

Thread: Vryheids Vegter Aanmelding

  1. #1

    Default Vryheids Vegter Aanmelding

    Goeie middag, :ahand_sos:

    Wil maar net se ek is nou deel van julle forum, en hoop dat ek ook n bydrae tot die forum sal lewer.
    Ek is tans werksaam in Irak vir n PMC :abat: en mis regtig my Boerevolk en sy unieke mense.
    Ek hunker na die vryheid van ons Boerevolk, ons taal en alles waarvoor die Boer nog altyd gestaan het.
    Dit is vir my baie erg om daagliks die nuus te lees via die internet en te sien hoe word ons Boerevolk vermoor, beroof en verkrag.
    Ek glo in God en weet dat hy ons Boerevolk tot vryheid sal lei.

  2. #2
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Welkom Vryheids Vegter,

    Vryheid van ons Boerevolk is afhanklik van geloofseenheid. Ons gaan ongelukkig nergens beweeg voordat die kaf van die koring op geestelike vlak geskei is nie.

    Liefdegroete,
    Stefanus

  3. #3

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Welkom VV, ons maak almal maar n draai hier van tyd tot tyd, Dit kan maar net nie anders nie.

  4. #4

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Vir my is dit baie interresant dat ons ons id. behou alhoewel ons baie webwerwe besoek,

    Baie welkom vriend

    Kou en sluk in of spoeg uit

    Hier gaan jy baie dinge leer!!!!!

  5. #5
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    55
    Posts
    653
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    50

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Naand Vryheids Vegter,

    Welkom, hoop vars gekookte groen boontjies met aartappel en ui met swart pepper maak deel uit van jul proviand daar in die vreemde...

    groetnis
    knipmes


  6. #6

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Naand Vryheids Vegter,

    Welkom, hoop vars gekookte groen boontjies met aartappel en ui met swart pepper maak deel uit van jul proviand daar in die vreemde...

    groetnis
    knipmes

    Baie dankie, vir die verwelkoming aan almal.

    Stefanus: Ek besef dat ons as Boerevolk nog n lang en harde pad het wat ons moet loop om op geeslike vlak te kom. Maar het ons nie uit die geskiedenis geleer dat as dit goed gaan met ons Boere dan vergeet ons so maklik ons Here, en die dag as ons swaarkry dan wil ons weer begin glo. Ek stem saam met jou die kaf moet eers van die koring geskei word voor ons enigesins voorentoe kan beweeg.

    nieuwoudtrl: Baie dankie, vir n hele lang ruk het ek baie van die forums dop gehou, en saam gelees aan alles wat die forum lede se, en ek het toe besluit om deel uit te maak van die forum, jy weet mos wat hulle se, te veel yster in die vuur en jy brand jou vingers. Ek het agter gekom op somige van die ander forums gaan dit oor hoeveel poste jy kan pos, al is dit nou die grootste nonsens onder die son. Nee ek stel nie belang aan ander forums, hier kan ek my oppinie lig en kom en en gaan soos ek wil waaneer ek wil.


    Luther: Dankie vriend, ek wil graag baie leer en weet. Ja my identiteit as Boer sal nooit vergaan nie, so ook my geloof in my God. Ek sal beslis kou en insluk, of soos ons die kant maak, maar so in die hardloop kou, maar ek besef ook dat n mens nie alles in die lewe as soetkoek kan opeet nie,, so ja ek sal somtyds van oppinie verskil en dit sal seker tot heftige debate lei, maar dit is seker hoekom die forum daar is.

    knipmes: My vriend jy sal nie weet, wat ek sal wil gee vir n ordentlike bord Boere kos nie, vir agt maande al eet ek vreemde kos al die kant, o wee my hart verlang terug na SA en sy Boerevolk. Dink ek sal maar moet huistoe kom, anders vergeet ek hoe smaak: vars gekookte groen boontjies met aartappel en ui met swart pepper. Nee kyk jy het my nou vrek lus gemaak.
    Veg vir Boerevryheid to eer van God

  7. #7
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    58

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Quote Originally Posted by Vryheids Vegter View Post
    Baie dankie, vir die verwelkoming aan almal.

    Ek sal beslis kou en insluk, of soos ons die kant maak, maar so in die hardloop kou, maar ek besef ook dat n mens nie alles in die lewe as soetkoek kan opeet nie,, so ja ek sal somtyds van oppinie verskil en dit sal seker tot heftige debate lei, maar dit is seker hoekom die forum daar is.
    Vryheids Vegter.

    Welkom op Wendag.

    Jy sal vind dat ons neig om stroomop te swem. Dit is immers die manier om by die oorsprong van 'n rivier uit te kom.

    Om te verskil is een wyse waarop mens jou oortuiging kan toets. Daarom verskil ons graag, in liefde. Tot op hede het ons egter nog nie onder mekaar verskil nie.

    Boerskap is meer as Volkskap. Boerskap is 'n Goddelike kindskap, 'n Volk met 'n Goddelike opdrag!

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  8. #8
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    55
    Posts
    653
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    50

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Quote Originally Posted by Vryheids Vegter View Post
    ...Dink ek sal maar moet huistoe kom, anders vergeet ek hoe smaak: vars gekookte groen boontjies met aartappel en ui met swart pepper. Nee kyk jy het my nou vrek lus gemaak.
    Broer, as jy tuis kom, en dalkies eendag in die ingelse se dorp kom, sal ek met liefde vir jou 'n opregte bord Boere kookkos, soos my ouma my leer kook het, voorsit! Dinge soos gekookte Karoo lams rib saam met aartappels en rys, en vars groentes soos geel wortels waarvan die lekkerbek suikerte so afdrup soos soetste heuning.... man, wens ek nou self jy is al hier!!

    groetnis
    knipmes

  9. #9

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Jy sal vind dat ons neig om stroomop te swem. Dit is immers die manier om by die oorsprong van 'n rivier uit te kom.

    Om te verskil is een wyse waarop mens jou oortuiging kan toets. Daarom verskil ons graag, in liefde. Tot op hede het ons egter nog nie onder mekaar verskil nie.

    Boerskap is meer as Volkskap. Boerskap is 'n Goddelike kindskap, 'n Volk met 'n Goddelike opdrag!

    Goeie naand aan Die ou Man,

    Ja, daarmee stem ek saam met jou, n mens moet mos eers leer kruip voor jy leer loop. En om by die oorsprong van dinge uit te kom, is nie altyd maklik nie. Nogdans is ek bly dat n mens kan redekwaal en verskil en verskillende oppies uit toets en na verkillende mense se gedagtes rondom n saak te kan luister, ek glo ek sal baie kan leer hier by die manne en vroue wat weet.
    Jy is dood reg met jou teorie oor Boerskap en daarmee gaan ek nie verskil nie. En dat ons n volk met n Godelike opdrag is, is verseker.
    Veg vir Boerevryheid to eer van God

  10. #10

    Default Re: Vryheids Vegter Aanmelding

    Broer, as jy tuis kom, en dalkies eendag in die ingelse se dorp kom, sal ek met liefde vir jou 'n opregte bord Boere kookkos, soos my ouma my leer kook het, voorsit! Dinge soos gekookte Karoo lams rib saam met aartappels en rys, en vars groentes soos geel wortels waarvan die lekkerbek suikerte so afdrup soos soetste heuning.... man, wens ek nou self jy is al hier!!

    Knipmes, jy weet net hoe om n man lus te maak dat die kwyl by sy mond afloop. Kyk ek is lankal due vir verlof, ons is gewoonlik 6 maande in en 1 maand uit, so wees verseker ek kom jou opsoek en dan eet ek sommer by myself daai gekookte Karoo lams rib op. Sal more na die Ops/Admin kantoor gaan en hoor waaneer ek hier kan uitkom. So my vriend hou daai rib en lekker gekookte Boerekos reg.
    Veg vir Boerevryheid to eer van God

Similar Threads

  1. nieuwoudrl doen aanmelding.
    By nieuwoudtrl in forum Aanmelding
    Replies: 10
    Last Post: 18th May 2009, 22:03

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •