God, YaWHeW, en satan

Hierdie draad begin ek met die volgende:

Volgens die wit boek mense, is daar God, YaWHeW, en satan. Indien daar ander is gaan ek nie nou daarmee werk nie.

  • Satan is die groot vyhand.
  • God is die skepper van die hemel en aarde.
  • YaHWeH is die God van die Israeliete, of moslems of wat ook al.

Die gode of geestes wreld is vr bo ons vuurmaak plek.

Jesus het nie gekom om die profete onklaar te maak nie.

Jesus het eerstens gekom vir die verlore skape van Israel, en dan ook vir die res van die wreld. (Almal wat glo aan Hom)

Aan YaWHeH is die "regerende mag" gegee oor die Israeliete.

Hy, YaHWeH, het volgens my die verantwoordelikheid om die mensdom te suiwer vir die ewige lewe.

Satan bewerk die ondergang van die ewige lewe.

God gee die ewige lewe.

In ons geledere is daar geeste van al drie hierdie faktore.

Wat belangrik is, is dat daar God (El Hohim) en (YaHWeH) is.

Ons baklei teen satan, Die Israeliete is verantwoordelik vir die suiwering.

Jesus is die Verlosser.

Satan is die onheilige.

As die wat oordeel kan ophou met hulle oordeel denke, en eerder BID vir die suiweraars, laat die oordeel oor aan God wie oordeel.

Ek het die denke van n suiweraar, waar kom dit vandaan?