Results 1 to 1 of 1

Thread: Judas het sy mes ingehad vir Jesus

  1. #1
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Judas het sy mes ingehad vir Jesus

    Kyk mooi bo aan hierdie Webblad na die man in blou wat oorleun langs Maria Magdalena...

    Joh 13:18 Ek spreek nie van julle almal nie--Ek weet wie Ek uitverkies het--maar dat die Skrif vervul kan word: Hy wat saam met My brood eet, het sy hakskeen teen My opgelig.
    Joh 13:19 Van nou af sę Ek dit aan julle voordat dit gebeur, sodat wanneer dit gebeur, julle kan glo dat dit Ek is.
    Joh 13:20 Voorwaar, voorwaar Ek sę vir julle, wie iemand ontvang wat Ek stuur, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.
    Joh 13:21 Toe Jesus dit gesę het, het Hy in sy gees ontsteld geword en getuig en gesę: Voorwaar, voorwaar Ek sę vir julle, een van julle sal My verraai.
    Joh 13:22 En die dissipels het na mekaar begin kyk, in twyfel omtrent die een van wie Hy dit sę.
    Joh 13:23 En een van sy dissipels, hy vir wie Jesus liefgehad het, het aan tafel teen die bors van Jesus gelę.
    Joh 13:24 Simon Petrus knik toe vir hom dat hy moet vra wie dit kon wees van wie Hy spreek.
    Joh 13:25 En hy val op die bors van Jesus en sę vir Hom: Here, wie is dit?
    Joh 13:26 Jesus antwoord: Dit is die een aan wie Ek die stukkie sal gee as Ek dit ingedoop het. En toe Hy die stukkie ingedoop het, gee Hy dit aan Judas Iskáriot, die seun van Simon.
    Joh 13:27 En nadat hy die stukkie geneem het, het die Satan in hom ingevaar. En Jesus sę vir hom: Wat jy doen, doen dit haastig.

    Joh 13:28 Maar waarom Hy dit vir hom gesę het, het niemand van die wat aan tafel was, verstaan nie.
    Joh 13:29 Want sommige het gedink, terwyl Judas die beurs gehad het, dat Jesus vir hom sę: Koop wat ons nodig het vir die fees; of dat hy iets aan die armes moes gee.
    Joh 13:30 Toe hy dan die stukkie geneem het, het hy dadelik uitgegaan. En dit was nag.

    Leonardo Da Vinci het deur sy befaamde skildery “Last Supper” duidelik die bogaande waarskuwing dat die duiwel verantwoordelik was vir Jesus se moord deur die beheer van die Apostel Judas Die Iskariot, uitgebeeld. As mens jou “mes in het” vir iemand, dan steek jy dit mos agter die rug weg…

    Hy was voorwaar nie net ‘n begaafde skilder nie, of hoe?…

    groetnis
    knipmes

    sica.jpg
    Curved Dagger of the Sica Type

    Last edited by knipmes; 30th September 2008 at 21:09.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •