Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 17 of 17

Thread: Sameswerings TeorieŽ

  1. #11
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Voortrekker monument

    Ha ha ha! die afrikaner broederbond is ook vrymesselaars, van 1652-2008 was al die land se presidente 33 graad masons, die bokryers regeer die wereld op alle vlakke, en die enigste Wese wie hulle sal kan stuit is die Messias, en nie die gnostiese messias nie, maar die Messias wat na die aarde gekom het, en gesterf het vir jou en my sonde, wat op die derde dag opgestaan het uit die dode, wat opgevaar het na die hemel, van waar Hy weer sal kom, om almal te oordeel, die bokryers ingesluit. Net Hy kan die Satan verslaan. dankie tog vir dit.

    groete sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device

  2. #12
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Voortrekker monument

    SabbatariŽr, jy klink geweldig selfvoldaan? As jy beweer dat al die leiers vanaf 1652 "33 graad masons" is moet ons dit verder terugvat na die spesiale sinode sitting van Kajafas sowat 2000 jaar gelede waar die klomp beraadslaag het om die Messias te vermoor soos wat Jesus self geprofeteer het in Mat 21. Dit is duidelik dat jy dan deel moet uitmaak van die groep wat hul redding in die moord van die erfgenaam verkry?

    Oplaas het hy sy seun na hulle gestuur en gesÍ: Hulle sal my seun ontsien. Maar toe die landbouers die seun sien, het hulle onder mekaar gesÍ: Dit is die erfgenaam; kom laat ons hom doodmaak en sy erfdeel in besit neem. En hulle het hom geneem en buitekant die wingerd uitgewerp en doodgemaak.



    Liefdegroete,
    Stefanus

  3. #13
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Voortrekker monument

    Quote Originally Posted by SabbatariŽr View Post
    Ha ha ha! die afrikaner broederbond is ook vrymesselaars,van 1652-2008 was al die land se presidente 33 graad masons,
    SabbatariŽr jy praat uit onkunde. Die Afrikaner Broederbond sou nooit iemand werf wat aan die Vrymesselary of sy organe naamlik die Tafelronde, Lions International, RotariŽrs, ens. behoort het nie.

    Kom ons ontleed jou stelling dat alle presidente van SA 33 graad Vrymesselaars was.

    Genl. J B M Hertzog (33 graad vrymesselaar), opponeer Genl. J C Smuts (33 graad vrymesselaar) en verslaan hom by die stembus.

    Genl. J C Smuts (33 graad vrymesselaar) lei SA in 'n oorlog teen Duitsland en lig Genl. J B M Hertzog (33 graad vrymesselaar) uit die kussings omdat laasgenoemde weier om teen Duitsland oorlog te maak.

    Dr. D F Malan (33 graad vrymesselaar) opponeer Genl. J C Smuts (33 graad vrymesselaar) en lig hom uit die Eerste Minister stoel.

    F W De Klerk (33 graad vrymesselaar) voer 'n bloedlose staatsgreep op P W Botha (33 graad vrymesselaar) uit en oorhandig die land aan die ANC.

    Kan jy sien hoe onlogies jou standpunte is? Daar is geen basis daarvoor nie. Dit is nou loutere sameswerings teorieŽ.

    Doen my een guns. Plaas asb een stelling, net een, wat jy kan bewys.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  4. #14
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Sameswerings TeorieŽ

    Quote Originally Posted by SabbatariŽr View Post
    Ek dink dat die voortrekker monument Ů vrymesselaars tempel is. Of hoe sÍ ek dan nou? groetnis sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device
    SabbatariŽr, terwyl jy nou as kenner na vore kom.

    Vertel ons asb. van die verband tussen die Voortrekker Monument, Mapungubwe, Groot Zimbabwe en antieke Egipte.

    En indien jy sou bevind dat daar wel so 'n verband bestaan, verduidelik asb waarop sodanige assosiasie gebaseer is.

    Moet my nou nie teleur stel nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  5. #15
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Sameswerings TeorieŽ

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    ... die verband tussen die Voortrekker Monument, Mapungubwe, Groot Zimbabwe en antieke Egipte...
    Nou kom ons nader aan die waarheid. Hierdie gaan 'n interessantre reis worre...

    groetnis
    knipmes

  6. #16
    Member
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    pta
    Age
    52
    Posts
    2
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Sameswerings TeorieŽ

    Ou Man
    Interesante webtuiste. As 'n mens na jou avatar en 'signiture' kyk is dit te verstane dat jy nie wil erken dat dat die Voortrekker Monument 'n vrye meselaar gebou is nie.

  7. #17
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Sameswerings TeorieŽ

    Quote Originally Posted by Leesnet View Post
    Ou Man
    Interesante webtuiste. As 'n mens na jou avatar en 'signiture' kyk is dit te verstane dat jy nie wil erken dat dat die Voortrekker Monument 'n vrye meselaar gebou is nie.
    Leesnet, as ek 'n soektog op die net doen kry ek heelwat "messelaar" losies en hul adresse waar hulle byeenkom maar die Voortrekker Monument kom nie voor nie, dalk kan jy ons meer hieroor inlig.

    Die Voortrekker Monument het natuurlik 'n kleurryke geskiedenis, vanaf ontwerp tot hede, kan jy dalk uitbrei oor die ontwerp en oprigting van die geskiedkundige gebou?

    Liefdegroete,
    Stefanus

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •