Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 17

Thread: Sameswerings TeorieŽ

  1. #1
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Sameswerings TeorieŽ

    Ek dink dat die voortrekker monument Ů vrymesselaars tempel is. Of hoe sÍ ek dan nou? groetnis sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device

  2. #2
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Voortrekker monument

    Quote Originally Posted by SabbatariŽr View Post
    Ek dink dat die voortrekker monument Ů vrymesselaars tempel is. Of hoe sÍ ek dan nou? groetnis sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device
    SabbatariŽr, wat laat jou so dink?

    Liefdegroete,
    Stefanus

  3. #3
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Voortrekker monument

    Hallo stefanus! my redes is as volg:

    1. Gerhard Moerdyk wat die monument ontwerp het as argitek, was 'n vrymesselaar, Piet Retief was ook 'n vrymesselaar gewees.
    2. Op Piet Retief se waterbottel, word die driehoek met die alsiende oog van osiris en die sonstrale uitgebeeld, die 2 pilare Boas en Jachin word uitgebeeld, die kompas en die tekendriehoek, die maan en die son, die geruite vloer al die tekens van vrymesselary word in die feinste detail op die bottel uitgebeeld.
    3. Piet Retief se inswering as goewerneur is ook van die vrymesselaars, omdat hy die teken van baphomet wys, die bokgod.
    4. Die moeder en kind uitbeelding die vrou hou 'n baba vas en sy is in die klassieke posisie van Madonna en Kind geplaas. Dit bevestig die posisie van die vroulike afgod, of dan die Koningin van die Hemele.
    5. Die t vormige kruis en die blokhammer is ook 2 betekinisvolle simbole van die vrymesselary, wat in die historiese fries ingewerk is.

    Dit is van my feite te min spasie.

    Groetnis sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device

  4. #4
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Voortrekker monument

    SabbatariŽr,

    Interessantheid wat jy na vore bring, klim gerus op 'n rekenaar en haal meer uit, ons lees graag.

    Vieringe van die sogenaamde Geloftedag of dan liewer Dingaansdag hou glad nie verband met die oorspronklik bedoelde herdenking van Wendag soos die Gelofte bepaal het nie. Interessant dat die dag van Goddelike oorwinning oor die vyand gedoop word met die naam van die vyand se koning as herdenking, wat mens nou waar kry, of hoe?

    Dit is 'n feit dat die ware herdenking van Wendag nie herdenk kan word deur die gebruik van daardie monumente nie...

    groetnis
    knipmes

  5. #5
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default

    Hallo knipmes!

    Ek weet jy is reg! Weet jy wat is die waarheid oor die Gelofte dag, die feit dat die dag nie sosseer gehandel het oor die oorwinning tussen wit en swart nie, maar oor die oorwinning van Elohim oor Baphomet, het jy geweet dat daar sowat 200 anders kleuriges in die laer was? Daar was ook Ů britse predikant en sy gesin in die laer, dus die slag van bloedrivier was nie net oor die sg boere nie.

    Groetnis sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device

  6. #6
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Voortrekker monument

    SabbatariŽr.

    Ek het nie geweet dat die Zoeloes Baphomet aanbid het nie. Voorwaar 'n interessante nasie, die Zoeloes.

    Vertel meer asb.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

    NS.

    SabbatariŽr, jy lees te veel fiksie. Die wÍreld is nie meer plat nie.

  7. #7
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    mogwase
    Age
    50
    Posts
    1
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Voortrekker monument

    Die oorwinning van geloftedag was nie oor velkleur nie maar die oorwinning oor die Son, die slag het plaasgvind op die sondag, nes Yahshua se opstanding. 'n nasaat van 'n impi het vertel dat hul nie in die nag wou aanval nie omdat die lanterns asn die swepe glyk het soos spoke. Toe hul wel anval, het manne met wit klere en goue gordels tussn die gras opgstaan, daar was glo ook manne op wit perde. Hul het ook goue wapens gehad.
    Posted via Mobile Device

  8. #8
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Voortrekker monument

    Quote Originally Posted by sewes View Post
    Die oorwinning van geloftedag was nie oor velkleur nie maar die oorwinning oor die Son, die slag het plaasgvind op die sondag, nes Yahshua se opstanding.
    Ek gaan nou poog om jou rasionaal te verstaan.

    Die wenkommando van Andries Pretorius trek op teen die Zoeloes vir 'n beslissende en finale veldslag teen die Zoeloes.

    Jy reken dat hulle verkeerdelik gereken het dat hulle teen die Zoeloes veg en dat hulle eintlik teen die son geveg het.

    Nou wat sou hulle probleem met die son wees. Dit was dan juis die son wat die mis laat opklaar het sodat die buskruit kon werk. Daar kon seker nie 'n meer welkome gesig vir die Wenkommando lede wees as die eerste strale van die son op 16 Desember 1838 nie. Die son kan dus indirek as bondgenoot van die Wenkommando beskou word. In jou scenario was die nag en die mis dan die bondgenoot van die Zoeloes.

    Die aarde, son, maan en sterre is deel van die Skepping van God. Van wanneer veg Boere teen die Skepping?

    Nee wat, jou teorie aangaande die songeveg maak nie sin nie. Ons geveg is nie teen die lig nie, maar teen die duisternis.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  9. #9
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default

    DOM ek het nerens gese die Zoeloes aanbid bathomet nie, ek het wel gesÍ Piet Retief wys die teken van die bokgod bathomet, ek wonder of jy nie dalk fiksie lees nie ou man, ek het naslaan werk gedoen oor die onderwerp van vrymesselary, lees gerus die boek: Oes die stormwind. Van Denise Woods, kyk na die DVD van Eben Swart oor die vrymesselaars, kyk die DVD reeks van Prof.Walther Veith, gaan na google search en tik vrymesselary in. Daar is nog so baie NASLAAN werke oor die onderwerp, definitief nie fiksie nie.

    Groetnis sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device

  10. #10
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Voortrekker monument

    Quote Originally Posted by SabbatariŽr View Post
    DOM ek het nerens gese die Zoeloes aanbid bathomet nie, ek het wel gesÍ Piet Retief wys die teken van die bokgod bathomet,
    SabbatariŽr.

    Ek ken die geskiedenis. Jy haak vas by Piet Retief. Daar was verskeie Boere generaals en Boere presidente wat aan die Vrymesselary beweging behoort het. Die opper-bittereinder President M T Steyn was ook 'n bokryer.

    Die Bokryers roem juis op hul Voortrekker en Anglo-Boere Oorlog helde.

    Die Vrymesselary beweging in Boer- en latere Afrikaner-geledere is eers wesenlik gestuit met die stigting van die Afrikaner Broederbond.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •