Results 1 to 7 of 7

Thread: Stellas of obelisks

  1. #1
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Stellas of obelisks

    Hallo julle! ek wonder kan enige iemand dalk vir my sę hoekom is daar so baie stellas of obelisks, in Suid Afrika, as die land nog altyd gesien is as die groot "christen" land, met sy gereformeerde geloof, voor 1994.

    Groetnis Sabbatariër.
    Posted via Mobile Device

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Stellas of obelisks

    Jy laat my dink aan die Boer se heiligdom, die indrukwekkende Vroue monument in Bloemfontein.

    vroue_monument_bloemfontein.jpg

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Stellas of obelisks

    Quote Originally Posted by Sabbatariër View Post
    ... stellas of obelisks... Sabbatariër.
    Posted via Mobile Device
    Sabbatariër, wat se goed is die? of drink mens dit?

    groetnis
    knipmes

  4. #4
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Stellas of obelisks

    Quote Originally Posted by Sabbatariër View Post

    Hallo julle! ek wonder kan enige iemand dalk vir my sę hoekom is daar so baie stellas of obelisks,in Suid Afrika Groetnis Sabbatariër.
    Posted via Mobile Device
    Sabbatariër.

    Ja ek kan vir jou sę.

    Eerdat Moses gereed was om die Israeliete uit Egipte te lei en aan hulle 'n nuwe godsdiens te bring, moes hy opleiding deurloop onder die Priester van On in Egipte, die land van die Obelisk.

    Eerdat die Christus gereed was om die Judeërs uit die bloedritueel Jahwehisme te lei en aan hulle 'n nuwe godsdiens te bring, moes hy 12 jaar in Egipte, die land van die Obeslisk, opgelei word.

    Die Obeliske van Egipte is sedertdien geplunder. Een obelisk staan in die heiligdom van die Rooms Katolieke Kerk in Rome, een in die VSA, een in Parys, ens.

    Op Moses volg die Christus en op die Christus volg die derde Adam en sy Bruid.

    Volgens Siener is die Bruid 'n Boer-meisiekind uit die nuwe land van die Obelisk, te wete Boerland.

    Nou weet jy hoekom daar so baie stellas of obelisks in Suid-Afrika is. Boerland is die nuwe Egipte, die moederskoot van die Verlosser en sy Bruid.


    Liefde groete.

    Die Ou Man

  5. #5
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default

    Hallo DOM jy is 'n baie interresante karakter! Ek wonder waar kry jy informasie vandaan, sal dit ook graag wil bestudeer, laat ek jou bietjie reg help met die stellas en obeliske, wat in ons land staan, en ook in ander lande, dit is daar geplaas deur die vrymesselaars ou man, niks of iemand anders kon dit daar geplaas het nie, nothing is by coincident on this planet.

    groetnis sabbatariër
    Posted via Mobile Device

  6. #6
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Stellas of obelisks

    Black Obelisk of Shalmaneser III in the British Museum.

    Die volgende inskrywings op die een:

    The second register from the top includes the earliest surviving picture of an Israelite: the Biblical Jehu, king of Israel, brought or sent his tribute in around 841 BC. Ahab, son of Omri, king of Israel, had lost his life in battle a few years previously, fighting against the king of Damascus at Ramoth-Gilead (I Kings xxii. 29-36). His second son (Joram) was succeeded by Jehu, a usurper, who broke the alliances with Phoenicia and Judah, and submitted to Assyria. The caption above the scene, written in Assyrian cuneiform, can be translated"

    "The tribute of Jehu, son of Omri: I received from him silver, gold, a golden bowl, a golden vase with pointed bottom, golden tumblers, golden buckets, tin, a staff for a king [and] spears."
    Liefdegroete,
    Stefanus

  7. #7
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Stellas of obelisks

    Quote Originally Posted by Sabbatariër View Post
    Hallo DOM jy is ń baie interresante karakter! Ek wonder waar kry jy informasie vandaan,sal dit ook graag wil bestudeer,laat ek jou bietjie reg help met die stellas en obeliske,wat in ons land staan,en ook in ander lande,dit is daar geplaas deur die vrymesselaars ou man,niks of iemand anders kon dit daar geplaas het nie,nothing is by coincident on this planet. groetnis sabbatariër
    Posted via Mobile Device
    Sabbatariër.

    Ek kry my inligting uit 'n boek genaamd Die Bybel.

    Die oorspronklike obeliske in Egipte was reeds daar ten tye van Moses se handel en wandel op aarde. Was hulle ook deur die Vrymesselary gebou?

    As jy met my wil gesels moet jy by die feite hou. Ek bemoei my nie met soetsappige aannames, "doomsday Jahwehisme" en belaglike "conspiracy theories" nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •