Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 17 of 17

Thread: Die tuin van Eden

  1. #11
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,605
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Die tuin van Eden

    The Sumerian Flood Story

    When the civilization of Sumer was already a thousand years old, around 2300 BC, we find written accounts of creation, a primitive paradise, and a flood that destroyed the world:

    After Anu, Enlil, Enki, and Ninhursag
    had fashioned the black-headed people,
    Vegetation sprang from the earth,
    Animals, four-legged creatures of the plain,
    Were brought artfully into existence
    [37 lines are unreadable]
    After the....of kingship had been lowered from heaven
    After the exalted crown and the throne of kingship
    Had been lowered from heaven,
    He perfected the rites and exalted the divine ordinances...
    He founded the five cities in pure places,...
    Then did Nintu weep like a....
    The pure Inanna set up a lament for its people,
    Enki took council with himself,
    Anu, Enlil, Enki, and Ninhursag....
    The gods of heaven and earth uttered the name of Anu and Enlil
    Then did Ziusudra, the king, the priest of...,
    Build a giant...;
    Humbly obedient, reverently he...
    Attending daily, constantly he...,
    Bringing forth all kinds of dreams, he...,
    Uttering the name of heaven and earth, he...[...]
    the gods a wall...,
    Ziusudra, standing at its side, listened.
    "Stand by the wall at my left side...,
    By the wall I will say a word to you,
    Take my word,
    Give ear to my instructions:
    By our...a flood will sweep over the cult-centers;
    To destroy the seed of mankind...,
    Is the decision, the word of the assembly of the gods.
    By the word commanded by Anu and Enlil...,
    Its kingship, its rule will be put to an end.
    [about 40 lines missing]
    All the windstorms, exceedingly powerful,
    Attacked as one,
    At the same time, the flood sweeps over the cult-centers.
    After, for seven days,
    the flood sweeps over the cult centers.
    After, for seven days and seven nights,
    The flood had swept over the land,
    And the huge boat had been tossed
    About by the windstorms on the great waters,
    Utu came forth, who sheds light on heaven and earth,
    Ziusudra opened a window of the huge boat,
    The hero Utu brought his rays into the giant boat.
    Ziusudra, the king,
    Prostrated himself before Utu.

  2. #12
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,605
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Die tuin van Eden

    The Sumerian Flood Myth

    The Flood Myth:

    The Sumerian hero Gilgamesh traveled the world in search of a way to cheat death. On one of his journeys, he came across an old man, Utnapishtim, who told Gilgamesh a story from centuries past. The gods brought a flood that swallowed the earth.

    The gods were angry at mankind so they sent a flood to destroy him. The god Ea, warned Utnapishtim and instructed him to build an enormous boat to save himself, his family, and "the seed of all living things." He does so, and the gods brought rain which caused the water to rise for many days. When the rains subsided, the boat landed on a mountain, and Utnapishtim set loose first a dove, then a swallow, and finally a raven, which found land. The god Ishtar, created the rainbow and placed it in the sky, as a reminder to the gods and a pledge to mankind that there would be no more floods.
    Hierdie Sumeriese geskrifte bevat redelik baie van die verhale wat ook in die Bybel voorkom, die verhaal bly basie dieselfde maar die betrokke mense en hul gode verskil egter, dalk dieselfde verhaal net uit 'n ander oogpunt oorvertel?

    Liefdegroete,
    Stefanus

  3. #13

    Default Re: Die tuin van Eden

    Quote Originally Posted by Stefanus View Post
    The Sumerian Flood Myth
    Hierdie Sumeriese geskrifte bevat redelik baie van die verhale wat ook in die Bybel voorkom, die verhaal bly basie dieselfde maar die betrokke mense en hul gode verskil egter, dalk dieselfde verhaal net uit 'n ander oogpunt oorvertel?

    Liefdegroete,
    Stefanus
    Dankie vir die pos. Die wereld is n groot plek en met hedendaagse vervoer is dit maklik en vinnig om die wereld deur te reis, maar in die tyd van hierdie verhaal weet ek darem nie.

    Wat interesant is, is die derde persoon wat die verhaal vertel het.

  4. #14
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Die tuin van Eden

    Die vloed het nie net die Israeliete geraak nie, maar elke ander volk in dieselfde omgewing. Daarom is dit redelik om te verwag dat daar meer as een weergawe, uit meer as een perspektief in omloop sou wees.

    Die Pentateug put uit die verhaal van die Elohim (God) wat twee van elke spesie as genoegsaam ag om die voortbetaan te verseker, terwyl die verhaal van die HERE (Jahweh) ses ekstra pare van die voŽls en rein diere op die ark neem vir die bloedrituele wat moes volg.

    Die vloedverhaal wat in die Pentateug opgeneem is, is 'n sameflansing van die verhaal van 'n HERE van boedrituele (Jahweh) en die verhaal van die God wat man en vrou na hulle beeld geskape het (Elohim)

    Wat die situasie egter gekompliseerd maak is dat die HERE (Jahweh) deur sy profeet Jeremia ontken dat hy die bloed ritueel opdragte gegee het.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  5. #15

    Default Re: Die tuin van Eden

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post

    Dom uit my onkunde van die gebeure en die werklike verdraaide weergawes van alles wat tot ons beskikking was in die vorm van lees stof, het ek hierdie draad oop gemaak.

    Dit is teleurstellend dat jy op jou en Stefanus se webblad skakels het na dokumente wat baie meer betroubaar, en eenvoudig is om te verstaan.

    Ek dank vir Jesus dat Hy vir my gelei het na die skakel van die dokumente in my soeke na die waarheid.

    Ek stel voor dat jy weer die dokumente lees en luister wat daarin geskryf staan en verstaan.

  6. #16
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Die tuin van Eden

    Quote Originally Posted by nieuwoudtrl View Post

    Dit is teleurstellend dat jy op jou en Stefanus se webblad skakels het na dokumente wat baie meer betroubaar, en eenvoudig is om te verstaan.

    Ek dank vir Jesus dat Hy vir my gelei het na die skakel van die dokumente in my soeke na die waarheid.
    nieuwoudtrl.

    Na watter skakel en dokumente verwys jy?

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  7. #17
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,605
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Die tuin van Eden

    Quote Originally Posted by nieuwoudtrl View Post
    .... skakels het na dokumente wat baie meer betroubaar, en eenvoudig is om te verstaan.
    nieuwoudtrl, is hierdie dokumente dalk die Nag Hammadi geskrifte?

    Die Codex II - 6. The Apocryphon of John is nogal intressant.

    Lees gerus ook Codex II - 10. On the Origin of the World

    Liefdegroete,
    Stefanus

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •