Results 1 to 4 of 4

Thread: Lekker om hier te wees!

  1. #1
    Member witsybok's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    16
    Rep Power
    35

    Default Lekker om hier te wees!

    Goeie dag almal. Ek is baie opgewonde om hier by julle te wees. Die Ou Man ken my bietjie en het my baie welkom laat voel. Ek is eintlik engels spreekend ( Ex Rhodesian), so verskoon my Afrikaans asseblief. Ek hoop ons gaan lekker gesels

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    57

    Default Re: Lekker om hier te wees!

    Welkom witsybok.

    Ons kom al 'n paar jaar saam, as ons dit so kan stel.

    Ons sien uit na jou insette.

    Terloops, daar skort niks met jou taal nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Lekker om hier te wees!

    Welkom hier by ons witsybok.
    Ons sien uit na die gesprek.

    Liefdegroete,
    Stefanus

  4. #4
    Member Bee777's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    west coast
    Posts
    76
    Rep Power
    34

    Default Re: Lekker om hier te wees!

    AAh, hier is die plek.
    Hi almal, my afrikaans is ook nie so goed nie, maar nomers op Boerevryheid het maar gese "ons ken almal engels."
    Stefaan, thanks for inviting me to this forum, it looks like the right place for me to be, as we are all ' like minded" people all earnestly seeking the truth, very refreshing after being on forums run my mans ego filled with " doctrines of man"

    Die ou man seems quite well read and i look forward to sharing some info with him as well as all the others here.

    Blessings in truth
    Bee777

Similar Threads

  1. Baldursson is hier
    By Baldursson in forum Aanmelding
    Replies: 5
    Last Post: 4th August 2008, 20:14
  2. Die Witboek hier beskikbaar.
    By knipmes in forum Witboek
    Replies: 1
    Last Post: 15th July 2008, 12:43

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •