Results 1 to 7 of 7

Thread: Bekendstelling: Carel

  1. #1

    Default Bekendstelling: Carel

    Goeie môre.
    Graag wil ek net myself voorstel. Ek is Carel. Het al geruime tyd as gas dié forum besoek en is beďndruk met die gehalte van besprekings asook die mooi wyse waarop verskillende gesigspunte oorgedra word. Dit laat mens welkom voel om ook jou vrae te vra en mening/s te lug.
    Hier by ons op die platteland is internet spoed maar stadig, en kragonderbrekings aan die orede van die dag, veral tydens swaar weer. Dit laat beurtkrag na ‘n winskoop lyk. Hoe dit ookal sy – binnekort sal ek van my laat hoor.
    Groete.
    Carel

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    59

    Default Re: Bekendstelling: Carel

    Goede morgen Carel.

    Welkom hier en ons sien uit na jou insette.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    59

    Default Re: Bekendstelling: Carel

    Carel.

    Ek het jou pos aangaande die kruisiging geskuif na : Lyding van die Messias. Jou inset skakel in by Pionier se draad.

    Jy kan dit vandaar verder neem.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  4. #4

    Default Re: Bekendstelling: Carel

    Dankie DOM vir die redigering en plasing van my vraag ten opsigte van die kruisiging.

    Die forum is nog ietwat vreemd vir my. Sal hopelik dit eersdaags onder die knie kry.

    Tans besig om die inligting na te lees.

    Groete

    Carel

  5. #5
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Bekendstelling: Carel

    Quote Originally Posted by Carel van Heerden View Post
    Die forum is nog ietwat vreemd vir my. Sal hopelik dit eersdaags onder die knie kry.
    Welkom Carel,

    Die forum "FAQ" is hier te kry, gaan deur die en indien jy enige vrae het sal ons poog om jou te help.

    Liefdegroete,
    Stefanus

  6. #6
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: Bekendstelling: Carel

    Carel, welkom hoor!

    groetnis
    knipmes

  7. #7

    Default Re: Bekendstelling: Carel

    Hallo Carel

    Ek is ook nuut hier.

    Goed om jou te ontmoet.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •