Results 1 to 3 of 3

Thread: Christusdag

  1. #1
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Christusdag

    Liewe Wendag lede en besoekers.

    Dankie vir een jaar van samesyn en uitruil van gedagtes.

    Stefanus, aan jou is ons baie dank verskuldig vir die wyse waarop jy die tegniese aspekte van die forum byhou, sowel as vir jou insiggewende bydraes op geestelike vlak.

    Ons herdenk die Christus op 25 Desember. Daarom is dit belangrik dat ons opnuut kennis neem van die feit dat Jesus nie die sagmoedige Neelsie is, wat dominee aan ons voorhou nie.

    Jesus het die voorbeeld gestel met sy kragdadige optrede deur die meublement van die Tempel om te keer en die aanwesiges te verjaag, terwyl die alomteenwoordige tempelpolisie te bang was om 'n vinger op hom te lÍ.

    Die Christus het die voorbeeld gestel. Dit is hoog tyd dat die tempel meublement weer herrangskik word.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #2
    Member
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    England
    Age
    60
    Posts
    14
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Christusdag

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Liewe Wendag lede en besoekers.

    Die Christus het die voorbeeld gestel. Dit is hoog tyd dat die tempel meublement weer herrangskik word.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Interesant. Wat bedoel jy OM?

    Regards, Paul

  3. #3
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Christusdag

    PaulA

    Ons kan begin by die "Catholic Creed" ook bekend as die "Apostolic Creed" en in die Afrikaanse Kerke as die "Apostoliese Geloofsbelydenis".

    Weet ons wat ons getuig, wanneer ons die vooraf geleerde woorde ewe gedienstig prewel?

    Liefde groete.

    Die Ou Man

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •