Page 1 of 5 12345 LastLast
Results 1 to 10 of 50

Thread: Kanašn vervloek deur Noag

  1. #1
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Kanašn vervloek deur Noag

    Goeie naand.

    Die volgende gedeeltes in die bybel is ter sprake:

    Gen 9:24 Toe Noag van sy wyn wakker word en merk wat sy jonger seun hom aangedoen het,
    Gen 9:25 sÍ hy: Vervloek is Kanašn! Ďn Kneg van die knegte moet hy wees vir sy broers.
    Gen 9:26 Verder het hy gesÍ: GeseŽnd is die HERE, die God van Sem. Maar Kanašn moet sy dienskneg wees.
    Gen 9:27 Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanašn moet sy dienskneg wees.

    Jos 9:22 Toe laat Josua hulle roep en spreek met hulle en sÍ: Waarom het julle ons bedrieg deur te sÍ: Ons woon baie ver van julle afóterwyl julle tussen ons in woon?
    Jos 9:23 Nou dan, vervloek is julle! En nooit sal julle ophou om knegte, houtkappers sowel as waterputters, vir die huis van my God te wees nie.
    Jos 9:27 So het Josua dan op diť dag houtkappers en waterputters van hulle gemaak vir die vergadering en vir die altaar van die HERE, tot vandag toe, op die plek wat Hy sou uitkies.

    Uit bogenoemde tree 'n hele paar vrae na vore.

    Die vervloeking in Genesis is word gedoen deur Gam - gerig op Kanašn - in die enkelvoud.
    In die tweede geval - Josua - word die nageslag van Kanašn naamlik die Hewiete - vervloek in die meervoud. Daar kan dus aanvaar word omdat die Hewiete 'n gehuggie was, dit in die meervoud vorm sal wees.

    As aanvaar word dat vervloek die teenoorgestelde van geseŽnd beteken dan ontstaan die volgende vraag:

    Vraag 1: Is die vervloeking soos beskryf in Genesis en in Josua van toepassing op Gam se volle nageslag tot vandag toe?

    Groetnis

    Carel

  2. #2
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    53

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Carel

    In Genesis vind ek Noag wat vir Gam en sy nageslag vervloek, en nie Gam wat vervloek nie.
    Posted via Mobile Device

  3. #3
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    53

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Voor ons by jou vraag op die ewigdurenheid van die vloek kom kyk na vers 26 dis amper asof Noag met jurisdiksie teenoor die HERE praat as hy hom seen.
    Posted via Mobile Device

  4. #4
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Quote Originally Posted by Carel van Heerden View Post
    Die vervloeking in Genesis is word gedoen deur Gam - gerig op Kanašn - in die enkelvoud.
    Pionier

    Ek stem saam - soos die aanhaling daar staan is dit oop vir 'n ander vertolking as die bedoelde.

    Dit sal beter verstaan word as ek dit as volg wysig: "Die vervloeking - in die Genesis gedeelte - deur Noag aan sy seun Gam en gerig op Kanašn, is in die enkelvoud"

    Dankie vir die uitwysing.

    Groetnis

    Carel

  5. #5
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Voor ons by jou vraag op die ewigdurenheid van die vloek kom kyk na vers 26 dis amper asof Noag met jurisdiksie teenoor die HERE praat as hy hom seen.
    Posted via Mobile Device
    Pionier

    Ek stem saam. Ek luister.

    Groetnis

    Carel

  6. #6
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    53

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Carel

    Indien Noag die "jurisdiksie" het om die HERE te seŽn, sou sy vloek op Gam ewigdurend en dus ook op die nageslag van toepassing sou wees.

    Groetnis
    Posted via Mobile Device
    Last edited by Pionier; 19th January 2009 at 11:23.

  7. #7
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Carel

    Indien Noag die "jurisdiksie" het om die HERE te seŽn, sou sy vloek op Gam ewigdurend en dus ook op die nageslag van toepassing sou wees.

    Groetnis
    Posted via Mobile Device
    Pionier

    Vraag 2: Het die vloek van Josua, op 'n gedeelte van Gam se nageslag, naamlik die Hewiete, 'n versterkende uitwerking op die eerste vloek van Noag of dien dit slegs as bevestiging? Enige ander gesigspunte?

    Groetnis

    Carel

  8. #8
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Carel

    Indien Noag die "jurisdiksie" het om die HERE te seŽn, sou sy vloek op Gam ewigdurend en dus ook op die nageslag van toepassing sou wees.

    Groetnis
    Posted via Mobile Device
    Pionier
    Goeie more.

    Wat opval is dat Noag oor veel meer kennis of insig beskik het as wat die gebeure tot voor Gen. 9:24 - 9:27 aandui. Alhoewel die HERE (YAHWE) homself nog nie op hierdie stadium met die naam HERE bekend gemaak het nie, was Noag van hom bewus en het Noag hom geseŽn. God (Elohim) was veral aan hom bekend want, in onder ander Genesis 9:1, het God Noag en sy seuns geseŽn en aan hulle gesÍ om vrugbaar te wees en die aarde te vul.

    'n Verdere aspek is die volgorde van Noag se vervloeking en seŽn.

    Hy vervloek Kanašn ('n kneg van knegte moet hy wees vir sy broers).

    Dan seŽn hy die HERE. Sem word glad nie geseŽn nie.

    In die laaste instansie versoek hy God (Elohim) om aan Jafet ruimte te verskaf sodat hy kan woon in die tente van Sem.

    Die volgorde is dus van 'n vervloeking (mens) na die seŽn van 'n Stamgod (Abraham) tot 'n versoek aan die Almagtige God (Elohim).

    Noag moes dus die "rangorde" in die geesteswÍreld geken het, asook die nietigheid van die mens.

    Die seŽn van God is vandag duidelik sigbaar wanneer gekyk word na die nageslag van Noag en dan veral sy seuns.

    Dit is ook bekend dat Jafet wel woon in die tente van Sem en dat God aan Jafet ruimte verskaf het.

    Beide Sem en Jafet word met 'n bepaalde God verbind. Sem met Yahwe en Jafet met God (Elohim).

    Gam word nie aan enige God verbind nie. Waarskynlik vanweŽ die vloek wat oor hom uitgespreek is. Ek sal later weer terugkom na Gam.

    Wat vir my nie duidelik is nie, is op watter gronde, of vanwaar Noag die "jurisdiksie" gekry het om die HERE te seŽn. Ook waarom Sem nie geseŽn is nie. Kan dit dalk verband hou oor die aard van die HERE se godheid?

    Ek sal later weer terug na my tweede vraag hierbo.

    Groetnis

    Carel

  9. #9
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    69

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Carel van Heerden.

    Dit is 'n interessante beskouing.

    Ek stem saam met hierdie stelling:

    Beide Sem en Jafet word met 'n bepaalde God verbind. Sem met Yahwe en Jafet met God (Elohim).
    Liefde groete.

    Die Ou Man

  10. #10
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Re: Kanašn vervloek deur Noag

    Quote Originally Posted by Carel van Heerden View Post
    Wat vir my nie duidelik is nie, is op watter gronde, of vanwaar Noag die "jurisdiksie" gekry het om die HERE te seŽn. Ook waarom Sem nie geseŽn is nie. Kan dit dalk verband hou oor die aard van die HERE se godheid?
    Pionier

    Nadat ek weer nagedink het oor Noag se "jurisdiksie" om die HERE te seŽn en nie Sem nie, blyk die volgende moontlikheid 'n antwoord te wees.

    Omdat Sem (die stamvader van die Semiete) met Yahweh verbind word, is die seŽn nie aan Sem gegee nie maar via Sem aan Yahweh deur Noag. Dit vloei voort uit hulle onderlinge verhouding met mekaar. Sem se nageslag gaan onder Yahweh dien en dit is dan ook die geslagslyn vanwaar Jesus sal kom.

    Hierdie "jurisdiksie" word ontleen aan sy kennis wat hy moes gehad het oor wat gaan kom.

    Groetnis

    Carel

Similar Threads

  1. Noag is net 'n storie, sÍ prof
    By Die Ou Man in forum Nuus
    Replies: 1
    Last Post: 1st October 2009, 08:02
  2. God deur Mense Geskep?
    By Pionier in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 11th January 2008, 13:48

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •