Page 2 of 19 FirstFirst 12345612 ... LastLast
Results 11 to 20 of 187

Thread: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

  1. #11
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal

    So ons sien hier dat satan ons van God vervreem het dat toe eva van daai appel of van daai boom eet was sy onmidelik van God vervreem (dood), sy het wel bly lewe in die fiesiese ligaam maar geestelik was sy dood... God het van haar weg gebly...
    Antje, jy verwar die God van Hemel en Aarde met die HERE god van Abraham. Die gedeelte wat jy aanhaal is die HERE god van Abraham se fabel. Hy is jou god. So lei ek af. Hy het geen gesag oor my nie.

    My God is die God van Hemel en Aarde. Hier is hulle reŽl.

    Genesis 1.

    29 Verder het God gesÍ: Ek gee nou aan julle al die plante wat saad gee, wat op die hele aarde is, en al die bome waar boomvrugte aan is, wat saad dra. Dit sal julle voedsel wees.
    Jy sien dus dat ons God ons toelaat om alles te eet.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #12
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Die is die Here of God wat ek dien!

    "Great is our Lord and mighty in power;
    his understanding has no limit." (Psalms 147:5)

    "...where does my help come from?
    My help comes from the Lord,
    the Maker of heaven and earth." (Psalms 121:1,2)
    Die is my God....

    Dis die slefde God reg deur die Bybel!
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  3. #13
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default

    Antje.

    Wat was God se opdrag? Hoeveel van elke dier moes daar op die Ark wees?

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  4. #14
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Twee van elk? hoekom man en vrou.... jou punt?
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  5. #15
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Twee van elk? hoekom man en vrou.... jou punt?
    Antje.

    Ongelukkig is dit nie so eenvoudig nie. Lees nou hier.

    Genesis 7

    1 DAARNA het die HERE aan Noag gesÍ: Gaan in die ark, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor my aangesig in hierdie geslag.

    2 Van al die rein diere moet jy vir jou telkens sewe paar neem, die mannetjie met sy wyfie; maar van die diere wat nie rein is nie, twee, die mannetjie met sy wyfie.

    3 Ook van die voŽls van die hemel telkens sewe paar, die mannetjie met die wyfie, om die geslag in die lewe te hou op die hele aarde.
    Nou dat jy weet dat jy nog nie alles weet nie, kan ons verder gesels.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  6. #16
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default

    Antje De waal skryf:

    Ek dink nie ek weet alles nie ek het nog baie om te leer, net n idiot sal se ek weet alles!

    Die Ou Man al gehoor van die boek of Yashar?


    Die bybel Joshua(Yehoshua) 10:12-14; "On that occasion, when Yahweh routed the Amorites before the Yisraelites, Yehoshua addressed Yahweh; he spoke, in the presence of the Yisraelites: 'Stand still, O sun, at Gibeon, O moon, in the valley of Aijalon! The sun stood still and the moon halted while a nation wreaked judgment on its foes. As it is recorded in the book of Yashar so the sun halted in mid-heaven and did not press on to set. For an entire day Yahweh fought for Yisrael. Not before or since that time has there ever been such a day in which Yahweh acted upon the words spoken by a man.' "
    Yashar 88:63-65; "And while they were striking them down, the day was declining toward evening, and Yahushua said in the sight of all the people, Sun, you stand still upon Gibeon, and you, moon, in the valley of Ajalon, until the nation will have revenged itself upon its enemies. And Yahweh listened to the voice of Yahushua, and the sun stood still in the midst of the heavens, and it stood still 6 and 30 moments, and the moon also stood still and did not run its course to go down the whole day. And there was no day like that, before it or after it, in which Yahweh listened to the voice of a man. For Yahweh fought for Yisrael."

    Antje.

    Dit is 'n mooi storie. Die Israeliete het dit seker vir hul kinders vertel.

    Vir die son om stil te staan, moet die aarde ophou draai. As die aarde skielik ophou draai, vlieg alles van die aardbol af, die ruimte in.

    Glo jy regtig dat hierdie stories letterlik aanvaar moet word, Antje?

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  7. #17
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Weereens aanvaar jy nie die bybel soos dit is nie? hoekom nie
    Ek aanvaar die Bybel soos wat hy is, met al sy tekortkominge en teenstrydighede.

    NÍrens lees ek dat ek elke verhaal in die Bybel letterlik moet interpreteer nie. Help my asb reg as jy bewus van so 'n instruksie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  8. #18
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Quote Originally Posted by Die Ou Man
    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Weereens aanvaar jy nie die bybel soos dit is nie? hoekom nie
    Ek aanvaar die Bybel soos wat hy is, met al sy tekortkominge en teenstrydighede.

    NÍrens lees ek dat ek elke verhaal in die Bybel letterlik moet interpreteer nie. Help my asb reg as jy bewus van so 'n instruksie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Waar se dit ons moet nie? Volgens my is dit n handleiding, iewers waarheen ek kan draai as ek antwoorde soek, die woord van God vir my, :? nerens in die bybel staan dit dat jy die bybel moet ontleed en dan van dit wegg ggooi en van dit hou nie, die bybel is God se woord!

    Die Ou Man

    wat maak ons geloof anders as al die ander op die aarde?
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  9. #19
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Quote Originally Posted by Die Ou Man
    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Weereens aanvaar jy nie die bybel soos dit is nie? hoekom nie
    Ek aanvaar die Bybel soos wat hy is, met al sy tekortkominge en teenstrydighede.

    NÍrens lees ek dat ek elke verhaal in die Bybel letterlik moet interpreteer nie. Help my asb reg as jy bewus van so 'n instruksie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Waar se dit ons moet nie? Volgens my is dit n handleiding, iewers waarheen ek kan draai as ek antwoorde soek, die woord van God vir my, :? nerens in die bybel staan dit dat jy die bybel moet ontleed en dan van dit wegg ggooi en van dit hou nie, die bybel is God se woord!

    Die Ou Man

    wat maak ons geloof anders as al die ander op die aarde?
    Antje.

    Ek ontleed alles. As jy vir my sÍ dat alles in 'n gegewe boek, al is dit die Bybel, die waarheid is, gaan ek dit ondersoek. En as ek op 'n teenstrydigheid afkom, weet ek dat jy nie verstaan wat jy lees nie.

    My Goddelike Ouers het aan my skeppende denke en 'n vrye wil gegee. Ek is nie 'n bliksoldaatjie van een of ander dogma of ideologie nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  10. #20
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default

    wat maak ons geloof anders as al die ander op die aarde?....

    Ek sou deur ontleding of nabetragting van my eie wedervaringe uit logika gedrewe ten opsigte van my geloofsoortuigings dit onteenseglik kan stel dat inderdaad ons geloof met respekvolle trots en reg anders sal wees as enige ander op aarde, want ons is die vlagdraers vir die nuwe geloof soos beskrywe staan.. vir die wat ore het om te hoor!

    groetnis
    knipmes

Similar Threads

  1. Die Witboek en Die Bybel
    By Jaco Slabbert in forum Witboek
    Replies: 44
    Last Post: 30th March 2019, 03:29
  2. Wat kom na die Bybel?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 14
    Last Post: 11th March 2011, 20:26
  3. Hoe betroubaar is die bybel
    By Francois in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 26th July 2010, 08:43
  4. Kerke hoef nie te sluit nie
    By Stefanus in forum Kletshoekie
    Replies: 0
    Last Post: 16th June 2009, 22:20
  5. Teenstrydighede in die Bybel - Kom ons kyk!
    By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 3
    Last Post: 13th March 2009, 06:48

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •