Page 3 of 19 FirstFirst 123456713 ... LastLast
Results 21 to 30 of 187

Thread: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

  1. #21
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Nope wat dit anders maak is dit!

    Dat ons God vir ons lief is dat Hy vir ons mense iets wil doen, dat hy sy seun vir ons gegee het, alle ander gelowe verwag dat jy die dienaar alles vir die god moet doen jy dryf spuikers deur jou hande jy slaan jou self jy bring kos jy was jy ploeg jy moet werk aanhoudened en dan staan jy nog n kans om ek weet nie

    Ons God vra een ding van ons "Love the FATHER with all your heart and might" so maklik soos dit geen lange rituals nie geen lange slaan sessies nie geen lange bid sessies nie, geen niks net dit wees lief vir HOM en dan aanvaar my Seun!

    Nou wil julle kom en ons Christen geloof kom verander sodat ons soos die res is, hoekom wil julle suffer will julle swaarkry? is dit te veel gevra om te aanvaaqr GOD het jou lief en dat geen werke jou in die hemel gaan kry nie net liefde? Is dit menslik te veel gevra van jou om te aanvaar DAT GOD DIE GROTE GOD jou lief het, hoekom HOM klein maak, hoekom net soos die ander gode maak, wat bloed soek en wraak soek, in die OT was dit God na die NT is daar n uitkom kans forgiveness en al wat ons moet doen is HOM dien, will julle vevloek word will julle swaarkry?

    Ek het my keuse gemaak ek will lewe ek wil lewe in volheid en vryheid en dit kan ek doen duer middle van die volgende LOVING GOD!
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  2. #22
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Nou wil julle kom en ons Christen geloof kom verander sodat ons soos die res is,
    Antje De waal, as ek mag?
    Die "nuwe geloof" is eintlik niks nuut nie, net gestroop van dogmas en ja daar moet baie veranderings kom, een daarvan is om te verstaan dat daar geskryf word van twee verskillende Wesens wat as een God voorgehou word in die bybel, die een die Liefdevolle Skepper en die ander die Isrealite se Familiegod, sodra ons die verskil agterkom, kom die liefde van ons Skepper, die allerhoogste ten volle tevore.

    En nee ons hoef nie onsself te gesel en te martel om aan Sy behoeftes te voldoen nie: Kom ons kyk wat Jesus vir ons leer:
    Mat 19:17 En Hy sê vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik God. Maar as jy in die lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.
    Mat 19:21 Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ‘n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My.

    Liefdegroete,
    Stefanus

  3. #23
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Quote Originally Posted by Stefanus

    Noem my maar domastrant maar ek kan net nie my tande in die inky nie want die God wat ek aanbid is nie n stam God nie die Jesus wat ek aanbid die kind van God nie deurmiddel van nie maar reguit sy eie, hoe weet ek oor al die wonder werke in my lewe.'

    Ek weet net dit die Jesus na wie ek geroep het in my tyd van "need" was nie net n mens nie maar werklik die kind vanGOD, nie inerect nie maar dierct Hy is God, om hom tot minder te maak is die grootse sonde nog en ek praat nie van die heilegegees ongelukig of tenakom nie, die bybel se in die entyd sal die " the people shall serve the maked and not the maker" en dit is waar hier verhoog julle adam en eva tot ek weet nie wat nie gode want hulle kan goed maak.

    Die Bybel se tog dat net God kan maak en vat, so nou het julle daarby vir satan die selfde krag gaan gee dat hy kna greate? hoe dan nou?

    Hoekom ander gode maak? is dit lewendig e weesens ? nee die geld god is nie lewendig nie dis dood n stuk papier die see god is n stik klip, die gode wat God van praat is nie lewendige goe dnie maar goed wat ons voor hou as belangrikker as HY!
    Last edited by Stefanus; 4th December 2007 at 23:35.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  4. #24
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Ek dink dat julle hier geestelik dood is en daarom kan julle nie God in al sy glorie sien nie ook nie verstaan nie, julle geestelike ligame is dood en kan glad nie die heerlikheid van God aanvoel nie, julle is geestelik so dood dat julle Jesus nie eens kan aanvaar nie. dis my meening, maar ek kan verkeerd wees.
    Hallo Antje,

    Dankie vir die lekker gesels hier...

    Net 'n opmerking - ek verbaas my nog altyd my hele lewe deur dat mense my dadelik in 'n blik druk en as "nuwe wereld orde of duiwels" beskou net omdat ek aan geen kerk behoort en ongetwyfeld opreg in diepste wese glo dat daar wel net een God die Vader, God die Moeder, en God die Seun is in die hoogste Hemele. Toe ek 'n klein seuntjie was, het my trotse fier opregte Hervormde ouma my probeer leer oor die kruisiging en kersfees, en my eerlike opregte vraag aan haar was :"Maar Ouma, hulle het dan vir Liewe Jesus vermoor!" Ouma was woedend en geskok, maar ek hou vandag nog voet by stuk dat my Goddelike Ouers het my 'n vrye wil wat logies dink gegee, en hierdie logika wys vir my dat die destydse sogenaamde Christene (van die dae toe Jesus hierdie aarde bewandel het om spesifiek met die Adamiete te kom praat,) vreesagtige monsters moes gewees het, want net ongelooflik monsterlike aardmense kan so'n ongelooflike ondenkbare wonderlike Liefdevolle Wese reg uit die Hemel kon staan en hang aan 'n vloekhout, en dan vir my kom vertel dat dit moes wees vir my om Hemel toe te kan gaan!!!

    laat ek dit duidelik stel, vir my is daardie hemel wat voorgehou word, die aardse hemel geskep in Gen 2 waarin baie baie vasgevang gaan word as hulle nie wil hoor nie... nie die Hemele van Gen 1 nie. En o ja, my geestelike liggaam is en kan nie sterf nie, want ek kom reguit uit die Hemel, en is van Bo gebore as Adamiet, met volle liefde en eer aan my Goddelike Ouers wat my so lief het soos vir jou...

    groetnis
    knipmes

  5. #25
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    EVIL DEMONS & HALLOWEEN NASTIES

    We present a selection of spooky spirits and ghostly Gods.

    BABA-YAGA
    Slavonic Goddess of Death. ....
    NAMORODO
    Australian monsters to make your flesh creep. Nothing but skin and bones, shreds and sinews. The wind moans through them as they fly at night, waiting to pounce on you and suck your insides out. If they catch you, they'll turn you into one of them. Vampires are cuddly in comparison.

    That's all folks. Don't have nightmares!
    En elke een van die gode wat bogenoem word is satan hy is nie almagtig nie so wat doen die uwe hy maak dat almal stadbeeldtjies van hom maak en dan wroship. aldie gode se karakters is so naby aan satan n mens kan nie ander s as om te lag nie! en om te dink mense glo dat die rerig gode is !
    Ek verwonder my waar Christene aan hierdie dinge kom???.... ek het nog nooit en wil ook nie my ophou met sulke dinge nie, stel nie in hul name of enigiets belang nie, as hul naby my kom dan wyk hulle vinnig, want ek kyk elke mens en aardmens reguit in die oe wanneer ons kontak het, en ek kyk nie weg nie, en die wat duiwels binne hulle het, kyk nooit terug nie, dis te bang om hulself te "face" dink ek, want ek glo dat die ware kinders van Onse Skepper het genoeg krag om sulke duiwels uit te dryf en te vernietig... dog ek se maar net...

    groetnis
    knipmes

  6. #26
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Quote Originally Posted by knipmes
    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Ek dink dat julle hier geestelik dood is en daarom kan julle nie God in al sy glorie sien nie ook nie verstaan nie, julle geestelike ligame is dood en kan glad nie die heerlikheid van God aanvoel nie, julle is geestelik so dood dat julle Jesus nie eens kan aanvaar nie. dis my meening, maar ek kan verkeerd wees.
    Hallo Antje,

    Dankie vir die lekker gesels hier...

    Net 'n opmerking - ek verbaas my nog altyd my hele lewe deur dat mense my dadelik in 'n blik druk en as "nuwe wereld orde of duiwels" beskou net omdat ek aan geen kerk behoort en ongetwyfeld opreg in diepste wese glo dat daar wel net een God die Vader, God die Moeder, en God die Seun is in die hoogste Hemele. Toe ek 'n klein seuntjie was, het my trotse fier opregte Hervormde ouma my probeer leer oor die kruisiging en kersfees, en my eerlike opregte vraag aan haar was :"Maar Ouma, hulle het dan vir Liewe Jesus vermoor!" Ouma was woedend en geskok, maar ek hou vandag nog voet by stuk dat my Goddelike Ouers het my 'n vrye wil wat logies dink gegee, en hierdie logika wys vir my dat die destydse sogenaamde Christene (van die dae toe Jesus hierdie aarde bewandel het om spesifiek met die Adamiete te kom praat,) vreesagtige monsters moes gewees het, want net ongelooflik monsterlike aardmense kan so'n ongelooflike ondenkbare wonderlike Liefdevolle Wese reg uit die Hemel kon staan en hang aan 'n vloekhout, en dan vir my kom vertel dat dit moes wees vir my om Hemel toe te kan gaan!!!

    laat ek dit duidelik stel, vir my is daardie hemel wat voorgehou word, die aardse hemel geskep in Gen 2 waarin baie baie vasgevang gaan word as hulle nie wil hoor nie... nie die Hemele van Gen 1 nie. En o ja, my geestelike liggaam is en kan nie sterf nie, want ek kom reguit uit die Hemel, en is van Bo gebore as Adamiet, met volle liefde en eer aan my Goddelike Ouers wat my so lief het soos vir jou...

    groetnis
    knipmes
    Dit Help nie ek gee hier vir jou tonne stukke uit die bybel wat wys dat n mens sonder Jesus dood is geestlik nie want my bybel en joune is rerig waar nie die selfde nie, of hulle is jy verloor dalk net hier en daar stukkies want dit is nie van toepassing op jou huidiglike geloof nie, ek gaan tog dit hier plaas en hoop van harte dat julle nie so blind is dat die waarhied vir julle vesteek sal bly nie maar dat daar n lig sal aangaan in julle harte en siele!

    Again, when a righteous man turns from his righteousness and does evil, and I put a stumbling block before him, he will die. Since you did not warn him, he will die for his sin. The righteous things he did will not be remembered, and I will hold you accountable for his blood. (Ezek 3:20)

    But if a righteous man turns from his righteousness and commits sin and does the same detestable things the wicked man does, will he live? None of the righteous things he has done will be remembered. Because of the unfaithfulness he is guilty of and because of the sins he has committed, he will die. (Ezek 18:24)

    If a righteous man turns from his righteousness and commits sin, he will die for it; because of the sin he has committed he will die. (Ezek 18:26)

    If I tell the righteous man that he will surely live, but then he trusts in his righteousness and does evil, none of the righteous things he has done will be remembered; he will die for the evil he has done. (Ezek 33:13)

    If a righteous man turns from his righteousness and does evil, he will die for it. (Ezek 33:18)

    For if you live according to the sinful nature, you will die; but if by the Spirit you put to death the misdeeds of the body, you will live. (Rom 8:13)
    Don’t you know that when you offer yourselves to someone to obey him as slaves, you are slaves to the one whom you obey—whether you are slaves to sin, which leads to death, or to obedience, which leads to righteousness? (Rom 6:16)

    but each one is tempted when, by his own evil desire, he is dragged away and enticed. Then, after desire has conceived, it gives birth to sin; and sin, when it is full-grown, gives birth to death. Don’t be deceived, my dear brothers. (James 1:14-16)

    My brethren, if any among you strays from the truth, and one turns him back, let him know that he who turns a sinner from the error of his way will save his soul from death, and will cover over a multitude of sins. (James 5:19,20, NASB)

    How the Righteous Can Prevent Their Own Spiritual Death

    I tell you the truth, if anyone keeps my word, he will never see death. (John 8:51)

    Jesus said to her, “I am the resurrection and the life. He who believes in me will live, even though he dies; and whoever lives and believes in me will never die. Do you believe this?” (John 11:25,26)

    Those on the rock are the ones who receive the word with joy when they hear it, but they have no root. They believe for a while, but in the time of testing they fall away. (Luke 8:13)

    Some fell on rock, and when it came up, the plants withered because they had no moisture. (Luke 8:6)

    Dan die bewyse uit my bybel weer een in baie eenvaoudige taal gese dat jy kan lewe awem haal en alls maar binne is jy dood geestlik is jy dood!

    1 Tim. 5:6, as follows:
    But she who lives in self-pleasure has died while living.
    Last edited by Stefanus; 4th December 2007 at 23:41.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  7. #27
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    BOOK OF MOSES
    CHAPTER 6

    47 And as Enoch spake forth the words of God, the people trembled, and could not astand in his presence.
    48 And he said unto them: Because that Adam a) fell, we are; and by his fall came b) death; and we are made partakers of misery and woe.

    16 And now behold, I say unto you then cometh a death, even a second adeath, which is a spiritual death; then is a time that whosoever dieth in his sins, as to a temporal bdeath, shall also cdie a spiritual death; yea, he shall die as to things pertaining unto righteousness.

    16. Yea, behold, this death bringeth to pass the aresurrection, and bredeemeth all mankind from the first death—that spiritual death; for all mankind, by the cfall of Adam being dcut off from the presence of the Lord, are considered as edead, both as to things temporal and to things spiritual.
    17. But behold, the resurrection of Christ aredeemeth mankind, yea, even all mankind, and bringeth them back into the presence of the Lord.
    18. Yea, and it bringeth to pass the condition of repentance, that whosoever repenteth the same is not ahewn down and cast into the fire; but whosoever repenteth not is hewn down and cast into the fire; and there cometh upon them again a bspiritual death, yea, a second death, for they are cut off again as to things pertaining to righteousness.
    19. Therefore repent ye, repent ye, lest by knowing these things and not doing them ye shall suffer yourselves to come under condemnation, and ye are brought down unto this second death.

    PSALMS
    PSALM 37

    9. For evildoers shall be acut off: but those that wait upon the LORD, they shall inherit the bearth.

    THE REVELATION
    OF ST JOHN THE DIVINE
    CHAPTER 20

    6. a) Blessed and holy is he that hath part in the b) first cresurrection: on such the dsecond death hath no power, but they shall be epriests of God and of Christ, and shall reign with him a thousand years.
    12. And I saw the adead, small and great, bstand before God; and the cbooks were opened: and another book was opened, which is the dbook of life: and the dead were ejudged out of those things which were written in the books, according to their fworks.
    13. And the sea gave up the dead which were in it; and adeath and bhell delivered up the dead which were in them: and they were judged every man according to their works.
    14. And adeath and bhell were cast into the lake of fire. This is the csecond death.
    Last edited by Stefanus; 4th December 2007 at 23:41.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  8. #28
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Dit Help nie ek gee hier vir jou tonne stukke uit die bybel wat wys dat n mens sonder Jesus dood is geestlik nie want my bybel en joune is rerig waar nie die selfde nie, of hulle is jy verloor dalk net hier en daar stukkies want dit is nie van toepassing op jou huidiglike geloof nie, ek gaan tog dit hier plaas en hoop van harte dat julle nie so blind is dat die waarhied vir julle vesteek sal bly nie maar dat daar n lig sal aangaan in julle harte en siele!
    Naand Antje,

    Dankie vir die lang relaas van versie op versie uit 'n engelse Bybel nogals... Daar word verwys na my huidige geloof... watter geloof? wat is geloof? wat beteken die woordjie geloof vir my? vir jou? ... daar kan nie vir n ware Adamiet 'n huidiglike geloof wees nie, want wanneer jy van Bo gebore is, weet jy waarvandaan jy kom, en aardse menslike dogmas van onderandere "geloof" speel geen rol nie. Dit is vir my 'n wonderbaarlik interessant dog hartverskeurendheid dat ek sien hoe my mede Adamietiese broers en susters in werklikheid 'n vaste oortuiging het in die verdediging van hul Bybels en Jahweh se tien gebooie... maar die werklike WET wat deur JESUS aan ons oorgedra was of word nooit opreg beoefen nie, maar eerder verwater om 'n Adamiet die sogenaamde naaste van elke aardmens te maak?? Baie pateties, na my mening. Ek het nie 'n geloof nie! En Glo aan of in niks nie! Ek is 'n Adamiet, van Bo gebore, en WEET sonder enige geloof of glo dat my Hemelse Goddelike Ouers my onteenseglik liefhet, en ek vir Hulle in alle ewigheid... Amen.

    groetnis
    knipmes

  9. #29
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Net n vraag ?

    Hoekom volgens julle is ons mense dan gemaak.

    God het die engele, Hy het sy vrou, en dan is daar nog die Suen wat ons volgens julle nog nie gesien het nie, nou hoekom ons maak.

    Hoekom vir ons n eie wil gee, so dat ons ons self net kan seermaak?

    Hoekom as hy alles het maar hy ons, is hy dalk selfsugtig, of geniet hy dit as mense seer kry, hoekom ons die wapen toto
    ons eiei verderf gee, is dit net n sport vir Hom? :?:

    E n gee asb vir my die antwoorde hier volgens die witboek doctrine en nie die normale bybel doctrine nie

    By voorbaat dankie!
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  10. #30
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default

    Antje, ek sal my beskeie opinie gee. Ek is nie so geskool soos my mede Witboek Broers en Susters nie, maar sal uit die hart praat soos altyd..

    :arrow: Hoekom volgens julle is ons mense dan gemaak.
    Want almal moet mos skool toe gaan om te leer, of hoe. en waar beter as die aardse skool?

    :arrow: God het die engele, Hy het sy vrou, en dan is daar nog die Suen wat ons volgens julle nog nie gesien het nie, nou hoekom ons maak.
    Onthou hier word van jou verheerlikte hemelse liggaam gepraat, en nie die aardse trui nie. Ons is almal Engele wat 'n aardse trui aantrek om skool te gaan, met die doel om nader aan die Voetbank Van ons Vader te kom...

    :? Hoekom vir ons n eie wil gee, so dat ons ons self net kan seermaak?
    Hoekom klas of skool gaan as jy soos n komper net data inneem sonder die wil of reg om dit wat geleer word te beproef...

    Hoekom as hy alles het maar hy ons, is hy dalk selfsugtig, of geniet hy dit as mense seer kry, hoekom ons die wapen toto
    ons eiei verderf gee, is dit net n sport vir Hom? :?:
    Antje, so 'n vraag sal ek persoonlik nooit ooit kan vra nie, want dit is so teen respek vir my dat ek dit nie eers kan indink nie, maar tog 'n goeie vraag... ek sou se as jy Die Visioene agter in Die Witboek gelees het, en dit in 'n prentjie omskep het, dan is daardie suiwere Wit Lig alles in mens se lewe, en is ek daagliks "drawn" to the Light!

    :arrow: E n gee asb vir my die antwoorde hier volgens die witboek doctrine en nie die normale bybel doctrine nie
    Soos bo gese, vra Die Boer en andere om tegnies te wees, ek is maar net knipmes, opreg klein en al amper skerp...

    groetnis
    knipmes

Similar Threads

  1. Die Witboek en Die Bybel
    By Jaco Slabbert in forum Witboek
    Replies: 44
    Last Post: 30th March 2019, 03:29
  2. Wat kom na die Bybel?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 14
    Last Post: 11th March 2011, 20:26
  3. Hoe betroubaar is die bybel
    By Francois in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 26th July 2010, 08:43
  4. Kerke hoef nie te sluit nie
    By Stefanus in forum Kletshoekie
    Replies: 0
    Last Post: 16th June 2009, 22:20
  5. Teenstrydighede in die Bybel - Kom ons kyk!
    By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 3
    Last Post: 13th March 2009, 06:48

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •