Page 4 of 19 FirstFirst 1234567814 ... LastLast
Results 31 to 40 of 187

Thread: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

  1. #31
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Knip mes dankie!

    Nope, maak glad nie sin nie, volgens wat ek geleer is nie, volgens my het die engele nie n wil van hulle eie nie, dan weer is daar satan die engel moet God dien ons hoef nie, of is ons gemaak vir hebsig?

    Knipmes wat moet ons leer, hoe om julle god te dien, of hoe om ander te moor, wat in die skool was die eind doel van julle god?

    volgens my

    Die tuin van eden :
    God het ons geskape want Hy wou met ons tyd spandeer nie vir leer nie net iemand waar mee HY kan gesels,

    Die sonde val
    Ons gebruik ons eie will, dood geestleik so ons kan God nie meer sien nie

    Jesus kom
    Hy betaal vir die bloed wat met die sonde val gestort is, (wie se dit was God se plan, Satan op die ander hand klink meer na die ou wat moord sal belan) slim vang sy baas

    Jesus Sterwe,
    Sy bloed vee die bloed van die sonde van ons af, ons kan weer geestelik met God praat ek is so bly

    Die Bybel
    Gelos vir ons vir antwoorde.

    So alles wat tussen tot en met nou was en is om met God te kan praat en te gesels, nie die duister witboek ding nie ook nie anders om nie, net mooi skoon dit, nou wil julle kom en se ons moet leer vir wat, dink wat leer ons, hoe om te moor te lieg, te steel, te werk, oorlog temaak, en al die ander lekke dinge, en dan die moeder god idee.


    Hier is my antwoorde op van die vrae wat julle vra wat die witboek antwoord.

    Wie is die ons wat God van praat

    wel dis God
    Dan Jesus
    en die heilige gees een voudig en doel treffend.

    Adam en Eva = die eerste mense niks meer niks minder proto types vir die wat kom Glad nie die heilige gees nie.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  2. #32
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal

    ... en dan die moeder god idee.
    Wie is die ons wat God van praat

    wel dis God
    Dan Jesus
    en die heilige gees een voudig en doel treffend.

    Adam en Eva = die eerste mense niks meer niks minder proto types vir die wat kom Glad nie die heilige gees nie.
    Antje De Waal, mens, jy klink nou soos my Moeder... met opregtheid wil ek jou voorhou dat elkeen van ons sy/haar eie sieninge het oor dit wat in die vierde dimensie (of aan die ander kant) aangaan. Ek is 'n voorstaander van Die Witboek idee, het dit deurgelees, verstaan self nie alles mooi nie, maar besef wel dat dit ooreenstem met my siening dat ons nie alleen in hierdie grootse heelal is nie. Hoekom sal onse Skepper so 'n oneindige groot heelal maak, en die mens selgs op een verdorwe klein bolletjie plaas.. het nog nooit sin gemaak nie. Ek dink nie dat elke een van ons Die Witboek moet aanvaar nie, maar eerder dat die wat daartoe geroepe is om as werkers op die bepaalde tyd soos deur God bepaal hul taak te volvoer, moet dit so ervaar. Die res behoort slegs te besef dat daar meer is wat kom een van die dae as die sogenaamde Uhuru wat alreeds myns insiens jare al in beweging is. Om geestelik voor bereid te wees, sal elkeen se taak wees vir die Wederkoms. As jy glo dat die Heilige Gees een identiteit is, dan is jou volle reg en sal jy dit so ervaar. Ek aan die ander kant glo dat ons Vader se suiwer wit Lig skyn in elke hoekie van alles wat in die derde dimensie is, en dat die Heilige Gees eerder die werke is van God die Moeder wat engele stuur om ons te toets. Jy weet... daardie stemmetjies uit die bos wat op elke skouer sit, een engeltjie en een duiweltjie... soms luister ons na een of albei of gladnie... dit bepaal onse lot en sal elkeen daarvoor pa staan, want elkeen het 'n vrye wil ontvang om te gebruik.

    So... in 'n trugblik, wil ek se dat ek kan nie wag nie, hoe gouer die Wederkoms kom hoe gouer sal ons almal vrede he, of hoe?

  3. #33
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Knipmes 8)

    Jy klink na n baie oulike mens met liefde in jou hart vir almal, sagmoedigheid is ook daar, dankie vir jou mooi antwoord.

    Nou gaan ekke oorslaan in engels as jy nie omgee(word het n spel check vir engels en nie Afrikaans nie kon nog nooit spel nie)

    Die witboek gee antwoorde op ja baie vrae, nou gaan ek n paar vra vrae, wat jy uit die witboek of die ander boek of die Bybel kan antwoord.

    1. What is faith ? / Wat is geloof?
    2. Who is God / Wie is God?
    3. Where does God come from/ Waar kom God vandaan?
    4. Hoekom is die aarde geskape/Why did God create the earth and all that is in it?
    5. What sex is God/ watter geslag is God
    6. Hoekom is daar mense/Why are there people
    7. Is there other planets/is daar ander planete ?
    8. Is daar meer as een God/ is there more than one God?
    9. If Adam and eve created the earth and all in it aren’t we demoting God?
    10. The meaning to the first and the last Adam?
    11. Die betekenis van die ONS wat God van praat in die Bybel?
    12. Wie is die “I AM” wat God /Here van praat?
    13. Hoekom stel God himself voor aan mense met ander name?
    14. Beteken die ander name daar is ander Gode?
    15. Wie is Jesus rerig?
    16. Wat beteken God met die word “ek is die seun van die mens”
    17. Waar kom magic vandaan? Where does magic come from?
    18. weereens wat is geloof?
    19. What is the ten commandments
    20. which are the other two commandments we read about in the bible?

    Ek sal vir julle op die vra antwoord met die Bybel slegs nie Bybel en n woorde boek jylle kan die antwoord uit die witboek,

    Groete

    Antje
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  4. #34
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  5. #35
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Antje verklaar asb die ooreenkoms tussen die "bose" Egiptiese geskrif en die "heilige" Bybel:

    The Gospel of the Egyptians

    The holy book of the Egyptians about the great invisible Spirit, the Father whose name cannot be uttered, he who came forth from the heights of the perfection, the light of the light of the aeons of light, the light of the silence of the providence <and> the Father of the silence, the light of the word and the truth, the light of the incorruptions, the infinite light, the radiance from the aeons of light of the unrevealable, unmarked, ageless, unproclaimable Father, the aeon of the aeons, Autogenes, self-begotten, self-producing, alien, the really true aeon.

    Three powers came forth from him; they are the Father, the Mother, (and) the Son, from the living silence, what came forth from the incorruptible Father. These came forth from the silence of the unknown Father.
    Was Moses nie self 'n Egiptiese priester nie?

    Liefdegroete,
    Stefanus

  6. #36
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Stefanus View Post
    Antje verklaar asb die ooreenkoms tussen die "bose" Egiptiese geskrif en die "heilige" Bybel:



    Was Moses nie self 'n Egiptiese priester nie?

    Liefdegroete,
    Stefanus
    Stefanus

    Moses was gebore n israliet, duer God se ganade is die kintjie toe groot gemaak in die baalse huis, hy het bly lewe, hy was nie n priester nie maar wel n prince in die huis van Pharo, hy is genconvert gaan lees baie mooi dan sal jy sien dat moses geconvert het na christianity toe en nie baals gebly het nie!

    Hoe sluit die egitpietse ding by die bybel aan glad nie hoe sluit hy by die witboek aan baie!

    die anke bv is egipties en se oorkoms is van daar.
    Die twee in een male female / egipties.
    Dew drop birth = egipties
    drie tweeling = egipties
    verskillende kringe van die god huis = egipties
    Die oog wat voor op die witbok verskyn die oog van horus = egipties
    die geheime naam ding (Ra) se geheime naam (witboek onbekende god onuitspreeklike naam) = egepties
    Werk uuit deel vir verkillede gode = egitpies, greek, ens
    reincarnation = egipties

    Die name in die witboek uitgedeel aan die witboek kinders of die kinders van die adam koning.

    Sethu (Sethee)= egipties
    Shu(she) = egipties
    Horus = Egipties

    Ens ek sal oor die naweek tik en dan meer volledig hier dit vir julle plaas!

    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  7. #37
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    Moses was gebore n israliet,
    Antje, nee Moses was gebore - Aminadab, 'n Egiptenaar uit die huis van Pharaoh Amenhotep III. Het later sy naam verander na Akhenaten, Moses beteken eintlik "gebore van" en in sy geval "gebore van Amenhotep".

    The author of the Old Testament book of Exodus (2:19) describes Moses as an Egyptian. Manetho, a priest and adviser to Pharaoh Ptolemy I some three hundred years before the birth of Jesus, wrote in the Aegyptiaca or History of Egypt, that Moses was a ranking Egyptian priest educated in the Ancient Mysteries at the lower Egyptian city of Heliopolis.

    Moses and the Egyptian pharaoh Akhenaten, of Amenhotep IV as he was officially known, were the same person.

    Akhenaten, the most mysterious and little-known of the pharaohs, incurred the wrath of the Egyptian religious authorities when he closed the various Egyptian temples and built new ones to the vague and faceless god Aten. The omniscient Aten appears very close to the Mystery Schools' view of one universal god. Aten is the equivalent of the Hebrew Adon. Aten may have transliterated into the Hebrew Amen, meaning "so be it," a term still used in churches today, which evolved from the name of the supreme Sumerian god Anu.

    Akhenaten's childhood: When Pharaoh Amen-hotep III's second wife Tiye became pregnant, it was decreed that if the child was a son and hence a pretender to the throne, he should be killed. Her first child was indeed a son, Tuthmosis, who died prematurely. A second son was saved when "the royal midwives conspired with Tiye to float the child downstream in a reed basket to the house of her father's half-brother Levi." Here the child was nursed by Tey, of the house of Levi. This youngster, named Aminadab, then was reared by these Hebrews. He received a religious education at Heliopolis and later married his half sister Nefertiti, which placed him in line for the throne.

    When the old Pharaoh Amenhotep III died, he was succeeded by his son Aminadab, now proclaimed Amenhotep IV. Amenhotep meant "Amen is pleased" and Aminadab, who had been taught of the Hebrew's one god, soon changed his name to Akhenaten, meaning "Glorious Spirit of the Aten."

    Akhenaten's support of Aten was unpopular with the people, particularly the powerful priesthood, and he was forced to abdicate the throne, which passed to his cousin Smenkhkare. Banished from Egypt about 1361 B.C., Pharaoh Akhenaten gathered his friends and relatives—mostly the Hebrew relatives of Tey—and fled. The worship of Aten was eventually suppressed and any mention of Akhenaten's name was forbidden, adding to the enigma concerning his life. According to Gardner, Akhenaten's son by a deputy wife named Kiya later became the famous boy pharaoh Tutankhaten, who was forced to change his name to Tutankhamen to reflect the return to the worship of Amen rather than Aten.

    Linking Akhenaten to the biblical account, he and a "brother," Aaron the Levite, relumed to Egypt on orders of the "God of Abraham" to retrieve the Hebrews. After a duel in magic with Egyptian sorcerers, they departed with the remaining Hebrews.

    After killing an Egyptian hitting a Habiru, Moses "went on the run, heading east into the Sinai where he was taken in by the Midianites (also called Kenites) and where he married the king's daughter, Zipporah.
    "It was here that Moses was introduced to the god of the Midianite tribes, a god of storms and of war whose symbol was a crucifix-like motif worn on their foreheads; it later became known as the 'Yahweh Mark'. This god, who lived in the mountains, provided the inspiration and central theme for the God of the Jews following Moses's conversations with Him on Mount Horeb."

    Liefdegroete,
    Stefanus

  8. #38
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hey stefanus

    So wat jy eintlik bevestig hier is dat die witboek n oorvertelling is van die egiptiese cult.

    Dan kan jy my asb se waar jy die informasie vandaan gekry het? ek sien jy qoute maar daar is geen refrence na boek of webblad nie!

    Dankie

    Geniet jou aand verder!
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  9. #39
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    So wat jy eintlik bevestig hier is dat die witboek n oorvertelling is van die egiptiese cult.
    Ai Antje, lees weer, soos jy sal opmerk is die stuk uit die geskiedenis van die Egiptiese Pharo's waar die Moses van die Bybel as 'n Egiptiese heerser voorgestel word.
    Dis hierdie "Vader" van die Semiete wat die grondslag van die Christelike geloof daargestel het wat eintlik 'n Egiptiese priester en Pharo was, dis hy wat die slawe-volke uit Egipte uitgelei het en die een-God idee aan die mense onder die vlaandel van Yahweh verkondig het.

    Wat egter vreemd voorkom is die feit dat die man/Moses met sy Egiptiese grondslag wat die basis van die Bybel daargestel het - uit die Egiptiese gelowe as profeet verklaar was maar sodra mens iets uit sy Egiptiese verlede en geloof noem word dit as boos verklaar?

    Ja daar is baie ooreenkomste tussen die Witboek en die Egiptiese gelowe, so is daar net soveel ooreenkomste tussen die Bybel en die Egiptiese gelowe, die rede hiervoor mag dalk wees dat daar verskeie paaie na die spits van die berg loop. Die einddoel is tog seker om wel die spits te bereik of hoe? Gaan ons die kan bereik om blindelings voort se strompel en die massa te volg of moet ons eerder die waarheid/regte pad gaan soek?

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    ..lees baie mooi dan sal jy sien dat moses geconvert het na christianity toe en nie baals gebly het nie..
    Hehe nee Antje, die "christianity" het toe nog nie bestaan nie, ou Moses was toe nog besig met die opstel van die Joodse geloof soos wat hy dit gesien het.

    Kom ons kyk na die Bybel oor wat van Moses se wet gese word:
    Joh 7:19 Het Moses julle nie die wet gegee nie?..
    Joh 8:17 En dit is ook in julle wet geskrywe..
    Joh 10:34 Jesus antwoord hulle: Is daar nie in julle wet geskrywe:

    As die "wet" waarvan gepraat word van Jesus se Vader gekom het sou die bewoording mos heel anders gewees het, of hoe?

    Liefdegroete,
    Stefanus
    Last edited by Stefanus; 5th December 2007 at 00:01.

  10. #40
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Stefanus hi hoe gaan dit vir jou!

    Okay net n vraag kom ons bestudeer exodus!


    Chapter 1

    1 Now these are the names of the children of Israel, which came into Egypt; every man and his household came with Jacob.

    2 Reuben, Simeon, Levi, and Judah,

    3 Issachar, Zebulun, and Benjamin,

    4 Dan, and Naphtali, Gad, and Asher.

    5 And all the souls that came out of the loins of Jacob were seventy souls: for Joseph was in Egypt already.

    6 And Joseph died, and all his brethren, and all that generation.

    7 And the children of Israel were fruitful, and increased abundantly, and multiplied, and waxed exceeding mighty; and the land was filled with them.

    8 Now there arose up a new king over Egypt, which knew not Joseph.

    9 And he said unto his people, Behold, the people of the children of Israel are more and mightier than we:

    10 Come on, let us deal wisely with them; lest they multiply, and it come to pass, that, when there falleth out any war, they join also unto our enemies, and fight against us, and so get them up out of the land.

    11 Therefore they did set over them taskmasters to afflict them with their burdens. And they built for Pharaoh treasure cities, Pithom and Raamses.

    12 But the more they afflicted them, the more they multiplied and grew. And they were grieved because of the children of Israel.

    13 And the Egyptians made the children of Israel to serve with rigor:

    14
    And they made their lives bitter with hard bondage, in mortar, and in brick, and in all manner of service in the field: all their service, wherein they made them serve, was with rigor.

    15 And the king of Egypt spake to the Hebrew midwives, of which the name of the one was Shiphrah, and the name of the other Puah:

    16 And he said, When ye do the office of a midwife to the Hebrew women, and see them upon the stools; if it be a son, then ye shall kill him: but if it be a daughter, then she shall live.

    17 But the midwives feared God, and did not as the king of Egypt commanded them, but saved the men children alive.

    18 And the king of Egypt called for the midwives, and said unto them, Why have ye done this thing, and have saved the men children alive?

    19 And the midwives said unto Pharaoh, Because the Hebrew women are not as the Egyptian women; for they are lively, and are delivered ere the midwives come in unto them.

    20 Therefore God dealt well with the midwives: and the people multiplied, and waxed very mighty.

    21 And it came to pass, because the midwives feared God, that he made them houses.

    22 And Pharaoh charged all his people, saying, Every son that is born ye shall cast into the river, and every daughter ye shall save alive.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

Similar Threads

  1. Die Witboek en Die Bybel
    By Jaco Slabbert in forum Witboek
    Replies: 44
    Last Post: 30th March 2019, 03:29
  2. Wat kom na die Bybel?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 14
    Last Post: 11th March 2011, 20:26
  3. Hoe betroubaar is die bybel
    By Francois in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 26th July 2010, 08:43
  4. Kerke hoef nie te sluit nie
    By Stefanus in forum Kletshoekie
    Replies: 0
    Last Post: 16th June 2009, 22:20
  5. Teenstrydighede in die Bybel - Kom ons kyk!
    By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 3
    Last Post: 13th March 2009, 06:48

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •