Page 19 of 19 FirstFirst ... 91516171819
Results 181 to 188 of 188

Thread: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

  1. #181
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    As ek maar net een ding in die lewe geleer het tot hier vandag is dit-dit dat die behoefte om te veel te weet meer van n slap riem is as enege iets anders op die aardbol.
    Hello Antje.

    Vir my is kennis nogal belangrik, daardeur weet ek waaroor 'n onderwerp gaan, kan ek saamgesels en ingeligte besluite neem, anders moet ek slaafs glo en oningelig deur die lewe ploetter. Kan mens werklik se dat daar so-iets is as "te veel kennis"? Ek glo niet!

    Kom ons neem een voorbeeld, baie goedgelowige mense glo dat Jesus se Vader, Jahweh/die HERE van die ou testament is en omdat hulle so glo, glo hulle ook dat hulle onder 'n verpligting is om die riglyne van die god na te kom.
    Daarom gebeur dit dat die Wit Wolf mense vermoor, Gunter monjumente beskadig ens ens..(in "God se Naam")
    Indien die mense bekend was met die nodige feite sou hulle dit nie uit geloofs oortuiging gedoen het nie, dalk wel, uit 'n politieke oogpunt wel?

    Net 'n paar feite:
    • Jesus het nooit na die stamgod Jahweh as Sy Vader verwys nie.
    • Jahweh was 'n karakter wat vorm aangeneem het om die riviere van babilon en het nooit werklik bestaan nie, behalwe dat eienskappe van ander gode aan hom toegedig was.

    Voor die ballingskap van die Jode in 1060 vC, was YHWH 'n woord wat vier verskillende gode gesimboliseer het. Hulle name was;
    • Y = El
    • H = Asherah
    • W = Bašl
    • H = Anat.

    Die priesters (EsegiŽl) veroordeel Salomo omdat hy beelde van El, Asherah, Bašl en Anat in die tempel geplaas het en noem hom 'n ketter omdat hy homself neerbuig voor Asherah, min wetende dat hulle self die ketters is.

    Dit Antje, is waarom ek eerder kennis wil he as 'n blinde navolging in geloof, sadat ek nie hoef te se "ek het nie geweet nie".

    Daarom wonder ek altyd as die goedgelowige se dat die 'n persoonlike verhouding met God het maar nie besef dat die god waarin die persoon vertrou, nie werklik bestaan het nie behalwe in die gedagtes van 'n klomp primatiewe woestynbewoners lank gelede.

    Liefdegroete,
    Stefanus

  2. #182
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    ...As ek maar net een ding in die lewe geleer het tot hier vandag is dit-dit dat die behoefte om te veel te weet meer van n slap riem is as enege iets anders op die aardbol...
    Ek stem nie saam nie, Antje... kennis is nie mag soos in beheer oor andere nie, werklike kennis is mag oor die self... baie belangrik!

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    ...Ek het jou stuk geniet Knipmes...
    Boki, ek kyk gereeld of jy kom kuier het... jy's tog so pittig soos 'n ryp vollyf opregte geelperske!

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    ...die wete le nie in iemand se geskryf nie maar in dit wat ek weet.
    Seg ek ohk mos! ... en my se ma se oohk soe!

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    Ek is bly dat julle glo dat julle nou vrede het, dat niks en niemand dit kan weg vat nie, ek is bly dat julle nou iets het om op te vertrou wat meer sin maak...
    Nee Boki, nou val jy weer van die wa af... ek glo in boggerol... daar is 'n moewiese verskil tussen glo en WEET [jyself noem dit dan hierbo, nou hoe dan nou?]

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    ...Knipmes as ek so lees in jou geskrewe dan kan ek jou "vrede" voel, en ons is tog almal opsoek na iets wat meer sin maak. Maar soos alles in die ou lewe is dit n vrede wat ek myself aanse om te he want dit maak meer sin of is dit die vrede wat Jesus van praat wat niks en niemand kan skud nie. For my peace i leave with you!...
    Ek kan nie iets wat vanself vanuit my diepste binneste uitkom, as gevoel aanse om te he nie! dit kom vanself en is Godsrykste gawe aan elkeen wat wil luister en VOEL!

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    ...Wel julle ek moet werk maar geniet die res van julle dag...
    My Vriendin, hierdie ou plekkie in die son vereis dit van elkeen, selfs die miere... vra maar vir Jesus [hehehaha damn daa vang die baas my]












    groetnis
    knipmes

  3. #183
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    37
    Posts
    241
    Rep Power
    33

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Antjie, twee onbetwisbare feite "knowledge is power" "seek the truth, and the truth shall set you free, and you shall have peace"

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  4. #184
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    80
    Rep Power
    43

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Silencio View Post
    Antjie, twee onbetwisbare feite "knowledge is power" "seek the truth, and the truth shall set you free, and you shall have peace"

    Groetnis
    Silencio
    En dit is die groot een ne? wat is truth? if it could set you free then what is it? were is it? and is this it?

    Ons sal almal soek en ons sal almal vind net nie die ware een nie ne, ons sal almal glo en ons sal almal weet, maar is dit die waarheid, so die waarheid maak jou vry maar wat as die waarheid juis dit is wat jy nie will weet nie of die waarheid is dit wat jou laat val, wat as jy net nie die waarheid will ken nie...

    Die grootse vraag in die hele heel al is en was en sal altyd wees, wat is die waarheid.

    My waarheid sal nooit joune wees nie maar tog is dit n waarheid vir my, reg of verkeerd.

    Iemand wat ek ken het altyd vir my gese dat die dag as jy dood is die dag dat jy weet, dan is dit te laat, die chess game is not for sussies.

    Liefde julle.

    O ja mag die gehiem van G-d in julle harte grooi en die Geheim van die waarheid julle lewe seen....

    "the best form of deception is by distorting the truth" " Deception is always based on truth"
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  5. #185
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    ...O ja mag die gehiem van G-d in julle harte grooi en die Geheim van die waarheid julle lewe seen....
    Hallo Liewe Vriendin,

    lanklaas gehoor?

    Wat is die "geheim (/e?)" wat jy hier na verwys?







    groetnis
    knipmes

  6. #186
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    80
    Rep Power
    43

    Lightbulb Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Vra HOM , Hoe gaan dit met jou? The secret of G-D is G-D .Anders wat is niet is die tweede boek wat Ev-am van praat al hier?



    Groetenis ekke
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  7. #187
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    80
    Rep Power
    43

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hello Al julle wonderlike mense...

    Hoe gaan dit nog...

    Aaai die draad rek darm en nog steeds is daar nie antwoorde nie "altans vir my" ek krap nog kop.

    So hoe vorder die witboekers met die "voortplanting" van die witboek waardes?

    Is daar nie iemand in die weskaap wat mens mee kan ontmoet en praat nie?

    Hierdie getik is net te veel, ek moet so hard dink aan waar kom n pint n komma en dan die spelling "ek weet, dit lyk dalk nie asof ek hard probeer nie maar ek doen" dat ek die trant heel verloor...

    Kan iemand my n kort opsomming gee van wat die witboek "geloof" alles bevat bv. al julle dogma's geloofs punte, sien punte, en dan die "godhead" soos julle dit noem, net n kort opsomming asb.

    BV

    Siening oor die kruis -
    Die bloed -
    Satan
    Virgin birth
    Jesus
    ens....

    Dan weer eens is die tweede boek al hier of wag julle nog daar voor?

    Ek hoop julle het n wonderlike dag en is gebless uit julle sokkies....


    Antje
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  8. #188
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Naand Antje,

    Goed om te hoor dit gaan so goed met jou en joue...

    Al die antwoorde op die vrae wat jy hier vra, is elders vervat in al die drade op hierdie werf... een vir een... gaan lees gerus...
    Ja, en mag die wonderwerk van "geen gedagtes" jou ook tref soos 'n storm in stilte!!!

    groetnis
    knipmes

Similar Threads

  1. Wat kom na die Bybel?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 17
    Last Post: 11th March 2011, 20:26
  2. Hoe betroubaar is die bybel
    By Francois in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 26th July 2010, 08:43
  3. Kerke hoef nie te sluit nie
    By Stefanus in forum Kletshoekie
    Replies: 0
    Last Post: 16th June 2009, 22:20
  4. Teenstrydighede in die Bybel - Kom ons kyk!
    By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 3
    Last Post: 13th March 2009, 06:48
  5. Die Witboek en Die Bybel
    By Jaco Slabbert in forum Witboek
    Replies: 45
    Last Post: 24th November 2008, 13:51

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •