Page 15 of 19 FirstFirst ... 5111213141516171819 LastLast
Results 141 to 150 of 187

Thread: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

  1. #141
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    26 And as they were eating, Jesus took bread, and blessed it, and brake it, and gave it to the disciples, and said, Take, eat; this is my body.

    27 And he took the cup, and gave thanks, and gave it to them, saying, Drink ye all of it; 28 For this is my blood of the new testament, which is shed for many for the remission of sins.
    Surely this passage should be regarded as symbolic. Wine symbolises the blood of the Christ and bread symbolises his body.

    Quote Originally Posted by Bee777 View Post

    Yes I do agree the wine and blood is symbolic, I also see the bread.

    Blessings
    Bee777
    If you and I are correct in our observation that the blood and wine is symbolic, the following words do not refer to physical blood, i.e. blood sacrifice and murder of the Son of Man.

    Mt 26:28
    For this is my blood of the new testament, which is shed for many for the remission of sins.
    Hence we can rest assure that the Father did not partake in a despicable act of child sacrifice by sending his Son to be murdered by Satan as an offering to rid Himself of His anger towards man.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #142
    Member
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    west coast
    Posts
    72
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hi

    Quote:
    Mt 26:28
    For this is my blood of the new testament, which is shed for many for the remission of sins.
    Hence we can rest assure that the Father did not partake in a despicable act of child sacrifice by sending his Son to be murdered by Satan as an offering to rid Himself of His anger towards man.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    You and I don't see the same thing, I see it as Jesus is saying, The wine is the symbolism for my blood which is shed for many ( we know by His murder) for the remission of sins.

    Jesus Himself is saying the wine is symbolic of His blood ?

    Break it down how you interpret that passage.

    Blessings
    Bee777

  3. #143
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    aai toggie here we go again!

    Jesus was murdered okay so what, he spilled his blood he did not so what, hsi body was pearsed for our transgretions it was it was not?

    What is the real point here that every single one of us is trying to make! The day adam sinned death became our reality, Jesus was the last Adam becuase he destroyed death. Adam no1 created death Adam no 2 destroyed it.

    God and Allah nope no connection, the unknown God he is unknown for a reason and no it is not cos he was swepted under the rug, he is unknown as he does not exist.

    Adam, the first of Gods creation, and first to fall to sin, Jesus Gods only and first son Last to destroy the work of satan.

    You can swop and turn and pull and rewrite and re do and rethink and boks, but there is no way in hell or heaven that we will undo what has been done, we will not be able to save any one if we dont even know what we want to believe.

    If the bible is so corrupt ou man en bende los hom dan net so mooi toe en gooi hom weg! As jou koning dan nou boeke skryf kan hy mos nou maar sy eie bybel ook skryf en het julle nie ons sinne noodig nie so los ons bybel en ons GOD uit.

    Rerig waar a ooit daar aangedink dat die dag toe Jesus opstaan is satan alklaar oorwin en is hy nou al die verloorder vir hoeveel 1000 jaar! hy weet net nie waneer om soos n gentleman uit te tree en te se darn ek het verloor.

    Ek verstaan nie hoekom ons moet grou nie vat die allah bybel en ruk hom uit konteks asb, my God Jesus christus die laaste ADAM wat die sonde van die eerste ADAM kom skoon maak het is my God.

    Ek verstaan nie hoekom ons bybel lees as hy volgens julle so verkeerd is en hoe as ek mag vra en deur wie is die arme mense wat die bybel geskryf het dan verlei om die leuns te vertel as julle satanaku al leker onder papa se vlerkies weg kryp in die hemel? Net n vraag!


    Smile God loves you even if you renounce HIM
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  4. #144
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post

    God and Allah nope no connection,
    That is true. The God of the Bible (Elohim) and Allah is not the same Being.

    However, the LORD of the Bible (Jehovah) and Allah is the same Being.

    The holy Book of Islam, the Koran is only concerned with the God of Abraham (Jehovah). He is called Allah by the Muslims.

    Ek haal uit die Koran aan.

    Die Aanhef

    In die naam van Allah, die Barmhartige, die Genadige.

    1. Alle lof kom Allah toe, die Heer van die WÍrelde, (Deel 1, hoofstuk 1.)
    Allah word in die aanhef tot die Koran aangedui as die Heer van die wÍrelde. Allah laat homself soos volg uit in Afdeling 5, Deel 1 van die Koran.

    40. O kinders van Israel! Dink aan die weldade wat ek julle bewys het; en kom julle verbond met My na, en ek sal my verbond met julle nakom; vrees My en My alleen. (uit die Koran)
    Die Koran verwys ook na die verbond met Abraham.

    Afdeling 15 - Die Verbond met Abraham

    122. O kinders van Israel! Dink aan die guns wat Ek julle bewys het, en hoe Ek julle bo die volkere verhef het. (uit die Koran)
    Afdeling 16 - Die Geloof van Abraham

    130. En wie verwerp die geloof van Abraham behalwe hy wat 'n dwaas van homself maak. Voorwaar Ons het hom vir hierdie wÍreld uitverkies, en in die Hiernamaals sal hy gewis onder die regverdiges verskyn.

    131. Toe sy Here vir hom gesÍ het: Onderwerp jou, het hy geantwoord: Aan die Here van die wÍreld onderwerp ek myself.

    132. En Abraham het ook sy seuns dit opgelÍ, en Jakob het dieselfde gedoen: My seuns voorwaar, Allah het hierdie geloof vir julle uitverkies, sterf daarom nie voordat julle onderworpenes is nie. (uit die Koran)
    Dit is hier baie duidelik dat Allah die God van Abraham is.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  5. #145
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post

    the unknown God he is unknown for a reason and no it is not cos he was swepted under the rug, he is unknown as he does not exist.
    Antje.

    Your statement contradicts that of Paul.

    Handelinge 17.

    22 Paulus gaan toe in die middel van die Areůpagus staan en sÍ: Atheners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is.

    23 Want terwyl ek rondgegaan en julle heiligdomme aanskou het, het ek ook 'n altaar gevind waarop geskrywe is: Aan 'n onbekende God. Hom dan wat julle vereer sonder om Hom te ken, verkondig ek aan julle.
    Liefde groete.

    Die Ou Man

  6. #146
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post

    Rerig waar a ooit daar aangedink dat die dag toe Jesus opstaan is satan alklaar oorwin en is hy nou al die verloorder vir hoeveel 1000 jaar! hy weet net nie waneer om soos n gentleman uit te tree en te se darn ek het verloor.
    Antje.

    Deur die opstanding is Satan oorwin. En daarom hoef ons hom nie te vrees nie.

    HebreŽrs 2

    14. Aangesien die kinders dan vlees en bloed deelagtig is, het Hy dit ook op dieselfde manier deelagtig geword, sodat Hy deur die dood hom tot niet kon maak wat mag oor die dood het -- dit is die duiwel --

    15. en almal kon bevry wat hulle hele lewe lank uit vrees vir die dood aan slawerny onderworpe was.
    As jy nog in vrees vir Satan leef, is dit 'n jammerte.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  7. #147
    Member
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    west coast
    Posts
    72
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hi
    Sorry i'm just butting in here. But the death that Adam and Eve is going to suffer is eternal death, they will not receive everlasting life and reign with Jesus in the 1000 years. this is obvious as they did not die there and then, the only other other death we know of is that which is spoken of at the second coming of Christ. not so complicated.

    Blessings
    Bee

  8. #148
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    BEE777

    Up to this point i agreed with 99% of the things you said but one thing i can not is about adam and eve, what is grace? Do you think that Jesus only died on the Cross for the ones after him? Nope why do you think noah was saved from drowning. Do you think that those poeple that died before christ will not have everlasting live. Well i know that they will be there as well, Adam and eve will be there to"mind you not as gods in the making" but as a fellow believer in God, Christ and THG. Adam and eve sinned correct but what was Eve's prayer when she gave birth to Seth, it clearly show that even thou there were seperation between God and man there was still faith.


    Die Ouman

    Hoe gaan dit nog met jou? Hoop Goed.

    Well ek weet nie so mooi of jy a of b glo nie. ek is so ek will net seker maak, jy glo jesus is vermoor deur satan maar dat satan to ook orwin is tog glo jy ook dat in 19 iets het satanaku tot bekeering gekom, okay so die moord wat jy verwerp is die selfde "item" of aksie wat jou red, en hoekom jy nie meer moet bang wees vir satan niehope i am getting this right so far. So Jesus is vermoor maar tog is sy moord ook jou verlosing maar jy verwerp die moord so dan moet jy mos die verlosing ook verwerp, ek dink by myself dat as jy bv. oil en vuur meng jy nie die twee kan uitmekaar haal nie so ook is Jesus se liefdes offer en my redding een ding vuur en oolie. Om the se die oolie is okay maar die vuur nie, klink net ek weet nie .


    So kruis word verwerp maar die betaaling word aanvaar...hmmm.... ek is jammer ek is so bietjies dom, "no pun meant", hoe sky jy die gewillige offer en die "result" van mekaar as dit nie vir a was nie was b nie moointlik nie. Kan nie geboorte gee voor jy swanger is nie, of het ek dit mis?

    lost in translation

    well mense dit is nou 10:12 pm en die oogies roll so in die kaste in weg.

    Lekker slaap!

    OOE net een vraag nog wat my rerig so bietjie hammer, wie kom op die wolke Jesus of is dit Ev-am?
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  9. #149
    Member
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    west coast
    Posts
    72
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hi Antjie

    Up to this point i agreed with 99% of the things you said but one thing i can not is about adam and eve, what is grace? Do you think that Jesus only died on the Cross for the ones after him? Nope why do you think noah was saved from drowning. Do you think that those poeple that died before christ will not have everlasting live. Well i know that they will be there as well, Adam and eve will be there to"mind you not as gods in the making" but as a fellow believer in God, Christ and THG. Adam and eve sinned correct but what was Eve's prayer when she gave birth to Seth, it clearly show that even thou there were seperation between God and man there was still faith.
    yes, there is grace and i do agree with you on many people before Jesus will be there, but not Adam and Eve.
    the reason i say this is because in 1John 5;17 The bible speaks about a sin unto death that we are not even to pray for people that commit this sin. There are two other instances where God says the same, this sin is for believers and the two other places are 1; Eating from the tree of the knowledge of good and evil and
    2; the mark of the Beast
    When you work it out, they are the same sin, as it was in the beginning so will it be in the end. when God says " You shall surely die if you partake in such and such " He means it !! people that partake of the above tree and mark of the Beast will not be happy on judgement day, " they will surely die"

    Noah was saved from drowning because he was obedient, you will find all my answers on this subject at the link above.

    Blessings

  10. #150
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Ek he ietsie gelees wat my hare op ent laan staan het.

    En wee jy ek is rerig waar bly ek het dit gelees. Die boeke wat julle so aanhang en hoog en laag die waarheid van wil maak, is nie en sal nie en kan nie die ware storie deur gee nie want die tyd perk wat hulle in geskryf is is verkeerd die taal wat hulle gebreik het is verkeerd en 90% van die boeke stem nie eers saam oor dit wat hulle voor preek nie.

    Daar is geen eenvormigheid nie die een boek se Jesus was n profeet die volgende een hy was guy die ander een hy was getroud die ander een se hy was n lig die ander een se ag gonna moet ek aan gaan, die boeke wat julle aan vas klou as waarheid stem nie een ooreen met die ander nie en tog glo julle dit, daar is nie n stukkie wat saam stem nie hulle stem nie eens saam oor iets nie. die waarheid van God is Jesus, en die waarheid is die weg en die lig vir nou tot en ewigheid, die stuk in die bybel waar julle nou julle heilige gees kry net onder dit staan en sy staan voor haar deur en haar naam is volly so nou is sy n vroulike wysheid gklee in volly maak nie sin.

    Of gaan die stukkie net oor gekyk word en vergeet word dat dit wel daar staan ook?

    Liefde

    Antje
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

Similar Threads

  1. Die Witboek en Die Bybel
    By Jaco Slabbert in forum Witboek
    Replies: 44
    Last Post: 30th March 2019, 03:29
  2. Wat kom na die Bybel?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 14
    Last Post: 11th March 2011, 20:26
  3. Hoe betroubaar is die bybel
    By Francois in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 26th July 2010, 08:43
  4. Kerke hoef nie te sluit nie
    By Stefanus in forum Kletshoekie
    Replies: 0
    Last Post: 16th June 2009, 22:20
  5. Teenstrydighede in die Bybel - Kom ons kyk!
    By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 3
    Last Post: 13th March 2009, 06:48

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •