Results 1 to 6 of 6

Thread: Die Nuwe Evangelie?

  1. #1
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    44

    Default Die Nuwe Evangelie?

    Ek het vantevore hiervan gelees en gehoor dat daar so iets is?
    Wat is dit; want ek moet gaan soek maar het iets daarvan gelees in Openbaring...maar ek sal moet gaan soek.
    Hou "Die Nuwe Evangelie" soos verwys in Openbaring verband daarmee?
    Kan iemand help??

    Groete

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Nuwe Evangelie?

    Ou Sanna.

    Openbare 14 verwys na die Ewige Evangelie wat deur 'n Engel aangekondig word. Dit behels die terugkeer na die God van hemel en aarde.

    6 EN ek het 'n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met 'n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke.

    7 En hy het met 'n groot stem gesÍ: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.

    Ek sien die Ewige Evangelie, vanuit ons volk se perspektief, as 'n skuif van die huidige sinkretiese vorm van Jahwehisme, terug na die Elohim (God van hemel en aarde).

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    44

    Default Re: Die Nuwe Evangelie?

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Ou Sanna.

    Openbare 14 verwys na die Ewige Evangelie wat deur 'n Engel aangekondig word. Dit behels die terugkeer na die God van hemel en aarde.

    6 EN ek het 'n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met 'n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke.

    7 En hy het met 'n groot stem gesÍ: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.

    Ek sien die Ewige Evangelie, vanuit ons volk se perspektief, as 'n skuif van die huidige sinkretiese vorm van Jahwehisme, terug na die Elohim (God van hemel en aarde).

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Hallo Ou Man

    Ek gaan soek maar meeste van die tyd die presiese woorde op in die KJV en Lexicon om seker te maak dat die spesifieke woord God (2316), soos in Openbaring 14:7 geskryf na die korrekte entiteit wys, en jy is 100% korrek, net soos dit moet wees. Hieronder dan soos ek dit gekry het met die moontlik opsies. Sien die bloue gedeeltes.


    Lexicon Results Strong's G2316 - theos θεός
    Transliteration
    theos
    Pronunciation

    the-o's (Key)

    Part of Speech
    masculine noun

    Root Word (Etymology)

    of uncertain affinity; a deity, especially (with G3588) the supreme Divinity

    TDNT Reference
    3:65,322
    Vines
    View Entry


    Outline of Biblical Usage 1) a god or goddess, a general name of deities or divinities

    2) the Godhead, trinity

    a) God the Father, the first person in the trinity

    b) Christ, the second person of the trinity

    c) Holy Spirit, the third person in the trinity

    3) spoken of the only and true God

    a) refers to the things of God

    b) his counsels, interests, things due to him

    4) whatever can in any respect be likened unto God, or resemble him in any way

    a) God's representative or viceregent

    1) of magistrates and judges


    Dit is presies wat ek gedink het, dankie vir die bevestiging.

    Groete

  4. #4
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    44

    Default Re: Die Nuwe Evangelie?

    Hi Almal

    Ek wil net 'n klip in die bos gooi.
    As daar verwys word na: "For the time has come when he will sit as judge" en ook "...want die uur van sy oordeel het gekom.."Young' s Literal Translation (YNG)

    Waarna verwys hierdie spesifieke gedeeltes as dit sÍ "...die uur het aangebreek of the time has come..????"
    Verwys dit na die totale einde van die wÍreld of oordeel of dalk na die einde van 'n ERA???

    Kyk wat staan in die vertaling hieronder:

    Young' s Literal Translation (YNG)
    Rev 14:6 And I saw another messenger flying in mid-heaven, having good news age-during to proclaim to those dwelling upon the earth, and to every nation, and tribe, and tongue, and people, .....

    Ek het gewonder of ons dan nou nader beweeg aan die einde van 'n era? Ek weet dat daar era's is volgens sekere planete wat beweeg t.o.v. die aarde en hierdie tydperke (era)is dan 2150jaar, as ek reg kan onthou.
    Daar was tog duidelike patrone van die era aanbidding in die Bybel soos bv.
    1. Daar was die era van die bul, goue klaf, bul ens aanbidding
    2. Daar was die era van die ram, blaas op die ramshoring en verskeie ander verwysings na die ram in die Bybel
    3. Daar was die era van die vis (Jesus se era)?, mense is gevoed met 2 visse, dissiples was vissermanne, teken van vroee christene was die vis, tot vandag toe nog??
    4. Dan natuurlik die era van die waterdraer?


    Is ons tans in die era van die waterdraer of beweeg ons daarheen?
    Kyk dan na Lukas 22:10 soos voorop die webblad, daar is tog immers vir my ook 'n dieper betekenis hieraan.
    Die vraag is was dit vir 2000 jaar gelede.....want dan is ons sekerlik baie naby aan die voltooiing van 2150 jare of hoe dan???
    Vir my het Jesus aangedui dat die waterdraer tydperk aangebreek het en tipies dan die waterdraer era vir die 2150 jaar, ..en volg hom...vir my dan...gaan die water era tydperk tegemoet met die 'n nuwe siening - met die nuwe evangelie of goeie nuus, soos wat party vertalings sÍ.
    Hoekom goeie nuus; omdat mense tot die volle waarheid sal kom (en afsien van gode en afgode aanbidding) en hulle kan verlustig in die "worship of the only true GOD"

    In dieselfde aanhalings hierbo is nog iets interessant vir my - maar meer in die volgende pos.

    Ek sien uit daarna om julle siening te kry.

    Groete


    New Living Translation (NLT)
    Rev 14:6 And I saw another angel flying through the heavens, carrying the everlasting Good News to preach to the people who belong to this world--to every nation, tribe, language, and people.

    Rev 14:7 "Fear God," he shouted. "Give glory to him. For the time has come when he will sit as judge. Worship him who made heaven and earth, the sea, and all the springs of water."
    Last edited by Ou Sanna; 26th February 2009 at 17:42.

  5. #5
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    44

    Default Re: Die Nuwe Evangelie?

    Hi Almal

    New Living Translation (NLT)
    Rev 14:6 And I saw another angel flying through the heavens, carrying the everlasting Good News to preach to the people who belong to this world--to every nation, tribe, language, and people.

    Heavens hierbo is die meervoud..let op dat dit nie sÍ "heaven" nie. Dus meer as een hemel?

    New American Standard Bible (NASB)
    Rev 14:6 And I saw another angel flying in midheaven, having an eternal gospel to preach to those who live on the earth, and to every nation and tribe and tongue and people;

    So verwys die gedeelte hierbo dan na mid-heaven, "mid" moet dus die middelpunt wees tussen twee punte of hemele?

    Verder dan ook die gedeelte:

    2Cr 12:2 I knew a man in Christ above fourteen years ago, (whether in the body, I cannot tell; or whether out of the body, I cannot tell: God knoweth such an one caught up to the third heaven.

    Dit beteken dus daar is definitef ten minste 3 hemele, of dalk net 3 hemele...wie weet meer omtrent hierdie onderwerp?

    Dan is hierdie spesifieke vers (Open 14:6) 'n baie belangrike verse ten opsigte van wat in die toekoms vir ons wag:

    - Die enigste lewende ALMAGTIGE GOD (2316), wat uit die derde hemel sal kom om te oordeel en die wat in HOM alleen glo te red (geen gode of afgode aanbidders nie, ook nie YHWH aanbidders nie???, (wat slegs 'n seun van God is en van Israel is); aan die einde van 'n sekere era?

    Groete

  6. #6
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Nuwe Evangelie?

    Quote Originally Posted by Ou Sanna View Post
    Hi Almal

    Ek wil net 'n klip in die bos gooi.
    As daar verwys word na: "For the time has come when he will sit as judge" en ook "...want die uur van sy oordeel het gekom.."Young' s Literal Translation (YNG)

    Waarna verwys hierdie spesifieke gedeeltes as dit sÍ "...die uur het aangebreek of the time has come..????"
    Verwys dit na die totale einde van die wÍreld of oordeel of dalk na die einde van 'n ERA???
    Ou Sanna.

    Die "eindtyd" verwys nie na die einde van die aarde nie, maar na die einde van 'n "tyd".

    Elke keer wanneer die einde van 'n "tyd" aanbreek, verander die godsdienstige bedeling. Die teken vir die laaste geestelike opgradering was te vinde in die hemelruim. Jy het dit reeds aangedui. Die einde van die vorige "tyd" is deur die Ster van Bethlehem aangekondig.

    In die tydperk wat deur die Hebreeuse geskiedenis in die Bybel aangeteken is, is die godsdienstige bedeling drasties deur Moses, sowel as deur Jesus verander.

    Die wederkoms waarop ons tans wag, bring die volgende verandering/opgradering. Die teken is weer in die sterre.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

Similar Threads

  1. Nuwe Wyn, Nuwe Sakke
    By Die Ou Man in forum Artikels uit die media
    Replies: 0
    Last Post: 29th December 2009, 10:18
  2. Nuwe Intrekker
    By Fulcrum X in forum Aanmelding
    Replies: 4
    Last Post: 19th July 2008, 18:32
  3. Nuwe Vrae
    By UITLANDER in forum Besprekings
    Replies: 2
    Last Post: 31st January 2008, 20:54
  4. Evangelie van Phillip
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 6
    Last Post: 23rd November 2007, 07:54

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •