Results 1 to 5 of 5

Thread: Is Jesus die enigste seun van GOD?

  1. #1
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    44

    Default Is Jesus die enigste seun van GOD?

    Hi Almal

    Dit lyk vir my asof daar 'n relatiewe groot vertalings fout ingesluip het, sedert die vroŽ Bybelse boeke/geskrifte.
    Volgens die ou vertalings lees Lukas 9:35 asof daar meer as een Seun van GOD is, omrede die vertalings sÍ:..die Verkose Een....
    'n Mens kan slegs kiesas jy meer as een het om van te kies of hoe?
    Volgens 'n bietjie navorsing lyk dit asof die KJV in hierdie opsig verkeerdelik uit die Griekse Septuagint oorvertaal is, wat blykbaar ook lees .."the Chosen One"...en die Griekse Septuagint is sekerlik een van die mees betroubaarste/oudste geskrifte?
    Hierinder volg 'n paar vertalings wat dit ook so aandui, asook die KJV(eerste een)

    Luk 9:35 And there came a voice out of the cloud, saying, This is my beloved Son: hear him.
    Luk 9:35 Then a voice from the cloud said, "This is my Son, my Chosen One. [fn] Listen to him."
    Luk 9:35 A voice came from the cloud, saying, "This is my Son, whom I have chosen; listen to him."
    Luk 9:35 And a voice came out of the cloud, saying, "This is my Son, my Chosen One; [fn] listen to him!"
    Luk 9:35 Then a voice came out of the cloud, saying, "This is My Son, {My} Chosen One; listen to Him!"
    Luk 9:35 and a voice came out of the cloud saying, `This is My Son -- the Beloved; hear ye him;'
    Luk 9:35 and there was a voice out of the cloud saying, *This* is my beloved Son: hear him.

    Ongelukkig kan ek nie Griek lees nie, so ek kon nie bevestig hoe dit in die LXX geskrywe staan nie, maar as daar meer nuwer (ou vertalings) is wat dit so uitwys, kan dit reg wees.

    Wat is die implikasie van so 'n stelling?

    Kan dit dan wees dat GOD meer as een Seun het? Wie kan meer uitbrei hieroor?

    Groete
    Ou Sanna

  2. #2
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Is Jesus die enigste seun van GOD?

    Naand Ou Sanna,

    Die Hemele is vol van die Seuns van God. Die EERSTE en enigste Seun van God wat nie uit 'n vrou gebore is nie, is Vader Adam, daarna is die hemele gevul met die seuns van God.

    Jesus het tereg uitgewys: "When you see one who was not born of woman, fall on your faces and worship. That one is your Father."


    As voorbeeld dat meer as een bestaan : een derde van die "gevalle engele" uit die Hemele wat aarde toe gekom het as rebelle, word beskryf in Genesis 6 waar die Seuns van God vir hulle dogters van die aardmense geneem het as vrouens, met die gevolglike kinders daarvan wat as "reuse" bestempel was. Nie reuse in grootte nie, maar in afskuwelikheid, want die samekoms van aardmens liggaam met die van 'n verheerlike Hemelse liggaam, kan nie anders as om nie te werk nie...

    groetnis
    knipmes

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Is Jesus die enigste seun van GOD?

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    ... Nie reuse in grootte nie, maar in afskuwelikheid, want die samekoms van aardmens liggaam met die van 'n verheerlike Hemelse liggaam, kan nie anders as om nie te werk nie...
    Vandaar die gepaardgaande Sondvloed en verdelging, met al die aardse menslike nasies van vandag wat afkomstig is van Vader Noag en sy drie seuns....

    groetnis
    knipmes

  4. #4
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    44

    Default Re: Is Jesus die enigste seun van GOD?

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Naand Ou Sanna,

    Die Hemele is vol van die Seuns van God. Die EERSTE en enigste Seun van God wat nie uit 'n vrou gebore is nie, is Vader Adam, daarna is die hemele gevul met die seuns van God.

    Jesus het tereg uitgewys: "When you see one who was not born of woman, fall on your faces and worship. That one is your Father."


    As voorbeeld dat meer as een bestaan : een derde van die "gevalle engele" uit die Hemele wat aarde toe gekom het as rebelle, word beskryf in Genesis 6 waar die Seuns van God vir hulle dogters van die aardmense geneem het as vrouens, met die gevolglike kinders daarvan wat as "reuse" bestempel was. Nie reuse in grootte nie, maar in afskuwelikheid, want die samekoms van aardmens liggaam met die van 'n verheerlike Hemelse liggaam, kan nie anders as om nie te werk nie...

    groetnis
    knipmes
    Hallo Knipmes

    Vanwaar die aanhaling: "...Nie reuse in grootte nie, maar in afskuwelikheid, want die samekoms van aardmens liggaam met die van 'n verheerlike Hemelse liggaam, kan nie anders as om nie te werk nie..."

    Dit maak vir my "half" sin, want tog word die reuse beskryf as 300 el hoog ens; geen twyfel dat hulle in werklikheid groot was nie, maar ek verstaan wat geskrywe staan hierbo in terme van vermenging.

    Groete
    Ou Sanna

  5. #5
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    44

    Default Re: Is Jesus die enigste seun van GOD?

    Volgens aanduidings was daar 70 seuns van God wat elkeen 'n volk as erfdeel van die Allerhoogste ontvang het, net soos YHWH.
    Tot vandag toe nog word daar 70 bulle jaarliks gedurende die Sukkot of Huttefees deur die Jode "geoffer" as volg:

    Dag 1 13 Bulle
    Dag 2 12 Bulle
    Dag 3 11 Bulle
    Dag 4 10 Bulle
    Dag 3 9 Bulle
    Dag 2 8 Bulle
    Dag 1 7 Bulle

    Dus 'n totaal van 70 bulle vir die 70 nasies rondom Israel? (Soos in die ou dae)?
    Die Huttefees is in prinsiep in die tyd voor die begin van die reŽn seisoen en die idee is dat alle volke saam in aanbidding gaan vir danksegging vir die reŽn?

    Groete
    Ou Sanna

Similar Threads

  1. ReŽnmaker is enigste "ware" god
    By Die Ou Man in forum Artikels uit die media
    Replies: 1
    Last Post: 22nd June 2010, 22:45
  2. Die Seun, kom na die Jode
    By Luther in forum Besprekings
    Replies: 12
    Last Post: 9th February 2008, 22:23
  3. Adam/Eva: Seun/Dogter van God
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 11
    Last Post: 6th January 2008, 11:39
  4. Adam/Eva : Seun/Dogter van God
    By Jaco Slabbert in forum Besprekings
    Replies: 1
    Last Post: 20th December 2007, 02:02
  5. Bespreking: Seun van die mens
    By Stefanus in forum Besprekings
    Replies: 8
    Last Post: 6th December 2007, 16:11

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •