Page 1 of 3 123 LastLast
Results 1 to 10 of 25

Thread: Is Jesus die Wysheid van God

  1. #1
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Is Jesus die Wysheid van God

    Ek het n baie oulike stukkie in die bybel gekry wat van Jesus praat as die wysheid van God. As jy mooi dink maak dit sin, Jesus se self vele male dat hy sal klop en die wat nie oop maak nie wel jip... eina.

    As jy die proverbs lees stem dit ooreen met die stukkie in die bybel
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  2. #2
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Jesus, as God's Word and Wisdom, was and is eternally an attribute of God the Father. Just as our own words and thoughts come from us and cannot be separated from us, so it is that Jesus cannot be completely separate from the Father. But there is more to this explanation, related to the distinction between functional subordination and ontological equality. We speak of Christ as the "Word" of God, God's "speech" in living form. In Hebrew and Ancient Near Eastern thought, words were not merely sounds, or letters on a page; words were things that "had an independent existence and which actually did things." Throughout the Old Testament and in the Jewish intertestamental Wisdom literature, the power of God's spoken word is emphasized (Ps. 33:6, 107:20; Is. 55:11; Jer. 23:29; 2 Esd. 6:38; Wisdom 9:1). "Judaism understood God's Word to have almost autonomous powers and substance once spoken; to be, in fact, 'a concrete reality, a veritable cause.'" (Richard N. Longenecker, The Christology of Early Jewish Christianity , 145.) But a word did not need to be uttered or written to be alive. A word was defined as "an articulate unit of thought, capable of intelligible utterance." (C. H. Dodd, Interpretation of the Fourth Gospel, 263. It cannot therefore be argued that Christ attained existence as the Word only "after" he was "uttered" by God. Some of the second-century church apologists followed a similar line of thinking, supposing that Christ the Word was unrealized potential within the mind of the Father prior to Creation.) This agrees with Christ's identity as God's living Word, and points to Christ's functional subordination (just as our words and speech are subordinate to ourselves) and his ontological equality (just as our words represent our authority and our essential nature) with the Father. A subordination in roles is within acceptable Biblical and creedal parameters, but a subordination in position or essence (the "ontological" aspect) is a heretical view called subordinationism.

    1 Corinthians 1:24
    24 But unto them which are called, both Jews and Greeks, Christ the power of God, and the wisdom of God
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  3. #3
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    Ek het n baie oulike stukkie in die bybel gekry wat van Jesus praat as die wysheid van God. As jy mooi dink maak dit sin, Jesus se self vele male dat hy sal klop en die wat nie oop maak nie wel jip... eina.

    As jy die proverbs lees stem dit ooreen met die stukkie in die bybel
    Hi Anje

    Hier is iets wat ek vantevore geplaas het, miskien vind jy iets daarin.

    6:22 Ek sal julle vertel wat Wysheid is en waar Sy vandaan kom. Ek sal niks vir julle wegsteek nie. Ek sal Haar pad saam met julle volg van die skepping af en julle net mooi alles van haar vertel. Julle sal die volle waarheid hoor.

    7:1 Ek het daarom daaroor gebid en GOD het my begrip gegee. Ek het tot GOD geroep en die Gees van Wysheid het na my toe gekom.
    7:12 Oor al hierdie dinge is ek bly omdat Wysheid dit saam met Haar bring. Ek het nie besef dat Sy eintlik die Moeder van al hierdie dinge is nie.
    7:13 Ywerig het ek van Haar geleer. Ek vertel vir almal openlik van Haar en steek niks van Haar rykdom weg nie.
    7:14 Vir mense is Sy 'n onberekenbare skat. Die persoon wat hierdie skat kry, word ook vriende met GOD, want die vrug van Haar onderrig open die pad na GOD.

    Van Johannes sÍ geleerdes dat Johannes hierdie beskrywings geken het en gebruik het om van Jesus te vertel. In Johannes is Jesus nie net die Een wat ons na GOD toe lei en vir ons soos 'n lig is nie, maar Hy is GOD. (Joh 1:1,8 & 20:28)

    7:15 Mag GOD aan my die vermoŽ gee om te praat soos Hy wil hÍ en om gedagtes te dink wat pas by wat ek geleer is. Want HY is die gids van Wysheid en die EEN wat die wyse die pad wys.
    7:22,23 Ja, Wysheid, wat al hierdie dinge hulle bestaan gegee het, het my geleer. Sy is intelligent, HEILIG, uniek, ........en deurdring alle geeste wat intelligent, rein en terughoudend is.
    7:24 Niks kan onder Wysheid uitbeweeg nie. Omdat Sy so rein en suiwer is, dring Sy deur alle dinge.
    7:25 Sy is die toonbeeld van die krag van GOD en straal die glorie van die ALMAGTIGE uit. Onreinheid kan dus nie 'n houvas op Haar kry nie.
    7:26 Sy is die afstraling van ewige lig, 'n perfekte spieelbeeld van die werk van GOD, 'n beeld van SY goedheid.
    7:27 Al is SY NET EEN kan Sy alles doen en nuut maak, howel Sy self nie verander nie. Van geslag tot geslag gaan Sy in Heilige mense in en maak van hulle vriende van GOD en die profete.
    7:28 Want GOD het niks anders lief as die mens in wie die Wysheid woon nie.
    8:1 Sy strek Haarself magtig uit van die een punt van die aarde na die ander. Sy beheer alle dinge goed.

    Hier dink ek dadelik aan die volgende in Gen 1:2

    2And the earth was without form, and void; and darkness was upon the face of the deep. And the Spirit of God moved upon the face of the waters.

    8:3 Sy doen Haar edele geboorte nog meer eer aan deur by GOD te leef, en GOD van alles het Haar lief.
    8:4 Sy ken GOD deeglik en is betrokke by sy werke.
    8:13 Sy sal sorg dat ek ontsterflikheid kry.
    8:17 .....Saam met Wysheid is daar onsterflikheid.
    8:21 Tog het ek besef dat ek nie Wysheid in die hande sou kry as GOD dit nie vir my sou gee nie - dit alleen is al 'n teken van insig om te weet van Wie hierdie gawe kom. Ek het my na GOD gewend en HOM gesmeek en met my hele hart gesÍ:

    Hier raak dit nou baie mooi......

    9:1 O, GOD van my vaders, Heer wat goed is ver bo wat ons verdien. U het alles gemaak deur net 'n woord te spreek.

    Ek lees niks van vorm uit grond ens. nie??????

    9:4 Gee my asseblief die Wysheid wat by U troon sit.
    9:9 "Wysheid is by U en weet wat U doen. SY WAS TEENWOORDIG TOE U DIE WERELD GEMAAK HET Wysheid verstaan wat U graag wil sien en wat reg is soos U beveel het.

    9:10 Stuur Haar asseblief na my toe uit U Heilige Hemele uit en van die Troon van U glorie af, sodat Sy by my kan wees....

    Hier kom die volledige "antwoord" nou:

    9:17 Wie sou ooit kon weet wat U dink as U nie die Wysheid gegee het en U Heilige Gees van U af, na ons toe gestuur het nie?

    Anje, wonder jy nog?

    Groete
    Ou Sanna

  4. #4
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Quote Originally Posted by Ou Sanna View Post

    Ek wonder nog. Ek kan werklik nie sien uit watter boek of boeke van die bybel jy jou aanhaalens haal nie meskien as ek dit in my eie bybel lees.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  5. #5
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Quote Originally Posted by Antje De waal View Post
    Ek wonder nog. Ek kan werklik nie sien uit watter boek of boeke van die bybel jy jou aanhaalens haal nie meskien as ek dit in my eie bybel lees.
    Lees dan gerus die Apokriewe Bybel Boek van "Die Wysheid van Salomo".
    Jou Bybel gaan dalk nie noodwendig vir jou die antwoorde gee waarna jy soek nie, omdat die Bybel soos ek en jy dit ken; deur verskeie prosesse gegaan het waar mense toegelaat is om besluite namens ander te neem en dus die eindproduk waarmee ons vandag tevrede moet wees....werk goed vir die "sheeple" nietemin.
    Sal jy daarmee tevrede wees as ek ook 'n paar van die Boeke in die Bybel soos ons dit vandag ken, uithaal?(om by sekere van my sienings te pas?)
    Sekerlik nie?

    Groete
    Ou Sanna

  6. #6
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Antje, Ou Sanna,

    Wie is die Sy van wie julle hier praat en verwys?

    groetnis
    knipmes

  7. #7
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Antje, Ou Sanna,

    Wie is die Sy van wie julle hier praat en verwys?

    groetnis
    knipmes
    Hi Knipmes

    Volgens my Die Heilige Gees.
    Sien nog onder "Die Heilige Gees" draad.

    Groete
    Ou Sanna

  8. #8
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Ou Sanna

    As gevolg van die plek waar ek werk, is ek bevooreg genoeg om die boeke waarvan jy praat te kan sien en lees, ek kan ongelukig nie die boeke as feit sien nie. Die kerk word baie in die bybel (normale) een verwys na as n vrou, so om aanteneem die kerk is vroulik is sotlik want ek weet dat jy weet en almal weet dat die kerk tog ook bestaan uit mans en vrouens en nou met die nuwe ding mense wat nie seker is oor hulle eie geslag nie, van die punt af.

    So dis hoekom ek die bybel grootendeels nie lees as feit nie maar as n oximoron, die vrou of sy in van die boeke kan en is dalk glad nie van die vroulike geslag nie, maar daar word verwys na die as vroulik, so die kerk is as vroulik bestemple maar tog is dit ook manlik, die bybel praat gedurig van Jesus as die woord van God wat flees geword het en ook die wysheid van God, kyk maar na die songs of solomon daar is n woorde pret tussen lovers maar tog is dit God self wat met sy kerk praat.

    Om aan te neem dat iets vroulik is sal jy moet terug gaan na die oorwprongklike teks en dit gaan lees en dan gaan na die naaste vertaling daar aan, daar is alreed male sonder taal gese dat daar van die bybel se woorde wat in aramic en greek en hebrew is wat nie n soortegeleike eng. of afr. woorde het nie en sodoende, word die woorde in die tale wat die naaste aan genoemde woord is, so die woord in hebrews of aramic or greek is dalk n geslag woord of nie maar in konteks met die vers is dit aanvaar dat daar verwys word na n vrou of die vroulike geslag, dit mag dalk verkeerd wees ook.

    Die bybel groot en deels is n directe vertaling maar as jy gaan sit en kyk sal jy sien dat sommige woord nie ooreenstem met die oorspronlike nie.

    Ons kan hare kloof elke dag maar die feit bly staan dit ons net n algehele aananame kan aanvaar, om te se dat die wysheid van God vroulik is is ek weet nie, of manlik hoekom? hoekom n gelsag aan iets soos wysheid plak.

    Kom ons kyk....

    In spreuke staan wysheid en skreeu of roep by die hek of poort, is ek reg en wie na haar luister sal?.....

    Okay so nou kyk ons na Jesus wat se die bybel Hy staan by die deur en klop as jy oopmaak kry jy wat......?

    is dit nie snaaks dat daar n alghele ooreensteming is nie? Jesus is die wysheid van God want Jesus staan by die poort van jou hart en klop as jy oop maak .... as jy teen dit besluit dan....

    Ek hoop dit help

    Lekker om met jou te kan praat ou sanna
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  9. #9
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Hi Anje de Waal

    Het jy dalk al van Sophia gehoor?

    Sophia, the personification of Wisdom, was one of the most powerful religious figures for significant groups in Judaism and early Christianity, and she figured prominently in the early church's debates on Christology and trinitarian theology.

    Lees 'n bietjie meer daaroor op en besluit self.

    Groete
    Ou Sanna

    P.S. Lees ook van die Ou Man se poste - hy brei ook 'n bietjie daaroor uit

    Onthou net die woorde in Gen. ...laat ons hulle maak in ONS ewebeeld...man en vrou is hulle geskape... hoekom is dit so moeilik om te glo aan 'n vroulike Godheid, of ten minste as deel daarvan

    Onthou net God Almagtig kon net sowel geen vroue geskape het nie en dan sommer mans geskape het as 'n man en vrou in een liggaam, hoekom nie? daar is tog immers insekte wat beide manlik en vroulik in een is!

    Vir God is niks onmoontlik nie - dus die oplossing vir die raaisel...laat ons hulle maak in ONS ewebeeld??????
    Last edited by Ou Sanna; 25th March 2009 at 20:14. Reason: Spacing

  10. #10
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Ou Sanna

    Dit is werklik genot vol om met jou hier oor te kan praat. Okay daai vraag is all oop en toe gekloof die pagans se die en die ander se wee daar, wie weet, ek se weet in God se beeld geskape n beeld vir my is meer as vroulik, manlik as jy kyk na die beeld wat n maatskapy sou wou uit straal na buite is dit manlik of vroulik nee n beeld is meer as net geslag, ek sien die ding so God is sy wysheid (Jesus) het ons in sy beeld gemaak hoe? God is tog nie geslag gebonde soos ons nie, maar tog is ons geskape in sy beeld uit drie stukke ons is vlees(Jesus) ons is gees (heilige Gees) ons is Siel ( God Self) nou kan jy gaan sit en se soos jy dit se dat daar n ander stukkie is vroulik, okay ek aanvaar die moontlikheid maar waar in die bybel behalwe nou in proverbs word daar nou verwys na die vroulike deel van God of die vrou god, ek weet daar word deur Jesus self gese dat God ons onder sy boesem sal hou of aan soos n moeder haar kind ens, wat daarvan as God nie geslag gebonde is nie, kan jy dit aanvaar? Hoekom God geslag gebonde maak, ek weet nie as een van julle al die boek The Shack gelees het nie? Wel ek het en werkilik God kan wees wat Hy will as dit nou n swart vrouw is of ouman of n kind, God is God en Sy doen en late is nie vir, jou en vir my om te verstaan nie.

    So my punt is dit God is nie ek en jy nie so om hom in n blik te druk en te gaan en naamwoorde aan hom teheg ens is rerig waar maligheid, aanvaar dat God God is en dat as hy will vroulikwees dit sy reg is en of HY manlik will wees so be it, maar as God ABBA is moet hom nie in die menslike blik drik wat jou pas nie want glo my, Hy gaan nie baie daarvan hou nie.

    Sanna ek hoop rerig waar ek en kan nog lekker hieroor knibble, lekker aand verder.:smilewinkgrin:
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

Similar Threads

  1. Die Wysheid van Salomo
    By Stefanus in forum Boeke
    Replies: 19
    Last Post: 7th February 2009, 11:26
  2. Wysheid
    By Die Ou Man in forum Volksimbole
    Replies: 20
    Last Post: 3rd July 2007, 14:50

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •