Dagsê aan almal,
Met die skryf van die Bloedrivier gelofte het gewonder hoeveel van ons jong mense nog die voorreg het om op 'n plaas te kom en die lewe aldaar te ervaar. Ek praat dan meer spesifiek van dorpsjapies. Ook is dit by baie ons Boerevolk wat in die stede werksaam is 'n begeerte om 'n eie lappie grond te besit. Ander wil graag self boer.
Vir diegene wat beplan om te boer of hunker na 'n eie stukkie grond om in die ware sin van die woord 'n BOER te wees, plaas ek uit my dagboek een dag wat ek as boer ervaar het. Die gebeure is waar. Indien 'n na die lees van dié volgende paar poste nog die Boerbloed in u are voel vloei, kan 'n grus boerdery as 'n beroep oorweeg - selfs na u afgetree het.
Groetnis,
Carel
Bookmarks