Hoe lank gaan die Boer vat. Hoe lank gaan hy apaties staan.

Tyd is in niemand se hande nie maar wel in die Skepper van die Hemel en die Aarde se Hande. Dit is tyd dat hierdie Boerevolk sy naam gestand doen.

Staanvas Boere. Daar is allerlei pogings om hierdie opstaan te kniehalter. Nodeloos is hierdie n perd wat jy nie met kaal hande moet vat nie.