Page 3 of 5 FirstFirst 12345 LastLast
Results 21 to 30 of 45

Thread: Die Witboek en Die Bybel

  1. #21
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default Die witboek

    Banksie vra hier vra en ek sien nog niemand het haar geantwoord nie... hoekom nie, ek het ook gesien sy is nie meer n lid nie hoekom?

    Die twee vra was

    Wat is die simbool van die lewe?

    en die simbool van die dood?

    daar is volgens my twee simbole van die lewe

    1A) Bloed is die simbool van die lewe self...

    (Genesis 9:3-7) Every moving animal that is alive may serve as food for YOU. As in the case of green vegetation, I do give it all to YOU. 4 Only flesh with its soul-its blood-YOU must not eat. 5 And, besides that, YOUR blood of YOUR souls shall I ask back. From the hand of every living creature shall I ask it back; and from the hand of man, from the hand of each one who is his brother, shall I ask back the soul of man. 6 Anyone shedding man's blood, by man will his own blood be shed, for in God's image he made man. 7 And as for YOU men, be fruitful and become many, make the earth swarm with YOU and become many in it."

    1B) Dan God blew live into Man so nog n simbool volgens my is die breath of God of of soos sommige bybels se God blew the spirit of live into man

    Dan vraag 2

    Wat is die simbool van die dood.

    ek dink dit is die kruis want Jesus is op die kruis dood hoe want sy live sy bloed het uit hom gevlooi tot op die grond.

    Ek weet nie as banksie dit nog kan lees nie ek hoop dit is reg...
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  2. #22
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Die witboek

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Banksie vra hier vra en ek sien nog niemand het haar geantwoord nie...
    Ek weet nie as banksie dit nog kan lees nie ek hoop dit is reg...
    Antje De Waal.

    Dankie dat jy antwoorde aanbied. Ons moet egter onderskei tussen die lewe en die ewige lewe. 'n Kokkerot het ook 'n lewe.

    Ek stem saam. Die Golgota kruis is 'n moordkruis. VroeŽr jare is hy tereg die vloekhout genoem.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #23
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default

    O dankie en tog se God dat alles wat lewe het hom sal loof en prys so alles het een ding wat hulle lewendig maak?

    So as die lewe dan bloed is dan het alles bloed in hulle ei vorm aalles wat lewe ..n boom lewe ... en tog het n boom nie bloed nie maar tog ook die water wat in sy stam op gaan is sy bloed... en kyk hulle het Jesus in sy sy gesteek en water en blod het uitgevlooi...
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  4. #24
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default

    2 Cor. 4:3-4
    3* And even if our gospel is veiled, it is veiled to those who are perishing,
    4* in whose case the god of this world has blinded the minds of the unbelieving so that they might not see the light of the gospel of the glory of Christ, who is the image of God.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  5. #25
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default

    Hallo Antje, na my mening is elkeen wat van Bo gebore is, in verheerlikte vorm geskape na die gelykenis van God, soos in Gen. 1 beskrywe. Ons gaan meer en meer vind in die dae wat kom dat meer en meer diesulkes hul geestelik verheerlikte liggame sal kan sien....

    groetnis
    knipmes

  6. #26
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default

    Quote Originally Posted by knipmes
    Hallo Antje, na my mening is elkeen wat van Bo gebore is, in verheerlikte vorm geskape na die gelykenis van God, soos in Gen. 1 beskrywe. Ons gaan meer en meer vind in die dae wat kom dat meer en meer diesulkes hul geestelik verheerlikte liggame sal kan sien....

    groetnis
    knipmes
    Die vlees soos ons dit ken is te sondig om voor God te kan verskuin, hoe slet jy voor ons gaan hemel toe.

    Die punt wat ek met daai vers wou maak is die volgende, JESUS is in die geluikeness van GOD gemaak sy ewebeeld, hy is nie die kind van adam en eva nie. hy was mens maar God
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  7. #27
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Die punt wat ek met daai vers wou maak is die volgende, JESUS is in die gelykenis van GOD gemaak sy ewebeeld
    Adam en Eva ook.

  8. #28
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    49

    Default

    Quote Originally Posted by Die Ou Man
    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Die punt wat ek met daai vers wou maak is die volgende, JESUS is in die gelykenis van GOD gemaak sy ewebeeld
    Adam en Eva ook.
    Jip dit weet almal! Maar dit maak nie van Jesus adam en eva se kind nie ook nie maria en Joseph adam en eva nie!

    stefanus se dat die nuwe geloof van alle dogma's gestoop word, ek se weer ek dink julle add dogma's nie vat weg nie!
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  9. #29
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Quote Originally Posted by Die Ou Man
    Quote Originally Posted by Antje De waal

    Die punt wat ek met daai vers wou maak is die volgende, JESUS is in die gelykenis van GOD gemaak sy ewebeeld
    Adam en Eva ook.
    Jip dit weet almal! Maar dit maak nie van Jesus adam en eva se kind nie ook nie maria en Joseph adam en eva nie!
    Hoekom nie Antje.

    Jesus sÍ dan herhaaldelik dat Hy die die mens (Adam) se seun is.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  10. #30

    is dit leterlik of net n beskuiwende naam word, soos hy hier tussen ons gestaan het was hy mens so hy was n kind van n mens die mens n mens maak dit n verskil? Hy was en is nog altyd die suen van GOD, nie adam en eva nie!
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

Similar Threads

  1. Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?
    By Antje De waal in forum Witboek
    Replies: 186
    Last Post: 17th February 2012, 20:36
  2. Wat kom na die Bybel?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 14
    Last Post: 11th March 2011, 20:26
  3. Hoe betroubaar is die bybel
    By Francois in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 26th July 2010, 08:43
  4. Teenstrydighede in die Bybel - Kom ons kyk!
    By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 3
    Last Post: 13th March 2009, 06:48
  5. Die Bybel: Woord van God: Sowaar?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 35
    Last Post: 26th November 2008, 10:09

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •