Page 4 of 5 FirstFirst 12345 LastLast
Results 31 to 40 of 45

Thread: Die Witboek en Die Bybel

  1. #31
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Quote Originally Posted by knipmes
    Hallo Antje, na my mening is elkeen wat van Bo gebore is, in verheerlikte vorm geskape na die gelykenis van God, soos in Gen. 1 beskrywe. Ons gaan meer en meer vind in die dae wat kom dat meer en meer diesulkes hul geestelik verheerlikte liggame sal kan sien....

    groetnis
    knipmes
    Die vlees soos ons dit ken is te sondig om voor God te kan verskuin, hoe slet jy voor ons gaan hemel toe.
    Om dit beter te stel soos 'n ongelooflik wyse Oudste dit onlangs verduidelik het... daar is 'n spieel tussen ons (Materiele Derde Dimensie) en die anderkant (Geestelike Vierde Dimensie). Daardie spieel is 'n een rigting spieel van die ander kant af, met ander woorde ons kan in fisiese vorm nie daardeur sien nie, maar die anderkant kan wel ons beskou. Die tyd is naby waar daardie spieel 'n twee rigting spieel gaan word, deurdat ons vleeslike liggame se geestesoog (word ook genoem Third Eye) geopen gaan word....

    groetnis
    knipmes

  2. #32
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    dit klink asof die witboek die ou geloof of soos hulle dit noem the only true relgion wil herwek! Maar hoekom peuter julle dan met God en Jesus, die waregeloof soos hulle dit noem het niks met een van die twee te doen nie maar net met die vroulike aspek van die geloof.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  3. #33
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    dit klink asof die witboek die ou geloof of soos hulle dit noem the only true relgion wil herwek! Maar hoekom peuter julle dan met God en Jesus, die waregeloof soos hulle dit noem het niks met een van die twee te doen nie maar net met die vroulike aspek van die geloof.
    Antje kan dit moontlik wees dat die "waregeloof" waarvan jy praat, God en Jesus wel iets in gemeen het?

    Onthou net dat ons die God in die Bybel verkondig, maar wel onderskeiding tref tussen God en die "HERE" soos opgeteken is, verder peuter ons nie met die Vader se Seun nie, ons ondersoek en poog om die leuen te ontbloot.

    Ja die vrou is wel deur die skrifgeleerdes van ouds uit God se verhaal geskryf, so ook uit die verhaal van Jesus, waarom die leun van die skrifgeleerdes nie ondersoek en openbaar nie?

    Liefdegroete,
    Stefanus.

  4. #34
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    dit klink asof die witboek die ou geloof of soos hulle dit noem the only true relgion wil herwek!
    Antje, dis 'n baie goeie vraag... ek sal die Witboek so opsom:

    Vir my was dit wat deur die Witboek voorgehou word in bree trekke al 'n gegewe my hele lewe lankal. Ek stem saam dat ons nie antwoorde het nie, net vrae en bewyse is mos wat tel, of hoe. So, ek wag in absolute liefde vir Die Wederkoms om plaas te vind, want daar gaan Vaderkoning Adam vir ons die feite wys wat ons al twee duisend jaar lank soek. As Witboeker sal ek met gretige liefde my rol vervul, hoe gering ookal, om Hom te help om die mensdom voor te berei vir die oordeel waar Die Lam Jesus en Vaderkoning Adam ons gaan oordeel voor God, elkeen met sy werke uit vrye wil.

    ek kan inderdaad nie meer wag nie... al weet ekke ek sal heel heel agter in die ry staan met die goeies voor....
    groetnis
    knipmes

  5. #35
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Knipmes

    ek hoop van harte dat die waarhied sal lig maak in jou lewe! en dat jy nie blind sal wees daarvoor nie!
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  6. #36
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Knipmes

    ek hoop van harte dat die waarhied sal lig maak in jou lewe! en dat jy nie blind sal wees daarvoor nie!
    Antje, wat is die "waarheid"? Is dit soos jy dit sien en vertolk of mag dit wees soos wat Knipmes dit ervaar, dalk is dit soos wat ek dit sien?

    Liefdegroete,
    Stefanus

  7. #37
    Member
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Steynsrus
    Posts
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Besprekings oor die Witboek

    Hallo Antje

    Ek het al die vrae wat jy vra gelees en sal graag daarop wil reageer. Ek wil net byvoeg dat ek al vir baie jare n pad saam met oom Theuns van Tonder loop en dat ons maar saam koppe bymekaar gesit het. Hy is die eintlike een met die kennis en wysheid.

    Wat is geloof?
    Geloof is om die werke en wysheid van God te verstaan.

    Wie is God?
    God is die Alvader. Hy is alwys, Hy is alliefde en Hy is almagtig. Hy is die een wat alles beplan het voordat Hy met die skepping begin het. Sy woonplek is in die goddelike Hemel vanwaar Hy alles hanteer. Nadat God aan Homself gestalte gegee het, het Hy sy vrou, sy ewige wederhelfte wat gelyk is aan hom, uit homself te voorskyn gebring. Op Haar het Hy die asem van die lewe geblaas sodat daar uit haar sy, hul Seun voortgekom het wat God se uitvoerende gesag is. Hierdie drie persone, nl God die Vader, God die Moeder en God die Seun bly slegs een God. Alles wat God bedink het was geestelik.

    Waar kom God vandaan?
    Dit is n vraag wat net God kan antwoord.

    Hoekom is die aarde geskape?
    Die Witboek gee dit baie duidelik.

    Watter geslag is God?
    God die Vader is manlik, God die Moeder is vroulik en God die Seun is manlik. n Geestelike wese het egter geen geslagtelikheid soos op die aarde nie.

    Hoekom is daar mense?
    Vleeslike mense het ontstaan deur Satan wat sy vrye wil misbruik het en so die vertroue wat Adam in hom gestel het, geskend het. Die vleeslike mens is nooit deur God bedink nie. Alles wat God bedink het was goed.

    Is daar ander planete?
    Beskrywing in die witboek is duidelik.

    Is daar meer as een God?
    Nee.

    As Adam en Eva die aarde geskape het, verlaag ons nie God nie?
    Gladnie. Adam is die Seun van God wat God aangestel het om heerskappy te voer in die materiele werelde.

    Betekenis van die eerste en die laaste Adam?
    Die eerste Adam moes n vleeslike liggaam aantrek wat deur die dood beheer is. Die tweede Adam het na die kruisiging in n verheerlikte liggaam opgestaan.

    Die betekenis van die ONS wat God van praat in die Bybel?
    Dit dui op man en vrou.

    Ons volstaan eers vandag hiermee. Die res volg binnekort.

    Groete
    Rika

  8. #38
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default

    Welkom hier by ons Rika.

    Dankie vir jou inset, ons sal graag meer van jou insette hier wil sien asb.

    Liefdegroete,
    Stefanus

  9. #39
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Dankie Rika vir jou antwoorde.

    Volgens my is geloof/Faith die volgende

    Om te glo en te vertrou in iets wat jy nie verstaan of kan sien nie. Hoekom se ek so hoekom noem mense dit blind faith omdat jy dit kan sien?

    As daar volgens jou net een God is dan waar kom oom van tonder vandaan met sy meer as een God opvatting?

    Weereens die vraag, verlaag ons nie dan vir God nie, God of Die Here is almagtig, om vir adam n gemaakte artikel van God die almag te gee maak mos nie sin dan vat jy adam of op na God se vlak of bring God na adam se vlak.

    Rika ek die boek van banksie kry dan gaan ek met die boek kom en vra vra en vergeluikings tref en soos stefanus se wat is die waarhied myne of joune en ek se nou Jesus us die waarheid.

    Maar ek los jou met die skriffies

    II Timothy 3:1-5,7 "But realize this, that in the last days difficult times will come. For men will be lovers of self, lovers of money, boastful, arrogant, disobedient to their parents, ungrateful, unholy, unloving, unforgiving, malicious gossips, without self-control, brutal, haters of good, treacherous, reckless, conceited, lovers of pleasure rather than lovers of god; holding to a form of godliness, although they have denied its power; always learning and never able to come to the knowledge of the truth."

    I Timothy 4:1-3 "But the spirit explicitly says that in later times some will fall away from the faith, paying attention to deceitful spirits and doctrines of demons. By means of the hypocrisy of liars seared in their own conscience as with a branding iron, men who forbid marriage and advocate abstaining from foods which God has created to be gratefully shared in by those who believe and know the truth."
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  10. #40
    Member Antje De waal's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    in the west
    Posts
    79
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default

    Geloof:

    Ek weet nie of ek more gaan waker word nie maar ek glo ek sal.
    Ek weet nie of ek oor n minuut van nou nog gaan kan asem haal nie maar ek glo ek sal kan.
    Ek weet nie my kinders gaan gesond bly en groot word nie maar ek glo hulle gaan.

    Glo geloof faith is om te vertrou in dit wat jy nie sien nie nie verstaan nie.
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

Similar Threads

  1. Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?
    By Antje De waal in forum Witboek
    Replies: 186
    Last Post: 17th February 2012, 20:36
  2. Wat kom na die Bybel?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 14
    Last Post: 11th March 2011, 20:26
  3. Hoe betroubaar is die bybel
    By Francois in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 26th July 2010, 08:43
  4. Teenstrydighede in die Bybel - Kom ons kyk!
    By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 3
    Last Post: 13th March 2009, 06:48
  5. Die Bybel: Woord van God: Sowaar?
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 35
    Last Post: 26th November 2008, 10:09

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •