Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 14

Thread: Priester van On

  1. #1
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Priester van On


    Die Egiptiese "priester van On"


    Moses.jpgDie Egiptiese priester van On se invloed op die hedendaagse godsdiens behoort onder oënskou geneem te word.

    Die vader van die Joodse Torah (Pentateug) is Moses. Moses word beskou as een van die belangrikse figure in die Ou Testament (Tenakh) en het sy opvoeding en opleiding as Egiptiese prins aan die voete van die priester van On deurloop.

    Die Hebreeuse verbintenis met die priester van On strek egter veel verder. Die Israelities/Egiptiese nageslag van Josef, (Manasse en Efraim) is direkte afstammelinge van die priester van On. Die Priester van On was hulle oupa en 'n baie belangrike figuur in antieke Egipte.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Priester van On

    Ons is algar bekend met die verhaal van Josef. Na vele terugslae en ontberinge, word Josef deur Farao as sy gevolmagtigde aangestel.

    41 Verder het Farao vir Josef gesę: Kyk, ek stel jou aan oor die hele Egipteland.

    42 Toe trek Farao sy seëlring van sy hand af en sit dit aan die hand van Josef; en hy het hom fyn linneklere laat aantrek en die goue ketting om sy hals gehang

    43 en hom laat ry op sy tweede rytuig; en hulle het voor hom uitgeroep: Pas op! So het hy hom dan oor die hele Egipteland aangestel.

    44 En Farao sę vir Josef: Ek is Farao, maar sonder jou mag niemand sy hand of voet in die hele Egipteland verroer nie.

    45 En Farao het Josef genoem Sáfenat-Panéag en aan hom Ásenat, die dogter van Potiféra, die priester van On, as vrou gegee. En Josef het uitgetrek oor Egipteland.
    Genesis 41

    • Zaphenath-paneah: a Hebrew transcription of an Egyptian name meaning "the god speaks and he (the new-born child) lives."
    • Asenath: means "belonging to (the Egyptian goddess) Neith."
    • Potiphera: means "he whom Ra (the Egyptian god) gave";
    • Heliopolis: in Hebrew, On, a city seven miles northeast of modern Cairo, site of the chief temple of the sun god; it is mentioned also in Genesis 41:50; 46:20; Ezekiel 30:17. Bron

    Nou wonder hierdie Boer in welke godsdiens en tempel Josef en Ásenat getrou het. Wie sou die priester wees wat die seremonie voltrek het?

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Priester van On

    Josef en Ásenat verwek twee kleinseuns vir die Priester van On.

    50 En vir Josef is twee seuns gebore -- voordat die jaar van hongersnood gekom het -- wat Ásenat, die dogter van Potiféra, die priester van On, vir hom gebaar het.

    51 En Josef het die eersgeborene Manasse genoem; want, het hy gesę, God het my al my moeite laat vergeet en ook die hele huis van my vader.

    52 En die tweede het hy Efraim genoem; want, het hy gesę, God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.
    Genesis 41

    ********

    20 En vir Josef is in Egipteland gebore Manasse en Efraim wat Ásenat, die dogter van Potiféra, die priester van On, vir hom gebaar het. Genesis 46

    Dit sal interessant wees om te weet of Manasse en Efraim opgevoed is in die Egiptiese wysbegeerte en godsdiens van hulle oupa, soos Moses lank na hulle.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  4. #4
    Member Harmonie's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Gauteng
    Posts
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Priester van On

    Is dit moontlik dat God vir Josef weggesteek het in die "vyand" se kamp?
    Miskien sodat hy kon weet hoe die 'vyand' dink en doen?
    Moses self moes ook daar grootword, sodat hy sy volk onder die slawerny kon uitlei.

    As ons weet hoe die vyand opereer, is dit makliker om hom te oorwin. (Met God se hulp natuurlik)

    Word die Boerevolk nie ook maar nou 'weggesteek' tussen die vyand nie? Dis ook nodig om te weet hoe hulle die land bestuur, en hoe hulle koppe werk.En met die vyand se ek nie noodwendig die swartes nie. Dit gaan dieper as dit.

    Ek dink ons leiers sal ook goeie kennis he van die regte vyand, dalk omdat hulle daar tussen hulle opgelei was, maar deur God se genade beskerm was tot hulle hul doel op aarde kan bereik.

    Jammer as die pos nie 100% relevant is nie
    Last edited by Harmonie; 15th June 2009 at 20:05. Reason: Byvoeging

  5. #5
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Priester van On

    Quote Originally Posted by Harmonie View Post

    Moses self moes ook daar grootword, sodat hy sy volk onder die slawerny kon uitlei.
    Harmonie.

    Die Christus moes ook na Egipte vlug om tyd daar deur te bring.

    Met sy terugkeer na sy geboorteland as Tiener, was die mense stomgeslaan oor sy kennis.

    Dit lyk of almal wat 'n groot invloed op ons geloof gehad het, eers 'n draai in Egipte moes maak.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  6. #6
    Member Harmonie's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Gauteng
    Posts
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Priester van On

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post

    Die Christus moes ook na Egipte vlug om tyd daar deur te bring.

    Met sy terugkeer na sy geboorteland as Tiener, was die mense stomgeslaan oor sy kennis.
    Dis baie ineteressant wat jy hier se. Wat sou almal in Egipte leer? Ek het nog altyd die idee dat die okkult in Egipte begin het (o.a.Magick).

    Sonaanbidding, afgod aanbidding, en baie ander dinge is in Egipte beoefen. Wat sou Jesus daar geleer het waaroor mense so verstom was?

    Ek sal graag hoor wat jou kennis hiervan is. Was Egipte net sleg?

  7. #7
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Priester van On

    Quote Originally Posted by Harmonie View Post

    Wat sou almal in Egipte leer?


    ... Gnosis....


    So is vervul wat die Here deur 'n profeet gesę het: "Uit Egipte het Ek my Seun geroep."

  8. #8
    Member Harmonie's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Gauteng
    Posts
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Priester van On

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    ... Gnosis....


    So is vervul wat die Here deur 'n profeet gesę het: "Uit Egipte het Ek my Seun geroep."
    Ek weet nie veel van die Gnosis af nie. Ek sal kyk daarna.

  9. #9
    Member
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    hobo
    Age
    60
    Posts
    3
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Priester van On

    Dag

    Dis nou baie toevallig dat ek die draad lees. Ek het juis nou onlangs afgekom op inligting aangaande dieslfde Josef en sy twee seuns... Britanje en Amerika.

    Hier is dit: ekstrak vanaf bandmateriaal van Dr. WesleyASwift 6-10-54 te Amerika gedurende n preek.

    ...Now, among the people who constitute the Israel in this Book, remember that it was the House of Joseph which would father Anglo-Saxondom, with the ultimate promise that they would be a great nation and a company of nations. The covenant God made with Anglo-Saxondom, this House of Joseph, which is America and the British Empire, which today would represent the strength of Anglo-Saxondom, the scriptures would clearly profess that they would carry the true name of real Israel. And they would be the symbol of His Kingdom at the climax of the hour. And against these nations would come the attack of the forces of evil in the climax of this age...



    ...for we have today, the Egyptian record of your stay in Egypt. And copies of the Egyptian records were given to the British Museum by the Egyptians in the reign of Queen Victoria. And what do these records tell you? They say that as you came out of Egypt, thru the Red Sea, that Pharaoh, who tried to follow, was drowned in the waters of the Red Sea when he tried to pursue you.

    Now, some will say--but I don’t believe this happened; I don’t believe that Moses had the power to divide the Red Sea. Well, then tell me why the Egyptians who were your traditional enemies, would report that the body of the Pharaoh who died, was taken from the waters of the Red Sea as the waters came together and that they then took his body back into Egypt. Why would they give this report to the British Museum if it did not happen? The Bible tells the story and we have the conformation from the history of the enemy that this biblical record is true...

    So ja hulle is dus nie net die nageslag van Josef nie, maar ook die van die priester van ON. Hierdie 2 seuns van Josef was geliefd deur God. Hy het n besondere plekkie gehad vir hulle. So ek dink Josef was sterk betrokke by die grootmaak en geloof van sy 2 seuns. Josef was ook n groot man in Egipte en as hy oor sy seuns gevoel het soos ek oor myne, het hy seker ook heel duidelik die priester laat verstaan dat hy n ander Vader het as die priester van On. Wie weet of hy nie dalk ook dieselfde God as Josef aanbid het nie - wie weet? Hoe dit ookal sy. Baie van die goed is maar vreemd vir ons. Daai Egiptenare het baie gode gehad.


    Kat

  10. #10
    Member
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    hobo
    Age
    60
    Posts
    3
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Priester van On

    Dag weereens

    Die ou man - wat het die priester van On nou met die wit boek in gemeen. Ek het nog glad nie die wit boek gelees nie en kan dus nie weet nie, maar ek kom agter dat daar tog n konneksie moet wees as jy dit onder heirdie afdeling van die wit boek geplaas het.

    Kat

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •