Results 1 to 5 of 5

Thread: Christendom en godsdiens

  1. #1

    Default Christendom en godsdiens

    Die volgende stellings is my eie ontdekkings gemaak deur die smeltkroes van leuens en "mind control". Gelukkig is ek nou verlos daarvan.

    Die christendom is 'n mensgemaakte godsdiens om die mens te beheer. Gaan kyk maar na die "Protocols of the Brothers of Zion". Ook in afrikaans beskikbaar.

    Wat verstommend is die bome en plante en diere hou nie nagmaal sodat hulle sondes vergewe moet word nie. Maar die mens moet nagmaal hou. 'n Tiende moet gegee word.

    Ek glo die ware boek van die Skepper bestaan, maar ek daar is al 77,000 woorde vervang in die huidige bybel.

    As ek nie 'n christen is nie is ek 'n uitgeworpene. Iemand moet my help om te verstaan wat is 'n wedergebore christen of 'n gerihabiliteerde christen.

    God se ons is Sy asem, hoe kan ek dan sondig wees????

    Ek stop maar eers hier. Sal weer vervolg.

    Skottie

  2. #2
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,324
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Christendom en godsdiens

    Quote Originally Posted by Skottie View Post
    Die christendom is 'n mensgemaakte godsdiens om die mens te beheer. Gaan kyk maar na die "Protocols of the Brothers of Zion". Ook in afrikaans beskikbaar.

    Is die volgende: THE PROTOCOLS OF THE LEARNED ELDERS OF ZION die waarna jy verwys?

    Liefdegroete,
    Stefanus


    http://www.wendag.com/przion/przion1.htm

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    57
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    56

    Default Re: Christendom en godsdiens

    Quote Originally Posted by Skottie View Post
    ... 'n mensgemaakte godsdiens... Wat verstommend is die bome en plante en diere hou nie nagmaal sodat hulle sondes vergewe moet word nie... God se ons is Sy asem, hoe kan ek dan sondig wees...
    Skottie,

    Baie interessante siening, en heel gepas ook, daar is baie baie mense wat soos jy voel en dink, so wees nie alleen nie.

    Onthou dat daar is 'n baie duidelike verskil tussen godsdiens wat mens gemaak is, en GELOOF wat reeds daar was tussen jou en jou Skepper as band in die "nie siende" wat jy as fisiese mens moet "ontdek" as te ware (sonder om wedergebore te wees soos die Christene voorhou). Met ander woorde jy moet die vleeslike en alles wat dit behels oorkom en beheer om uit eindelik by die spirituele (band) wese wat jy is wat van God af kom te kan herken en mee as aardmens te kan vereenselwig. Godsdiens en gepaardgaande dogma's lei jou juis weg daarvan...

    groetnis
    knipmes

  4. #4

    Default Re: Christendom en godsdiens

    Quote Originally Posted by Stefanus View Post
    Is die volgende: THE PROTOCOLS OF THE LEARNED ELDERS OF ZION die waarna jy verwys?

    Liefdegroete,
    Stefanus


    Korrek. Dankie Stefanus.

  5. #5
    Member schalk's Avatar
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    thabazimbi
    Age
    63
    Posts
    30
    Rep Power
    37

    Default Re: Christendom en godsdiens

    Tog is baie van die vleeslike iets wat mens kan of moet ervaar om daardie rypheid in die geestelike te bereik. Die slypskool van die lewe !

Similar Threads

  1. Hoe praat jy godsdiens?
    By Vicky in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 0
    Last Post: 22nd July 2009, 18:06
  2. Die rol van vroue in antieke Christendom
    By Vicky in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 0
    Last Post: 12th July 2009, 21:39
  3. Hoe word die Christendom verstaan?
    By nieuwoudtrl in forum Kletshoekie
    Replies: 2
    Last Post: 19th December 2008, 20:06
  4. Kern van probleem vir Christendom vandag
    By Vicky in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 0
    Last Post: 26th June 2007, 14:02

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •