Results 1 to 4 of 4

Thread: Jesus se geliefde dissipel

  1. #1
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Jesus se geliefde dissipel

    In die Evangelies in die Bybel maar in veral Johannes word melding gemaak van die dissipel, "die een wat Hy liefgehad het".

    Sover ek soek kon ek tot op hede, nie bevestiging kry oor wie hierdie dissipel is nie. sal ook later 'n paar tekse plaas wat meer lig kan werp.

    Groetnis

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Jesus se geliefde dissipel

    Pionier.

    Hier volg 'n paar relevante verse. Dit bring ons egter nie nader aan 'n antwoord nie. Ek sien uit na jou bespreking.

    23 En een van sy dissipels, hy vir wie Jesus liefgehad het, het aan tafel teen die bors van Jesus gelÍ.

    24 Simon Petrus knik toe vir hom dat hy moet vra wie dit kon wees van wie Hy spreek.

    25 En hy val op die bors van Jesus en sÍ vir Hom: Here, wie is dit?

    26 Jesus antwoord: Dit is die een aan wie Ek die stukkie sal gee as Ek dit ingedoop het. En toe Hy die stukkie ingedoop het, gee Hy dit aan Judas IskŠriot, die seun van Simon. Johannes 13.
    19 En dit het Hy gesÍ om aan te dui deur hoedanige dood hy God sou verheerlik; en toe Hy dit gespreek het, sÍ Hy vir hom: Volg My.

    20 En Petrus het hom omgedraai en die dissipel sien volg vir wie Jesus liefgehad het, die een wat by die maaltyd op sy bors geval en gesÍ het: Here, wie is u verraaier?

    21 Toe Petrus hom sien, vra hy vir Jesus: Here, maar wat van hom?

    22 Jesus antwoord hom: As Ek wil hÍ dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My.

    23 Hierdie woord het toe onder die broeders uitgegaan dat daardie dissipel nie sou sterwe nie; en Jesus het nie vir hom gesÍ dat hy nie sou sterwe nie, maar: As Ek wil hÍ dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan?

    24 Dit is daardie dissipel wat van hierdie dinge getuig en hierdie dinge geskryf het, en ons weet dat sy getuienis waar is.

    25 En daar is nog baie ander dinge wat Jesus alles gedoen het; maar as hulle een vir een beskrywe moes word, sou die wÍreld self, dink ek, die geskrewe boeke nie bevat nie. Amen. Johannes 21.
    Peter said to Mary, "Sister, we know that the saviour loved you more than other women. Tel us the word of the saviour that you remember, which you know and we not. We have not heard of them." The Gospel of Mary.
    Peter also opposed her about all of this. He asked the other about the savior, "Did he really speak to a woman secretly, without our knowledge, and not openly? Did he prefer her to us?. The Gospel of Mary.
    When Mary had said this, she fell silent, since it was to this point that the Saviour had spoken with her. But Andrew answered and said to the brethren, "Say what you (wish to) say about what she has said. I at least do not believe that the Saviour said this. For certainly these teachings are strange ideas." Peter answered and spoke concerning these same things. He questioned them about the Saviour: "Did He really speak with a woman without our knowledge (and) not openly? Are we to turn about and all listen to her? Did He prefer her to us?"

    Then Mary wept and said to Peter, "My brother Peter, what do you think? Do you think that I thought this up myself in my heart, or that I am lying about the Saviour? Levi answered and said to Peter, "Peter, you have always been hot - tempered. Now I see you contending against the woman like the adversaries. But if the Saviour made her worthy, who are you indeed to reject her? Surely the Saviour knows her very well. That is why He loved her more than us. Rather let us be ashamed and put on the perfect man and acquire him for ourselves as He commanded us, and preach the gospel, not laying down any other rule or other law beyond what the Saviour said." When [ä] and they began to go forth [to] proclaim and to preach.

    The Nag Hammadi Library, J M Robinson, Harper Collins
    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Jesus se geliefde dissipel

    Dankie vir die inset DOM, soos jy tereg opmerk dit bring ons nog nie nader aan die antwoord nie.

    Volgens The Gospel of Mary wil dit lyk of dit Maria moet wees, maar dan die Evangelie duidelik in
    Johannes13 : 23 hy vir wie Jesus liefgehad het
    Ook in Johannes 21:6-8

    En Hy sÍ vir hulle: Gooi die net aan die regterkant van die skuit, en julle sal kry. Hulle het toe gegooi en deur die menigte van visse was hulle nie meer in staat om dit te trek nie.

    Daarop sÍ die dissipel -- die een vir wie Jesus liefgehad het -- aan Petrus: Dit is die Here! En toe Simon Petrus hoor dat dit die Here is, gord hy sy bo-kleed om -- want hy was naak -- en werp homself in die see.
    Of Maria 'n visser was weet ek nie, maar een ding is seker, volgens die aanvaarde norm van die tyd sou geen eerbare man naak wees in die teenwoordigheid van 'n vrou nie, al was dit net die bokleed wat af was.

  4. #4
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Jesus se geliefde dissipel

    Die meeste inligting rondom hierdie "geheimsinnige" dissipel is opgesluit in Johannes 21 ek begin by vers 15
    Toe hulle dan klaar was met die mŰre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sÍ vir hom: Laat my lammers wei.

    16Hy vra hom weer die tweede maal: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sÍ vir hom: Pas my skape op.

    17Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Here, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jesus sÍ vir hom: Laat my skape wei.

    18Voorwaar, voorwaar Ek sÍ vir jou, toe jy jonger was, het jy jouself gegord en rondgegaan waar jy wou; maar wanneer jy oud geword het, sal jy jou hande uitsteek, en 'n ander een sal jou gord en bring waar jy nie wil wees nie.

    19En dit het Hy gesÍ om aan te dui deur hoedanige dood hy God sou verheerlik; en toe Hy dit gespreek het, sÍ Hy vir hom: Volg My.

    20En Petrus het hom omgedraai en die dissipel sien volg vir wie Jesus liefgehad het, die een wat by die maaltyd op sy bors geval en gesÍ het: Here, wie is u verraaier?

    21Toe Petrus hom sien, vra hy vir Jesus: Here, maar wat van hom?

    22Jesus antwoord hom: As Ek wil hÍ dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My.

    23Hierdie woord het toe onder die broeders uitgegaan dat daardie dissipel nie sou sterwe nie; en Jesus het nie vir hom gesÍ dat hy nie sou sterwe nie, maar: As Ek wil hÍ dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan?

    24Dit is daardie dissipel wat van hierdie dinge getuig en hierdie dinge geskryf het, en ons weet dat sy getuienis waar is.
    Hier ontstaan drie vrae, wie is die dissipel en hoekom moet hy anonniem bly, maar dan ook lewe hy nog of nie?

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •