Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 16 of 16

Thread: Smeltkroes

  1. #11
    Member
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    69
    Posts
    6
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Smeltkroes

    Hi Weer,
    Om terug te kom na die punt van gebruik van anderkleuriges,ek kan net se dat van toeka se tyd tot nou was hulle gebruik en dit is diep in die Afrikaaner of anders gestel die Nederlanders, Duitsers, en wee weet nog wat hier heen gekom het, het maar altyd slawe gehad dit is so te se in die bloed hoe nou?

  2. #12
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Smeltkroes

    Hallo Julle
    Jong, een en almal staan skuldig voor die gebruik van bediendes of slawe of werkers, dis mos hoe dit is en was... en dis juis hieroor waaroor ek die smeltkroes uitwys as die laaste ding wat ons sal moet regmaak... regoor die land is die rassisme van weerskante af feitlik negatief uitwerkend op almal, van versoening sal niks kom nie... nie voor elke ras uiteindelik tot die punt kom van algehele genetiese (nie geografiese) afsonderlikheid nie. Ek verwys nie net na sogenaamde eie volksstaat ideologiee waar 'n eie republiek weer totstand kom nie, want sal daar dalkies ook maar weer "lokasies" om die dorpe wees met "ousies" wat wasgoed was? Ek verwys na ons harte, diep binne waar ons moet besef ons is die meesters van ons eie slaggate, en sal moet kom tot die punt waar ons in nederigheid voor Godhoof sal moet staan en arrogansie sal nie deel daarvan kan wees nie. My sogenaamde aggressie is gesetel in ons onvermoee om juis verby die verlede te kom... ‘n voorbeeld van hoe ons hierdie laaste smeltkroes sal moet regmaak is om kennis te neem van en die regstelling van ons onvermoee om te besef hoe ryk ons as wittes is aan die TIEN TALENTE wat ons algar toegedeel is... want ons woeker mos onderandere so:

    'n wit Vriendin vertel ons in 'n gesprek die ander dag dat dit deesdae haar grootste tydverdryf is om in haar luukse 4x4 in die verkeer veral in spitstyd agter swart dames te ry wat sukkel om die verkeer, en hul nuwe voertuie se beheer, onder die knie te kry. Sy vertel met smaak hoe sy op haar toeter le as hulle fouteer, en hoe meer dit hulle verward maak, hoe harder die toeter... hoe meer haar genot verwysende na die drywers as "sotte" wat nie op die pad hoort nie... die EEN TALENT ras wat dit mos begrawe het?

    ek reken haar toe die volgende:

    Uit biljoene jare op hierdie planeet is en was die vinnigste manier van land vervoer 'n perd gewees tot ongeveer 200 jaar gelede met die treine, en net 'n 100 jaar gelede met die model T-Ford die motor. Vir die laaste 100 jaar was dit hoofsaaklik slegs die witman wereldwyd wat die vermoee gehad het en die (finansieel?) voorreg om so-iets te kan beheer en bemeester. Na 100 jaar van nou ingeboude ingeskerpte, half geneties oorplaasde vermoeens om sulke vervoermiddels te kan beheer, waar selfs ons kinders so jonk as sestien dit sonder probleme baas raak, wil ons ons verlustig in die onkunde van ‘n ras wat nou eers die beginpunt bereik finansieel en in beheer waar ons al 100 jaar gelede was... die “sotte” mos... hulle kan mos nie “diepte” en “spoed” breingewys bemeester nie as hulle oor die pad loop nie, wat nog te se as hulle self die voertuie moet bestuur... K....rkarre kon mos nog altyd nie vinniger as 30 kph ry nie...

    Dis my probleem... hoe staan ek voor Godhoof en smeek ‘n sogenaamde tweede “Bloedrivier” af, terwyl ek oppad daarheen al wat leef en beef in ander kleure op die pad alleen verwens het tot in die afgrond in oor hul onkunde, wat ek nie as onkunde sien nie, maar eerder as ‘n ongewenste ras as las wat onderandere MY tyd staan en mors? Terwyl dieselfde ras se broers en susters elders my klere was en tuin en my voertuig skoonhou vir my daagliks?
    En net hier besef ek weereens... Oom Nieklaas was reg, smeltkroese sal ons deurgaan, kom wat wil!

    Wees gewaarsku!
    Groetnis
    knipmes
    Last edited by knipmes; 26th May 2010 at 20:37.

  3. #13
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Smeltkroes

    Ek dink regtig die tyd het gekom dat ons sal moet besef dat ons as die witras van Afrika die genetiese samestelling het van alle oorspronklike witrasse van die wereld, en dus as uitsonderlike wesens die vermoeens geerf het van Godhoof om as LEIERS en MEESTERS en ONDERWYSERS die weg moet baan vir alle ander volkere om ook oor tyd te ontwikkel soos ons as lankal al ontwikkel het...

    Wat is verkeerd daarmee om te besef dat ons as wesens wat op baie vlakke baie meer ontwikkeld is as ander rasse, nie meer afkyk na hulle as slawe nie, maar in eerlike opregte bedoelings hul hande vat en hul te lei? Elke ras het uitsonderlike vermoeens wat ons weer ook van kan leer, wat ons ook verder verryk, maar kom wat wil, ons gene is die gene wat die kennis en inpag het om hierdie wereld ten goede te verander...

    Oom Nieklaas het geseg dat Godhoof ons sal lei eers wanneer ons gereed is daarvoor, eers wanneer ons die skille van verwaantheid en opregte sotheid in die eie ek afgele en afbesweer het, eers dan sal ons as ware leiers van die nuwe Millenium as Waterdraers kan opstaan.

    Een vragie, het Jesus neergekyk op ander rasse?


    groetnis
    knipmes

  4. #14
    Member Fulcrum X's Avatar
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Bloemfontein
    Age
    34
    Posts
    51
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    46

    Default Re: Smeltkroes

    Naand Knipmes,

    Ek wil graag begin deur te se dat dat ek 100% saam stem met wat jy se maar ook dat ek voel, met alle resperk gese, dat jy 100% verkeerd is om slawerny te gebruik as rede. Sodra n persoon vergoeding ontvang in die vorm van kontant bestaan slawerny nie meer nie. Slawerny is as n persoon / groep persone geensins eiendom mag besit nie en slegs mag leef van die hulpbronne (nie geldelik) wat hy/sy/hulle van sy/haar/hulle eienaar ontvang. Slawe is mense wat eenmalig gekoop word en geen seggenskap daarin het nie.

    Of ek nou my onderklere na die "laundromat" toe neem wat n besigheid is en of ek nou n huishoudelike werknemer betaal om dit te was is een en dieselfde ding.

    Soos n wyse oompie my megedeel het nou die aand is ons deel van n land wat n baie laer inkomste het as wat nodig is om aan al die mense in die land ordentlike salarisse te betaal. Ek gaan nie nou in die syfers inklim nie want dit is nie van belang nie, die punt is duidelik genoeg. Wat dink jy gaan gebeur indien ons geen huishoudelike werknemers / tuiniers ens in diens neem nie? Werkloosheid X 10 000 000? En glo my hulle sal jou CCMA toe neem daarvoor. Hoekom? Want dis hul salaris wat nou weg gaan en hy/sy wil daai geld he so dis sy/haar werk en hulle wil daar wees want hulle veg teen jou as jy hom wil wegneem. M.a.w. nie slawerny nie want dit is hulle vrye wil.

    Die sogenaamde slawerny waarvan jy praat is eintlik iets heeltemal anders en dit is iets wat jy ook gebruik in jou siening van die saak en dit is myns insiens die kern waarom als draai. Ons ag onsself as belangriker en dit is ons proleem. Ons as boervolk is volgens my op geestelike vlak bo al die ander volke (indien mens kyk na die hoeveelheid van ons binne een land, maar daar is natuurlik die geestelike leiers onder alle ander volke ook) maar dit beteken juis dat ons so moet optree. Soos jy tereg ook noem in jou poste sien ons neer op die ander minder "volwasse" nasies rondom ons terwyl ons juis die voortou moet neem om onsself en hulle tesaam op te hef.

    Ek self staan ook skuldig daarin en ek is seker jy ook. Ons almal raak kwaad vir daardie bestuurders (van hulle is aspris ook) wat nie kan bestuur nie. Jy is ook reg as jy se dat ons besighede moet bestuur word deur ons eie (genetics). Indien dit kan realiseer sal die land ekonomies baie beter daaruit sien en sodoende ook al die ander inwoners in die land of hulle nou pers of groen is maak nie saak nie. Die punt is dat elke ras hom by sy eie doen en late moet bepaal maar dat die meer "volwasse" ras die voortou moet neem.

    Die probleem is net dat daar opstandigheid is onder veral die swart bevolking van die land teenoor ons as Blankes omdat ons in die verlede "onmenslik" opgetree het teenoor hulle. Ja daar was n hele paar gevalle waar groepe Swart Suid-Afrikaners gesterf het onder Blanke Polisie se vuur maar dit was op die einde van die dag slegs om beheer te kry van lewensgevaarlike situasies. Ek regverdig natuurlik nie die dade wat gepleeg is deur sekere groepe van die tyd waarmee julle almal sekerlik bekend sal wees nie want daar was Blanke groepe daai tyd wat eenvoudiglik uit haat opgetree het, hulle sal terugkom vir nog lesse in hul volgende lewens, maar die oorgrote meerdereid van die blanke bevolking daai tyd het eenvoudiglik na 21:00 saans of net nie omgegee nie en tuis gesit en braai of die nie-blanke op straat in die middel van die winter nat gegooi en met blou oge huistoe gejaag. Daardie tyd is verby en ons het almal ons lesse geleer daaruit, ons het nie skerpgemaakte besemstokke deur hulle gejaag nie en al die wreedaardige goed gedoen met hulle soos wat hulle nou met ons mense doen nie. Ek verstaan hulle haat en ek voel dit is ons eie skuld op n manier, maar as hulle eie leier Jacob Zuma in die koerant se dat apartheid nie meer ge blameer kan word nie (of hy nou lieg of nie, dit was in die media) dan moet mens begin kyk of die fout nie maar ewe veel aan altwee kante le nie,

    Een ding is verseker, indien die van ons wat glo in die geloof soos op Wendag verkondig en die res van die blanke volk nie gaan besef ons is die volwasse geeste wat die kinderlike vonke moet aanvaar en reghelp nie, en die voorbeeld gaan stel nie, kan ons vergeet om vooruit te gaan in ons opwaartse tog terug huistoe, dan gaan ons ook maar weer terugkom om nog te leer, en ek weet nie van julle nie maar ek is g4tv0l vir hierdie growwe aarde, ek wil graag huistoe gaan so ek dink ons moet maar begin om ons skoolwerk ernstig op te neem.

    Die moeilike deel is dat die vonke duidelik nie lus is om te leer op hierdie stadium nie so ek dink ons gaan ons hande nog vol he.

    Groete Knipmes, Almal
    ƒx

    We are not human beings on a spiritual journey, We are spiritual beings on a human journey.

  5. #15
    Member Fulcrum X's Avatar
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Bloemfontein
    Age
    34
    Posts
    51
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    46

    Default Re: Smeltkroes

    Knipmes,

    Verskoon, in antwoord op jou laaste sin "het Jesus neergekyk op ander rasse", my opinie is nee, hy het nie, hy het die lewe gesien vir wat dit werklik is, n groeiproses, alhoewel ek nie weet of hy die Zulus/Xhoza ouens ontmoet het nie. Gam was in Noag se tyd, voor Jesus, Jesus het gekom om n boodskap te verkondig, vir die Jode maar ook vir almal wat moes hoor alhoewel nie almal ge luister het nie.

    Ek voel dat Jesus die nuwe begin was vir almal omdat hy eintlik vir ons kom vertel het waarvoor ons hier is.
    ƒx

    We are not human beings on a spiritual journey, We are spiritual beings on a human journey.

  6. #16
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Smeltkroes

    Hallo Almal...

    Fulcrum X, dankie vir jou bydra, dis veelseggend en heel ooreenstemmend met algar se sienings. Ek stem saam en wil nie he dat almal nou hul bediendes moet wegwys nie, inteendeel dis net die teenoorgestelde wat belangrik is. Tog is die volgende belangrik, en veral ook vir Carel wat nog sy deurdenkte stuk moet kom lewer...

    Kyk na die pikorde of prentjie soos volg:

    Daar is drie soorte aardse mense op aarde... die wat naaste aan "stof is jy" is en nog van die Hemele moet leer (aardlinge) wat nog gladnie van Godhoof of Godde of spiritualisme iets af weet nie, tweedens dan die wat reeds deur water en bloed is wat die Hemele ken en nou as aardse leiers en onderwysers optree in verskillende vlakke (spiritueel) om die eerstes te lei na die Goddelike toe deur middel van aardse godsdiens veral, en dan laastens diegene wat bo hierdie vlak uitstyg en dan Kosmies word, wat dan as Adamiete hul plek begin inneem en voorberei vir die toekoms deur beide die eerstes en die tweedes te lei op die regte tog en wee...

    Wereldwyd is die swart nasies besig om op te staan. Kyk maar na die Obama geval in Amerika wat bewys is van die sogenaamde laer vlak genetiese aardlinge wat nou opstaan en tereg na n honderd jaar tog ook n motor kan bestuur, alhoewel dit broekskeur in kennis, ervaring en insig gaan, tog nog is dit aan die gebeur... selfs hier in SA waar die hele spel van beheer deur die swart nasies oorgeneem en nou beheer word. Met ander woorde, hulle beweeg nou vanaf die aardse vlak na die spirituele vlak op nasie en globale vlak, wat tereg mos aanvaarbaar is... bring my terug by sogenaamde slawerny... dis ok om indiens mense te he, maar nie as gevolg van n laer klas volk of nasie nie, eers wanneer almal se kinders hierdie take kan verrig sonder velkleur as riglyn sal dinge verander ten goede... maar waar laat dit ons? as wittes? as sogenaamde "brainy ones?" Dis mos duidelik dat ons nie moet vasklou aan die verlede en wens dat die swartes ons ondergeskiktes moet bly wees nie? As hul dus opbeweeg na die vlak wat ons nou al holrug gery het, dan moet ons mos nou weer n tree vorentoe aanskuif? of hoe dan? so waarheen dan? terug na apartheid? of selfs voor dit? nee jong, ek stem saam nie weer dieselfde bloedrivier nie... die nuwe bloedrivier is nie fisies nie, maar geestelik...

    Ons gaan moet opskuif na die kosmiese vlak, dis wat Die Ou Man na verwys as daar na die omkeer van die kerk gepraat word... die kerk soos dit nou daar uitsien, spiritueel sal moet verander na kosmies, n hoer vlak waar ons as geestelike leiers die voortou moet neem... nie meer as leiers met slawe nie, maar as leiers wat In God, Saam God, Met God's Leiding, die res kan lei... oom Nieklaas het dit so voorspel, en glo my, ons taak is presies dit wat Die Ou Man uitwys in die Gelykenis van die Waterdraer NT wat die nuwe millenium sal vorentoe vat...

    Is ons gereed hiervoor, of klou ons nog vas aan weelde met slawerny as maatstaf, of is ons bereid om steeds in weelde van n toetaal ander aard die leiding te neem soos van ons verwag word? of is ons gedoem tot die teenoorgestelde wat gaan beteken dat ons as wittes in die wereld die toekoms se nuwe slawe sal word onder die nuwe geslagte van swart spiritualiste? ek wonder....

    groetnis
    knipmes

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •