Results 1 to 5 of 5

Thread: Klein iets om te begin

  1. #1
    Member Seeker's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    67
    Posts
    6
    Rep Power
    0

    Default Klein iets om te begin

    Groete aan almal,
    n mense kan n lang storie skryf vir nadere kennis maak of kort .Kom ek kyk of ek n middel punt kan vind.
    My Ouma het toe ek klien was vir my gese “My kind jy moet onthou,jy is n baie spesiale mense jou Vader in die hemel is baie lief en besorg oor jou en ongeag hoe sleg dit mag gaan, is dit net omdat hy soos jou aardse Pa vir jou in die regte rigting wil hou, jy is klein en miskien sal jy nie alles onthou wat ek se maar jou hemelse Vader sal nooit toelaat dat iets met jou gebeur wat nie sy wil is nie”. Op die jong oudedom het ek besef dat waar ek my bevind so ver as die Sondag Skool en Kerk nie vir my bedoel was, die story het gegaan dat kinders uit sonde gebore is en oor stout kinders en wat die Here gaan met hulle maak(In vuur doop , in hel sal hou, die gekners van tande nou ja dit was nie wat my Ouma vir my gese het en ek het op gestaan en dit was die laaste wat daai kerk my gesien het, kort daarna sewende verjaarsdag is my Ma en Pa geskei .My Pa het nooit kerk toe gegaan maar hy was stil soos ek nooit veel gese.Ek het weg geloop van die huis toe ek veertien was omstandigehede was net ondraaglik punt.
    Agt en dertig jaar later so ek my aardse Pa gaan sien drie maande voor hy tot sterwe so kom, ons het van vroeg oggend tot die volgende oggend gepraat,gehuil,gelag en ja ek is daar weg en hom nooit weer lewendig gesien. Dit is wel n storie op sy eie.
    Maar die punt is dit, ek het gesoek in alle rigtings om uit te vind hoekom ek hierdie hunkering en onrustighied het na iets wat ek nie kon vind.Van kerke tot boeke en nou ja hoe ouer hoe erger het dit gegaan ek kan se my swerwery het twee en veertag jaar geneem ek was nie op n laagte punt of dat ek wou tou opgooi daar was nie iets nuutse wat ek gelees het, net so uit die bloute het die antwoord reg voor my gele ek het dit net nie gesien, ek was blind al wat ek moes doen was “Laat los en laat God”.
    My verlede het dit nie maaklik gemaak om alles weer te lees elke boek wat ek oor geloof , Godsdiens, ens , ens, ens plus alles wat ek geweet het tot dusver uit die venster te gooi, maar dit was nodig.
    Om te se ek het gebid is nie reg, dit was eerder n baie lang gesels.
    Om te se ek was hergebore is ook nie reg nie, ek was lankal een van my Vader se kinders ek het dit net nie geweet nie.
    Om te se my wereld was om gegooi is ook nie waar, niks het werklik anders geword behalwe so n paar verskille.
    Vriende , en kennisse het vir een of ander rede verdwyn alles wat ek as mense aangevang het, maak toe sin.(Ek dink hulle het geskrik,Ek was n geweldige harde mens my pad deur die lewe het my so geskaaf en laat staan.
    Die hunkering en onrustighied was weg ek verstaan nou wat my Ouma gese het.
    Ek het duisende rande se boeke verbrand ,My liewe vrou het gedink my kop het my gelos maar na n lang gesels oor al die boeke se inhoud wat tot niet was, het sy ingestem wat ek gedoen het was reg niemand hoort hulle te lees dit was my pad niemand anders sin, na agt en derdtag jaar van getroude lewe is ons verhouding nou eers hoe dit moet wees ons is nie spyt dat dit so lank gevat het daar was wel n rede ek moes my Vader wat hemel en aarde geskep het self vind .

  2. #2

    Default Re: Klein iets om te begin

    Seeker, baie welkom hier. Partykeer is dit nodig dat mens alles wat jy geleer is moet vernietig... selfs verbrand as dit moet... om weer geestelik oor te begin en werklik jou pad te vind. Ek hoop jy sal jou soeke saam met ons geniet.
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  3. #3
    Member yeshurun's Avatar
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    vanderbijlpark
    Age
    41
    Posts
    15
    Rep Power
    22

    Default

    Quote Originally Posted by Vicky View Post
    Seeker, baie welkom hier. Partykeer is dit nodig dat mens alles wat jy geleer is moet vernietig... selfs verbrand as dit moet... om weer geestelik oor te begin en werklik jou pad te vind. Ek hoop jy sal jou soeke saam met ons geniet.
    He'll ja, nou praat jy. Want ons het letterlik net leuens by ons vaders geerf. Ons is almal verlei. Lees self jou bybel en bid vir Immanuel dat Hy jou op die regte pad sal leiShalom Yeshurun

  4. #4
    Member yeshurun's Avatar
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    vanderbijlpark
    Age
    41
    Posts
    15
    Rep Power
    22

    Default

    Quote Originally Posted by Seeker View Post
    Groete aan almal, n mense kan n lang storie skryf vir nadere kennis maak of kort .Kom ek kyk of ek n middel punt kan vind. My Ouma het toe ek klien was vir my gese “My kind jy moet onthou,jy is n baie spesiale mense jou Vader in die hemel is baie lief en besorg oor jou en ongeag hoe sleg dit mag gaan, is dit net omdat hy soos jou aardse Pa vir jou in die regte rigting wil hou, jy is klein en miskien sal jy nie alles onthou wat ek se maar jou hemelse Vader sal nooit toelaat dat iets met jou gebeur wat nie sy wil is nie”. Op die jong oudedom het ek besef dat waar ek my bevind so ver as die Sondag Skool en Kerk nie vir my bedoel was, die story het gegaan dat kinders uit sonde gebore is en oor stout kinders en wat die Here gaan met hulle maak(In vuur doop , in hel sal hou, die gekners van tande nou ja dit was nie wat my Ouma vir my gese het en ek het op gestaan en dit was die laaste wat daai kerk my gesien het, kort daarna sewende verjaarsdag is my Ma en Pa geskei .My Pa het nooit kerk toe gegaan maar hy was stil soos ek nooit veel gese.Ek het weg geloop van die huis toe ek veertien was omstandigehede was net ondraaglik punt. Agt en dertig jaar later so ek my aardse Pa gaan sien drie maande voor hy tot sterwe so kom, ons het van vroeg oggend tot die volgende oggend gepraat,gehuil,gelag en ja ek is daar weg en hom nooit weer lewendig gesien. Dit is wel n storie op sy eie. Maar die punt is dit, ek het gesoek in alle rigtings om uit te vind hoekom ek hierdie hunkering en onrustighied het na iets wat ek nie kon vind.Van kerke tot boeke en nou ja hoe ouer hoe erger het dit gegaan ek kan se my swerwery het twee en veertag jaar geneem ek was nie op n laagte punt of dat ek wou tou opgooi daar was nie iets nuutse wat ek gelees het, net so uit die bloute het die antwoord reg voor my gele ek het dit net nie gesien, ek was blind al wat ek moes doen was “Laat los en laat God”. My verlede het dit nie maaklik gemaak om alles weer te lees elke boek wat ek oor geloof , Godsdiens, ens , ens, ens plus alles wat ek geweet het tot dusver uit die venster te gooi, maar dit was nodig. Om te se ek het gebid is nie reg, dit was eerder n baie lang gesels. Om te se ek was hergebore is ook nie reg nie, ek was lankal een van my Vader se kinders ek het dit net nie geweet nie. Om te se my wereld was om gegooi is ook nie waar, niks het werklik anders geword behalwe so n paar verskille. Vriende , en kennisse het vir een of ander rede verdwyn alles wat ek as mense aangevang het, maak toe sin.(Ek dink hulle het geskrik,Ek was n geweldige harde mens my pad deur die lewe het my so geskaaf en laat staan. Die hunkering en onrustighied was weg ek verstaan nou wat my Ouma gese het. Ek het duisende rande se boeke verbrand ,My liewe vrou het gedink my kop het my gelos maar na n lang gesels oor al die boeke se inhoud wat tot niet was, het sy ingestem wat ek gedoen het was reg niemand hoort hulle te lees dit was my pad niemand anders sin, na agt en derdtag jaar van getroude lewe is ons verhouding nou eers hoe dit moet wees ons is nie spyt dat dit so lank gevat het daar was wel n rede ek moes my Vader wat hemel en aarde geskep het self vind .
    Dit is jammer dat u so lank geneem het om vrede te vind maar het u die Gees van waarheid gevind. ABBA YAH laat Hom net vind deur die wat soek na Sy koninkryk. Moet nie ophou soek nie, of Immanuel mag dalk eendag tot u verbasing aan u se dat hy u nie geken het nie. Praat van die hel. Die hel gaan nie eendag die vaevuur van die katolieke kerk wees nie. Volgens die woord gaan die hel in die land van Edom wees waar die dier en die valse profeet gegooi gaan word waar hulle vir n duisend jaar sal brand terwyl die satan in n donker plek opgesluit sal word. Dit is natuurlik die romeinse ryk en die katolieke kerk en al die kerke wat van hulle afgestig het sonder om terug te keer na die wette van die WOORD. En die valse profete is die leiers of predikante van die kerk wat blinde leiers is. EkkeYeshurun

  5. #5
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: Klein iets om te begin

    Quote Originally Posted by yeshurun View Post
    ...Volgens die woord gaan die hel in die land van Edom wees waar die dier en die valse profeet gegooi gaan word waar hulle vir n duisend jaar sal brand terwyl die satan in n donker plek opgesluit sal word...
    My een dogter werk en woon tans in Dubai. en ja, dis vreesaanjaend warm daar in die dag in die middel van die woestyn.... Israel se wereld... voorwaar nie 'n plek waar ek wil wees nie, gelukkig as Germaan val ek nie onder die YAH se wette nie, dus is my dogter en ek veilig...



    groetnis
    knipmes

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •