Results 1 to 8 of 8

Thread: Wit Tente in die Karoo

  1. #1
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Wit Tente in die Karoo

    Die volgende aanhaling kom uit "SIENER VAN RENSBURG BOODSKAPPER VAN GOD" negende druk bl. 212.

    Nadat hierdie dinge gebeur het en die swart menigtes die VSE (Verenigde State van Europa) binneval, sal duisende blanke Christene Europa verlaat en na Suid-Afrika toe stroom. Siener het gesÍ hy sien hulle tente staan vanaf die Kaap tot in die Kalahari en Suidwes-Afrika (NamibiŽ) Die tente sal ook staan van Durban af tot in Mosambiek (Maputo) Dit sal tydelike verblyf aan Christene vanoor die hele wÍreld bied; want Suid-Afrika sal in daardie tye glo nie net die veiligste land ter wÍreld wees nie, maar ook die enigste Christenland.

    Die volgende dateer uit 'n latere weergawe van dieselfde boek.

    Nadat hierdie dinge gebeur het en die swart menigtes die EU (Europese Unie) binnegeval het, sal dit weer wees soos in die tyd van die Franse Hugenote toe koning Lodewyk, op aanbeveling van Jesuiete priesters, in Oktober 1685 die Edik van Nantes herroep het en blanke Christene wreedaardig vermoor is. Honderde van hulle het alles net so agtergelaat en na Suid-Afrika gevlug om hier 'n veilige heenkome te soek.

    Maar die keer, het Siener gesÍ, sal hulle in hul duisendtalle hierheen stroom, want hy sien hulle tente staan van die Kaap af tot in die Kalahari en Suidwes-Afrika (Namibie). Die tente sal ook staan van Durban af tot in Mosambiek (Maputo). Dit sou tydelike verblyf aan die Christene van oor die hele wÍreld bied, want in daardie tyd wanneer Europa se Sint Bartolomeusnag aanbreek, sal Suid-Afrika nie net die veiligste land ter wÍreld wees nie, maar ook die enigste Christenland.

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wit Tente in die Karoo

    Dit is interessant dat Siener die kleur van die tente as wit deurgee.

    Daar is vandag 'n wye reeks tente in die handel beskikbaar. Ek weet egter nie waar mense duisende wit tente sal kan aankoop nie. Ek het nog nie 'n enkele winkel in Suid-Afrika teengekom wat wit tente in voorraad het nie.

    Dit is egter bekend dat die Verenigde Nasies van wit tente gebruik maak as tydelike huisvesting tydens natuurrampe waar mense op groot skaal ontwortel is.

    Die onderstaande tentedorp is in Sudan.

    refugee-tents.jpg SouthSudan-aerial.jpg

    En hierdie een is in HaÔti.

    haiti-white-tents.jpg planned_tent_city_haiti.jpg

    As Siener se gesig van wit tente in die Karoo korrek weergegee is, lyk dit vir my of ons kan kyk na een of ander ramp wat tot die ontworteling van baie mense gaan lei.

  3. #3
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Wit Tente in die Karoo

    Hello daar,


    As Siener se gesig van wit tente in die Karoo korrek weergegee is, lyk dit vir my of ons kan kyk na een of ander ramp wat tot die ontworteling van baie mense gaan lei.
    Die ontworteling van?

    groete

  4. #4
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Wit Tente in die Karoo

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    Hello daar,
    Quote Originally Posted by Die Ou Man
    As Siener se gesig van wit tente in die Karoo korrek weergegee is, lyk dit vir my of ons kan kyk na een of ander ramp wat tot die ontworteling van baie mense gaan lei.
    Die ontworteling van?
    Die algemene natuurrampe waarmee almal bekend is kom egter in kleiner areas voor en is beperk tot daardie areas, daar is egter 'n ander groter natuurverskynsel wat die hele wereld soos ons dit ken kan beinvloed en die lewe soos ons dit ken binne ure geweldig kan verander, is ons gereed vir so 'n "verandering"?

    The likely threat Ė Our Sun

    Solar Storms Alert 2008 2012 Discovery Channel




  5. #5
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Wit Tente in die Karoo

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Die volgende aanhaling kom uit "SIENER VAN RENSBURG BOODSKAPPER VAN GOD" negende druk bl. 212.

    Nadat hierdie dinge gebeur het en die swart menigtes die VSE (Verenigde State van Europa) binneval, sal duisende blanke Christene Europa verlaat en na Suid-Afrika toe stroom. Siener het gesÍ hy sien hulle tente staan vanaf die Kaap tot in die Kalahari en Suidwes-Afrika (NamibiŽ) Die tente sal ook staan van Durban af tot in Mosambiek (Maputo) Dit sal tydelike verblyf aan Christene vanoor die hele wÍreld bied; want Suid-Afrika sal in daardie tye glo nie net die veiligste land ter wÍreld wees nie, maar ook die enigste Christenland.

    Die volgende dateer uit 'n latere weergawe van dieselfde boek.

    Nadat hierdie dinge gebeur het en die swart menigtes die EU (Europese Unie) binnegeval het, sal dit weer wees soos in die tyd van die Franse Hugenote toe koning Lodewyk, op aanbeveling van Jesuiete priesters, in Oktober 1685 die Edik van Nantes herroep het en blanke Christene wreedaardig vermoor is. Honderde van hulle het alles net so agtergelaat en na Suid-Afrika gevlug om hier 'n veilige heenkome te soek.

    Maar die keer, het Siener gesÍ, sal hulle in hul duisendtalle hierheen stroom, want hy sien hulle tente staan van die Kaap af tot in die Kalahari en Suidwes-Afrika (Namibie). Die tente sal ook staan van Durban af tot in Mosambiek (Maputo). Dit sou tydelike verblyf aan die Christene van oor die hele wÍreld bied, want in daardie tyd wanneer Europa se Sint Bartolomeusnag aanbreek, sal Suid-Afrika nie net die veiligste land ter wÍreld wees nie, maar ook die enigste Christenland.
    DOM sou jy reken dat ons Adriaan Snyman se vertolking as korrek kan aanvaar? Uit die video wat ek onlangs geplaas het blyk dit eerder dat die gevaar uit Moslem geledere is.

  6. #6
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wit Tente in die Karoo

    Pionier, ons het te make met Adriaan se weergawe wat hy baseer op Siener se visioene. Die gedeeltes wat ek aangehaal het, bevat egter nie Siener se verbatim visioen in hierdie verband nie.

    Sonder die oorspronklike visioen kan ek nie 'n onafhanklike opinie vorm nie.

    Help gerus indien jy die betrokke visioen kan vind.

  7. #7
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Wit Tente in die Karoo

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Pionier, ons het te make met Adriaan se weergawe wat hy baseer op Siener se visioene. Die gedeeltes wat ek aangehaal het, bevat egter nie Siener se verbatim visioen in hierdie verband nie.

    Sonder die oorspronklike visioen kan ek nie 'n onafhanklike opinie vorm nie.

    Help gerus indien jy die betrokke visioen kan vind.
    Juis hoe ek voel.

    Tot dusver kon ek nie iets meer kry as "die land gaan met 'n wit kleed bedek wees". Dan is dit ook blote spekulasie. Miskien is dit tyd dat ek weer 'n draai in my geboorte dorp gaan maak.

  8. #8
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Wit Tente in die Karoo

    VISIOENE VAN SIENER VAN RENSBURG: 1916 - 1926.
    Soos opgeteken deur sy dogter Anna Badenhorst
    Lichtenburg Museum

    Pdf Download



Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •