Results 1 to 5 of 5

Thread: Kerk Maak Afrikaners Ruggraatloos

  1. #1
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Kerk Maak Afrikaners Ruggraatloos

    Kerk maak Afrikaners ruggraatloos

    deur Levett Prins
    2010-06-18


    Die Afrikaner leef in ‘n land met een van die hoogste syfers vir ernstige misdaad en die regering diskrimineer teen ons met die rassistiese BEE-beleid.

    Kom ons kyk hoe die NG Kerk baie Afrikaners so rugraatloos maak dat hulle net passief kan sit en kyk hoe sleg dit gaan.

    Tydens ‘n onlangse braai was die onderwerp van die gesprek “Wat sou jy doen as hier nou ‘n bende gewapende rowers instap, almal se selfone afvat, die vrouens begin verkrag en die waardevolle items begin steel?”.

    Daar was ‘n groot aantal mense wat self-erkende groot Christine van NG Kerk Moreletapark is. Slegs ‘n paar is gelowiges, maar nie die soort wat gereeld kerk toe gaan, loop en dweep of ander mense probeer oortuig hoe groot sondaars hulle is. Een persoon is ‘n ateïs.

    Met dit as agtergrond, hiermee die uitslag:

    Twee uit die 12 mense sal met die eerste geleentheid wat 'n rower se aandag afgetrek is, bv. ‘n steakmes gryp, die rower aanval en probeer om sy wapen af te vat. Een van hierdie persone is die ateïs.

    Een dame sal ongeag die feit dat sy geskiet kan word ‘n rower net bestorm en hom aanval.

    Die res is die “Groot Christine” en raai wat hulle gaan doen ... hulle gaan begin bid!

    Nou vra ek jou met hande in die hare, wat is die NG Kerk besig om aan die Afrikaner te doen? Moet ons vermoor, verkrag en onderdruk word terwyl die “Groot Christine” khumbaja sing en vir die land bid?

    Ons braai was geen uitsondering gewees nie. Gaan soek gerus tussen die kommentaar op artikels op hierdie webblad asook Facebook-groepe wat gaan oor geweld en ander probleme in SA. Die tipiese trant is “Al wat ons hoef te doen is op ons knieë gaan en bid. Ons God is magtiger as die vyand en sal ons red”.

    Die boodskap van die Bybel kan op verskeie maniere aan mense oorgedra word en dit is tyd dat die NG Kerk begin kyk of hulle interpretasie die selfvernietiging of voortuitgang van die Afrikaner beteken.

    Uit Nuus 24.com

  2. #2

    Default Re: Kerk Maak Afrikaners Ruggraatloos

    Ek dink in 'n werkelike situasie sal mense doen wat hulle moet doen ongeag die kerk wat hulle aan behoort.

    Jannie

    www.Bybel.com

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Cool Re: Kerk Maak Afrikaners Ruggraatloos

    Ek stem saam met Jannie!

    Ons is deesdae so behep met wat om te doen as dit of as dat... ons soek antwoorde vir verdedigend wees, pleks van paraat aanvallend sulke toestande gladnie toe te laat om plaas te vind nie! Waaksaam wees is die wagwoord, die situasie behoort nie toegelaat word om plaas te vind nie. Met alle eerlikheid sou die regte menings opname eerder moes wees oor watse sekerheids stelsels gedoen was om juis sulke situasies die hoof te bied NOG VOOR DIT KAN PLAASVIND nie oor wat om te doen wanneer dit klaar gebeur het nie... ai ai ai en hulle braai te lekker... God is mos in die agtergrond... en die kerk ook, NG of wat ookal...

    Dis maklik om te praat, maar wanneer iemand 'n pistool in jou dogter se mond druk, skei sterkte die kaf van die koring! Al wat ek sien... is die uitdrukking in die dogter se oe wat vra... pappa, hoekom het jy my tot hierdie punt gebring???

    groetnis
    knipmes

  4. #4
    Member
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    South Africa
    Age
    75
    Posts
    1
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Kerk Maak Afrikaners Ruggraatloos

    Indie jy opsoek is na die waarheid omtrent geloof... Besoek www.ateisme.co.za

  5. #5
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Kerk Maak Afrikaners Ruggraatloos

    Quote Originally Posted by xian View Post
    Indie jy opsoek is na die waarheid omtrent geloof... Besoek www.ateisme.co.za
    The Sophia of Jesus Christ

    And he said: "Peace be to you, My peace I give you!" And they all marveled and were afraid. The Savior laughed and said to them: "What are you thinking about? Are you perplexed? What are you searching for?" Philip said: "For the underlying reality of the universe and the plan." The Savior said to them: "I want you to know that all men are born on earth from the foundation of the world until now, being dust, while they have inquired about God, who he is and what he is like, have not found him. Now the wisest among them have speculated from the ordering of the world and (its) movement. But their speculation has not reached the truth. For it is said that the ordering is directed in three ways, by all the philosophers, (and) hence they do not agree. For some of them say about the world that it is directed by itself. Others, that it is providence (that directs it).

    Others, that it is fate. But it is none of these. Again, of the three voices I have just mentioned, none is close to the truth, and (they are) from man. But I, who came from Infinite Light, I am here - for I know him (Light) - that I might speak to you about the precise nature of the truth. For whatever is from itself is a polluted life; it is self-made. Providence has no wisdom in it. And fate does not discern. But to you it is given to know; and whoever is worthy of knowledge will receive (it), whoever has not been begotten by the sowing of unclean rubbing but by First Who Was Sent, for he is an immortal in the midst of mortal men."

    Matthew said to him: "Lord, no one can find the truth except through you. Therefore teach us the truth." The Savior said: "He Who Is is ineffable. No principle knew him, no authority, no subjection, nor any creature from the foundation of the world until now, except he alone, and anyone to whom he wants to make revelation through him who is from First Light. From now on, I am the Great Savior. For he is immortal and eternal. Now he is eternal, having no birth; for everyone who has birth will perish. He is unbegotten, having no beginning; for everyone who has a beginning has an end. Since no one rules over him, he has no name; for whoever has a name is the creation of another."

Similar Threads

  1. NG Kerk ondersoek die Duiwel
    By Die Ou Man in forum Artikels uit die media
    Replies: 5
    Last Post: 2nd May 2019, 17:00
  2. Die kerk is nie 'n debatvereniging nie
    By Die Ou Man in forum Nuus
    Replies: 5
    Last Post: 11th April 2012, 13:46
  3. Wanneer god nie meer sin maak nie
    By Stefanus in forum Nuus
    Replies: 0
    Last Post: 12th March 2010, 23:18
  4. Die NG Kerk gaan herbesin oor saamwoon
    By Stefanus in forum Artikels uit die media
    Replies: 2
    Last Post: 8th December 2009, 08:08
  5. Ek glo nie meer in die god van die kerk nie!
    By Die Ou Man in forum Witboek
    Replies: 0
    Last Post: 22nd May 2009, 12:28

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •