View Poll Results: Het die Boervroue grondige rede gehad om hul Bybels op te skeur?

Voters
10. You may not vote on this poll
  • Ja

    10 100.00%
  • Nee

    0 0%
Page 2 of 4 FirstFirst 1234 LastLast
Results 11 to 20 of 38

Thread: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

  1. #11
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Daardie "niks" beteken vir my die leser, 'n Godheid inklusief.
    Ek stem saam.

    Ek sal in die volgende plasings aanhalings plaas, wat die konteks sal duidelik maak. Dit beskryf egter die omstandighede in die Kroonstad kamp. Die Bybels is in Uitenhage opgeskeur.

  2. #12
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Sarah Raal vertel soos volg:

    Ek sidder as ek dink wat ek alles op kommando deurgemaak het. Ek sien weer duidelik hoe die redelose diere vermoor word, hoe duisende skape in een kraal opmekaar gejaag en doodgesteek word. Party is dood, die ander lÍ en doodbloei. Ek sien hoe die vyand troppe perde in ín kraal ja en dan die kanonne op hulle stel en hulle uitmekaar skiet.

    Ek probeer om die gedagtes te verban, maar dit is alles verniet. Dit is al wat in my kop maal en ek is te gedaan en te siek om te veg teen die gedagtes. Ek voel ek gee in. Dan dink ek weer hoe dit hier in die kamp gaan. Hier moor hulle maat net so onder die mense. Hier word fyngemaalde glas en vitrioel in die suiker gegooi. Ek het eendag ín jong seun sien wegdra na die dodehuis; en toe hulle halfpad was, vra hy: ďOmie, waar bring julle my nou heen?Ē

    Sal God dit dan toelaat dat ons nasie so moet uitgedelg word?


    Uit: Met die Boere in die Veld, bl. 122.

  3. #13
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Sarah Raal vervolg:

    Die eerste middag wat ek in my eie tent is, het ek die hele kamp deurgeloop en alles mooi deurgekyk. Ek kon nie verstaan dat die mense nog die moed het om te lewe nie. In byna elke tent kan jy die gesteun van ín sieke hoor en elke dag word daar ses of sewe mense begrawe. Klein ou kindertjies word van die moeders se bors afgeskeur en na die hospitaal geneem, waarvandaan hulle nooit weer terugkom nie. Dan het ek ook kinders gesien wat nog lewe maar na die dodehuis gedra word. In die hospitaal het ek gesien dat die outjies wat koors het, te swak is om die vlieŽ van hul ou gesiggies weg te ja. Dan kruip die brommers in die neusgate op en nie te lank nie of die wurms loop by die neusie uit. Ek wou van my verstand raak tussen al die smart en ellende.


    Uit: Met die Boere in die Veld, bl. 128, 129.

  4. #14
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    In die kamp is hoegenaamd niks te doen nie; elke dag is dieselfde. Sondag is daar darem kerk, maar ook baie treurig, want sommige van die mense glo nie meer aan ín Godheid nie. Ander moet kos ontvang en dit klaarmaak en hulle sÍ dit is nie nou tyd vir godsdiens nie; ons moet veg om siel en liggaam aanmekaar te hou.


    Uit: Met die Boere in die Veld, bl.135

  5. #15
    Member Arius's Avatar
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    .
    Age
    73
    Posts
    9
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Daardie "niks" beteken vir my die leser, 'n Godheid inklusief.
    Pionier se vergelyking van hoe ons soldate deur die bevelstruktuur in die steek gelaat is, is treffend. Vergelyk met die onsteltenis van Smuts se kommando in Prieska toe hulle van die vredesverdrag hoor. Hulle het gevoel dat Smuts hulle verraai het.

    Die vroue in die kamp het geen bevelstruktuur gehad om te blameer nie. Soos ons manne in die veld hul vertroue in hul bevelstruktuur geplaas het, het die kampvroue net hul geloof gehad. En daardie geloof het daagliks uit hul Bybels gespruit. Daarom die wraak op daardie boek, onbeplan en individueel.

    Nou soek die redders van ons volk wraggies weer redding in daardie boek, nou geklee in 'n desperate waansinnige geloof in 'n wrede, bloedlustige, verradderlike en onvergeeflike demoon.

  6. #16
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Daardie "niks" beteken vir my die leser, 'n Godheid inklusief.
    Ons weet dat die God van hemel en aarde die "Beskermer" van die Wenkommando by Bloedrivier was. Die Gelofte is geadresseer aan "een Heilige God van hemel en aarde". Ons ken die uitslag van daardie wonderwerk.

    Ons weet ook dat Jesus aan die priesterdom van die HERE (Jahweh) gesÍ het dat hulle die duiwel as vader het. (Johannes 8:44)

    Verder bring 'n kritiese ondersoek van die Joodse Tenakh (Ou Testament) aan die lig dat Jahweh nie die God van hemel en aarde was nie. Hy was die broer van Bašl en een van die sewentig seuns van El (Allerhoogste), die Vader van die Kanašnitiese pantheon. Maar selfs Jahweh se Vader, El was ook nie die God van hemel en aarde nie. Jahweh het slegs gesag oor die Israeliete gehad. In wese was hy 'n Midde-Oosterse stamgod.

    Die Joodse priesters het deur die redigering van die oorspronklike geskrifte in Babilon, die rol en status van Jahweh op bedrieglike wyse verhoog na Skeppergod.

    My persoonlike standpunt is dat die vroue instinktief die Joodse vervalsings opgeskeur het en die Joodse stamgod Jahweh, verwerp het.

    Dit was die regte ding om te doen.

  7. #17
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Die nasionale God van die Jode se naam is JHWH (Jahweh).

    Die Jode het die oorlog teen die Boere Republieke aangevuur om hul hande op die goud te lÍ.

    As often happens in history, important aspects of the Anglo-Boer conflict came to light only years after the fighting had ended. In a masterful 1979 study, The Boer War, British historian Thomas Pakenham revealed previously unknown details about the conspiracy of British colonial officials and Jewish financiers to plunge South Africa into war. The men who flocked to South Africa in search of wealth included Cecil Rhodes, the renowned English capitalist and imperial visionary, and a collection of ambitious Jews who, together with him, were to play a decisive role in fomenting the Boer war. Bron


    Klink die volgende bekend?

    En alles wat in die stad was, het hulle deur die skerpte van die swaard met die banvloek getref, man sowel as vrou, jonk sowel as oud, tot bees, skaap en esel toe. (Joshua 6:21)

    En die stad met alles wat in haar was, het hulle met vuur verbrand; net die silwer en die goud en die koper- en ystervoorwerpe het hulle by die skat van die Huis van JaHWeH gevoeg. (Joshua 6:24)


    Ons volk het 'n duur prys aan die hand van Jahweh se volk betaal.

    Daardie Bybels het verdien om opgeskeur te word.

  8. #18
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Naand Almal,

    Asemrowend is dit hoe ons gelei worre.... vanoggend gesels ek met 'n Hemelse Broer oor hierdie juiste onderwerp van Boerevrouens wat bybels opgeskeur het, en ek wonder watse bydrae ek hier kan maak want dit gaan glad nie daaroor of daardie vrouens reg of verkeerd opgetree het nie, nee dit gaan oor iets iets veel groters as wat ons dink...

    Vanaand kom ek tuis en siedaar, hier kry ek 'n e-pos wat ek hieronder netso geplaas het wat netjies vir my verpak was met preek en biddery by, om my mos te kan insleep by die dwepery van die Yahwehiste wat my terug bring by die veel groter geveg as bybels skeur wat voorle...

    Sien, die idee van 'n reuse braai, met bring 'n bybel as hout, sal nogals deur die media opgeslurp worre, maar vir die verkeerde redes. E-pos het die taak van die bybel oorgeneem in die nuwe wereld, en meeste mense vandag lees nie meer retig die boek nie, maar glo biddend in die snert wat ek hierbo uitwys, want e-posse waar 'n man wat soos "Jesus" 14 jaar swerf en bybels uitdeel is baie meer treffend as enige bybel, want jy kan dit vir vele meer op eenslag gee om in te dweep... ons almal weet heo hierdie e-posse die net oorheers, met aardlinge wat namens my besluit dat ek oor presies 4 minute die lotto gaan wen as ek 4 mense ook insleep... sien julle hoe die bybel sy werk doen? Ek het al as kind gese dat die mense aanbid die boek self...

    Waar in die ewigheid kan 'n individu met intelek een na die ander e-pos dweperige biddende voorspraak namens my ongevraagd nogals opdis aan my per pos sonder my goedkeuring met dien verstand dat ek mos nooit teen so-iets kan opstaan of dit verkeerd beaam nie, want dan is ek mos Satanisties (merk my hoofletter).

    Nes daardie destydse verslane verstomde verwoeste Boerevrou wesens van kragdadige sterkte om juis teen dit wat hulle mee opgeskoot het as Hemels en Heiligs te kan optree deur sulke uiters vernederende uiting van magteloosheid, net so voel ek deesdae wanneer ek ongevraagd elke keer my e-posbus oopmaak en almal wat almal ken dweep mekaar op deur te ploeg in die naam van 'n stamgod wat hulle aanspreek as "Here" wat MENEER beteken... verbeel jou, ek het baie meer woede in my as om net bybels op te skeur... glo my

    en o ja, ek "glo" in boggerol!

    As jy van die Hemele afkomstig is, dan is selfs die duiwel self en sy volgelinge en al die dweepers wat so in onkunde hom as Yahweh aanbid niks om voor bang te wees nie...

    'al gaan ek ook in 'n dal van doods skaduwee....' die lot is klaar dood, hulle weet dit nog net nie...

    Ons het nie nodig om hul bybels te verbrand nie... dit lei hulle reguit waarheen hulle veronderstel is om te gaan... die aardse hemel waar hul Here saam met hulle in hul goue stad gaan woon, muskiete en al...

    Ek het nie net 'n ontsaglike deernis vir daardie Boervrouens nie, maar is trots om te kan regop staan en my by hul verweer teen die goddelose te kan skaar!

    groetnis
    knipmes
    Last edited by knipmes; 9th September 2010 at 22:09. Reason: spelfoute

  9. #19
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Hier is die e-pos wat ek vandag ontvang het...

    An Anonymous Story called:
    "Daniel's Gloves"
    (Author Unknown or is it? Please. Read on.)

    I sat, with two friends, in the picture window of a quaint restaurant

    just off the corner of the town-square. The food and the company were

    both especially good that day.

    As we talked, my attention was drawn outside, across the street. There, walking into town, was a man who appeared to be carrying all his worldly goods on his back. He was carrying, a well-worn sign that read, 'I will work for food.' My heart sank.

    I brought him to the attention of my friends and noticed that others around us had stopped eating to focus on him. Heads moved in a mixture of sadness and disbelief.

    We continued with our meal, but his image lingered in my mind. We finished our meal and went our separate ways. I had errands to do and quickly set out to accomplish them. I glanced toward the town square, looking somewhat halfheartedly for the strange visitor. I was fearful, knowing that seeing him again would call some response. I drove through town and saw nothing of him. I made some purchases at a store and got back in my car.

    Deep within me, the Spirit of God kept speaking to me: 'Don't go back to the office until you've at least driven once more around the square...'

    Then with some hesitancy, I headed back into town. As I turned the square's third corner, I saw him..... He was standing on the steps of the store front church, going through his sack.

    I stopped and looked; feeling both compelled to speak to him, yet wanting to drive on. The empty parking space on the corner seemed to be a sign from God: an invitation to park.. I pulled in, got out and approached the town's newest visitor.

    'Looking for the pastor?' I asked...


    'Not really,' he replied, 'just resting.'

    'Have you eaten today?'


    'Oh, I ate something early this morning..'

    'Would you like to have lunch with me?'

    'Do you have some work I could do for you?'

    'No work,' I replied '.I commute here to work from the city, but I would like to take you to lunch.'

    'Sure,' he replied with a smile.

    As he began to gather his things, I asked some surface questions.


    "Where you headed?"

    "St. Louis."


    "Where you from?"

    "Oh, all over; mostly Florida ......"

    "How long you been walking?"


    "Fourteen years," came the reply.

    I knew I had met someone unusual. We sat across from each other in the same restaurant I had left earlier. His face was weathered slightly beyond his 38 years. His eyes were dark yet clear, and he spoke with an eloquence and articulation that was startling. He removed his jacket to reveal a bright red T-shirt that said,


    'Jesus is The Never Ending Story.'

    Then Daniel's story began to unfold.. He had seen rough times early in life.


    He'd made some wrong choices and reaped the consequences. Fourteen years earlier, while backpacking across the country, he had stopped on the beach in Daytona. He tried to hire on with some men who were putting up a large tent

    and some equipment. A concert, he thought.

    He was hired, but the tent would not house a concert, but revival services,


    and in those services he saw life more clearly..... He gave his life over to God

    "Nothing's been the same since," he said, "I felt the Lord telling me to keep walking, and so I did, some 14 years now."


    "Ever think of stopping?" I asked.

    "Oh, once in a while, when it seems to get the best of me. But, God has given me this calling. I give out Bibles. That's what's in my sack... I work to buy food and Bibles, and I give them out when His Spirit leads.."


    I sat amazed. My homeless friend was not homeless..


    He was on a mission and lived this way by choice. The question burned inside for a moment and then I asked: "What's it like?"

    "What?"


    "To walk into a town carrying all your things on your back and to show your sign?"
    'Oh, it was humiliating at first. People would stare and make comments. Once someone tossed a piece of half-eaten bread and made a gesture that certainly didn't make me feel welcome. But then it became humbling to realize that God was using me to touch lives and change people's concepts of other folks like me.'


    My concept was changing, too. We finished our dessert and gathered his things. Just outside the door, he paused He turned to me and said, 'Come Ye blessed of my Father and inherit the kingdom I've prepared for you. For when I was hungry you gave me food, when I was thirsty you gave me drink, a stranger and you took me in.'

    I felt as if we were on holy ground. 'Could you use another Bible?' I asked.

    He said he preferred a certain translation. It traveled well and was not too heavy. It was also his personal favorite.. 'I've read through it 14 times,' he said.

    'I'm not sure we've got one of those, but let's stop by our church and see.'


    I was able to find my new friend a Bible that would do well, and he seemed very grateful.

    'Where are you headed from here?' I asked.

    'Well, I found this little map on the back of this amusement park coupon.'


    'Are you hoping to hire on there for awhile?'

    'No, I just figure I should go there. I figure someone under that star right there needs a Bible, so that's where I'm going next.'

    He smiled, and the warmth of his spirit radiated the sincerity of his mission. I drove him back to the town-square where we'd met two hours earlier, and as we drove, it started raining. We parked and unloaded his things.

    'Would you sign my autograph book?' he asked.. 'I like to keep messages from folks I meet..'


    I wrote in his little book that his commitment to his calling had touched my life. I encouraged him to stay strong. And I left him with a verse of scripture from Jeremiah, 'I know the plans I have for you, declared the Lord, 'plans to prosper you and not to harm you; Plans to give you a future and a hope.'

    'Thanks, man,' he said. 'I know we just met and we're really just strangers,


    but I love you..'

    'I know,' I said, 'I love you, too.' 'The Lord is good!'

    'Yes, He is.. How long has it been since someone hugged you?' I asked.

    'A long time,' he replied.

    And so on the busy street corner in the drizzling rain, my new friend and


    I embraced, and I felt deep inside that I had been changed.. He put his things on his back, smiled his winning smile and said, 'See you in the New Jerusalem.'

    'I'll be there!' was my reply.

    He began his journey again. He headed away with his sign dangling from his bedroll and pack of Bibles. He stopped, turned and said, 'When you see something that makes you think of me, will you pray for me?'


    'You bet,' I shouted back, 'God bless.'

    'God bless.' And that was the last I saw of him.

    Late that evening as I left my office, the wind blew strong. The cold front had settled hard upon the town. I bundled up and hurried to my car. As I sat back and reached for the emergency brake, I saw them..... a pair of well-worn brown work gloves neatly laid over the length of the handle. I picked them up and thought of


    my friend and wondered if his hands would stay warm that night without them.

    Then I remembered his words: 'If you see something that makes you think of me, will you pray for me?'


    Today his gloves lie on my desk in my office. They help me to see the world


    and its people in a new way, and they help me remember those two hours with

    my unique friend and to pray for his ministry..

    'See you in the New Jerusalem,' he said. Yes, Daniel, I know I will...

    'I shall pass this way but once. Therefore, any good that I can do or any kindness that I can show, let me do it now, for I shall not pass this way again.'


    My instructions were to send this to four people that I wanted God to bless and I picked you. Please pass this to four people you want to be blessed..

    This prayer is powerful and there is nothing attached. Please do not break this pattern. Prayer is one of the best gifts we receive. There is no cost but a lot of rewards. Let's continue to pray for one another.. God bless and have a nice day!

    'Father,


    I ask You to bless my friends, relatives and e-mail buddies reading this

    right now. Show them a new revelation of Your love and power.

    Holy Spirit,

    I ask you to minister to their spirit at this very moment. Where there is pain,

    give them your peace and mercy. Where there is self-doubt, release a renewed confidence through your grace.

    In Jesus' precious Name Amen.'


    I sent this to more than four, but this story is so touching I felt each of you would enjoy it greatly!



    Verbeel jou!

    groetnis
    knipmes

  10. #20
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    net so voel ek deesdae wanneer ek ongevraagd elke keer my e-posbus oopmaak en almal wat almal ken dweep mekaar op deur te ploeg in die naam van 'n stamgod wat hulle aanspreek as "Here" wat MENEER beteken... verbeel jou, ek het baie meer woede in my as om net bybels op te skeur... glo my
    knipmes ek lees jou dweep-pos en wonner so by myself of jy nou ook heeltemal "bekeer" geworre, geword het?

    Dit bring my by die volgende uit die "The Sophia of Jesus Christ" en dink dis ook 'n rede waarom sekere van hierdie Boervroue oorgegaan het tot die vernietiging van wat vir hulle 'n anker in hul lewens was, al hul hoop, geloof en vertroue was in hierdie boek opgesluit wat tot niks uitgeloop het en hulle aan hul lot oorgelaat het.

    The Sophia of Jesus Christ
    Matthew said to him: "Lord, no one can find the truth except through you. Therefore teach us the truth."

    The Savior said: "He Who Is is ineffable. No principle knew him, no authority, no subjection, nor any creature from the foundation of the world until now, except he alone, and anyone to whom he wants to make revelation through him who is from First Light. From now on, I am the Great Savior. For he is immortal and eternal. Now he is eternal, having no birth; for everyone who has birth will perish. He is unbegotten, having no beginning; for everyone who has a beginning has an end. Since no one rules over him, he has no name; for whoever has a name is the creation of another."

    (BG 84, 13-17 adds: He is unnameable. He has no human form; for whoever has human form is the creation of another).

    "And he has a semblance of his own - not like what you have seen and received, but a strange semblance that surpasses all things and is better than the universe. It looks to every side and sees itself from itself. Since it is infinite, he is ever incomprehensible. He is imperishable and has no likeness (to anything). He is unchanging good. He is faultless. He is eternal. He is blessed. While he is not known, he ever knows himself. He is immeasurable. He is untraceable. He is perfect, having no defect. He is imperishability blessed. He is called 'Father of the Universe'".
    Vergelyk mens die bostaande met die verhale oor die stamgod van die Bybel is dit geen wonder dat mense wel tot die besef kom dat daar meer is as wat die primitiewe ou volkie daar uit die middeooste vir ons opgedis het nie.

    Dus wil ek ook soos Waldor se: ďAsseblief HERE, beskerm my teen jou volgers!Ē

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •