View Poll Results: Het die Boervroue grondige rede gehad om hul Bybels op te skeur?

Voters
10. You may not vote on this poll
  • Ja

    10 100.00%
  • Nee

    0 0%
Page 3 of 4 FirstFirst 1234 LastLast
Results 21 to 30 of 38

Thread: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

  1. #21
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Die opskeur van Jahweh se Bybels moet nie in isolasie beoordeel word nie. Dit is 'n skakel in 'n reeks van gebeure wat nog nie afgehandel is nie.

    Die gebeure verloop soos volg:

    • Die Kerk van Jahweh plaas die Voortrekkers onder sensuur.

    • Die voortrekkers sluit 'n Gelofte met die God van hemel en aarde. (Nie met Jahweh nie)

    • Die Voortrekkers val terug op die kerk van Jahweh.

    • Jahweh se verbondsvolk (Jode) voer 'n oorlog teen die Boere om hul land en goud te vat.

    • Boervroue weier om Jahweh verder te aanbid en skeur sy Bybel op.

    • Die Boere val terug op die kerk van Jahweh.

    • Die verbondsvolk van Jahweh (Jode) sweer saam om die Boere se grond en goud te vat en ondersteun 'n ANC rewolusie teen ons volk.

    • Ons verloor ons land, maar die stryd teen ons gaan voort.

    Nou ontstaan die vraag.

    Waarom voer die verbondsvolk van Jahweh so 'n verbete stryd teen die Boer? Die antwoord is voor-die-hand-liggend.

    Siener van Rensburg, Johanna Brandt en GA Watermeyer het voorspel dat die Boerevolk die gasheer vir die wederkoms gaan wees.

    Hulle voorspel ook dat die Boer instrumenteel gaan wees in die vernietiging van Jahwehisme (insluitend sy newe-efek naamlik Satanisme) en die herstel van die geloof in die God van hemel en aarde.

    Dit lyk egter nie of die priesterdom van Jahweh, die status wat hulle deur bedrog aan hom toegeken het sonder 'n geveg gaan prysgee nie.

    Uiteindelik is die stryd tussen diegene van "bo gebore" wat die geloof moet herstel en diegene wat die bedrog van Jahweh in stand wil hou.

    Genadiglik weet ons reeds wat die uitslag gaan wees.

  2. #22
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post

    Sou ons dit wat tans in die geloofswereld aan die gang is, in oenskou neem, beteken dit 'n onderling geveg tussen ons eie mense?

  3. #23
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Sou ons dit wat tans in die geloofswereld aan die gang is, in oenskou neem, beteken dit 'n onderling geveg tussen ons eie mense?
    Ons antwoord lÍ waarskynlik in die ooreenstemmende tydperk tussen Johannes die Doper en Jesus se kruisiging. Kyk na die veelvuldige manifestasie van faksies, suspisie, rugstekery en verraad binne dieselfde geloof.

    Die bestaande orde van Jahweh dek 'n wye spektrum. Van die Rooms Katolieke Kerk wat 'n verdere lewenslyn van 2000 jaar daaraan verleen het, tot die Israel Waarheid (wat saam met radikale Islam beskou kan word as moderne Jahwehisme in sy kru vorm).

  4. #24
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    ..... die Israel Waarheid (wat saam met radikale Islam beskou kan word as moderne Jahwehisme in sy kru vorm).

    Die louteringsproses wat Siener van gepraat het.

  5. #25
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Die louteringsproses wat Siener van gepraat het.
    Ja, dit gaan 'n proses van loutering wees.

    Nie almal sien die lig op dieselfde tyd nie.

    Maar uiteindelik sal meeste die lig sien.

    Lees Jesus Christus aan Johanna Brandt.

    On the Cross I taught men how to die for righteousness; óóto sacrifice their lives for an ideal.

    By many the lesson has been learntóthe last enemy has been well-nigh conquered, and I must come to abolish the Sacrament of My Death, and to replace it with the Sacrament of Eternal Life, There was no other way to overcome the last enemy, Death, than by Death, and through Death, and now that the lesson has been learnt, men must learn to live for righteousness.

    But because well-established customs are not overthrown without causing new upheavals, many will reject My teachings as wholly unacceptable and in conflict with what I taught two thousand years ago. Even as the Jews of old rejected their Messiah because He came not as they would have Him comeóeven so the Son of Man will be rejected for a time by His own.

    There will be new dissensions though without violent persecutions, and there will be Christian Churches celebrating the Sacrament of My Blood and Body long after I have established the new Sacrament of Life.

    For men learn slowly.

  6. #26

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Arius View Post
    Maar die eerste stap tot verlossing is om daardie katolieke en ander geskrifte te verskeur soos die Boervrouens dit gedoen het. Ons hou 'n saamtrek op daardie heilige grond in Uitenhage en bou 'n vreugdevuur waarop die verlosdes hul vals geskrifte kan gooi. Dan eers sal die vyande van die Boervolk vir daardie volk agting kry. En vrees.

    Arius
    Om dit te verbrand gaan net die lug verder besoedel. Gebruik dit eerder vir kompos wanner mens 'n boom plant. Dan kan dit darem vir eenmaal 'n bydra maak tot lewe.

  7. #27
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Nordika View Post
    ...Dan kan dit darem vir eenmaal 'n bydra maak tot lewe...
    Hiermee gaan ek akkoord!

    Ons moet egter in gedagtenis hou dat... die geveg is nie om van die bybel as boek ontslae te raak nie, maar eerder die regstelling van die wanbegrip van die inhoud daarvan in die siege van die aardse mens... ons taak het veel meer as boom plant te doene, tog is die kompos idee suiwer natuurs en staan eg vas. Dankie Nordika.

    groetnis
    knipmes

  8. #28
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    ...There will be new dissensions though without violent persecutions, and there will be Christian Churches celebrating the Sacrament of My Blood and Body long after I have established the new Sacrament of Life.

    For men learn slowly...
    Ons is reeds hier, al lankal al en hard aan die werk... elkeen op sy/haar tyd en plek soos beplan was...

    groetnis
    knipmes

  9. #29
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Hier volg 'n belangrike reŽl wat aanhaal en voorskryf uit die wet van Jahweh / JHWH wat direk betrekking het op vroue en hul status in die samelewing.

    Julle vroue moet in die gemeentes swyg; want dit is hulle nie toegelaat om te spreek nie, maar om onderdanig te wees, soos die wet ook sÍ.

    Maar as hulle iets wil leer, laat hulle tuis hul eie mans vra, want dit is lelik vir vroue om in die gemeente te spreek.
    (1 KorinthiŽrs 14:34,35)

    Ingevolge Jahweh se wette moet vroue hulself beskou as onderdane (slawe) van hul mans en durf hulle nie waag om 'n geestelike bydrae te lewer nie. Hierdie Jahweh-wet skree teen al die moederlike eienskappe waarmee Skepper die vrou toebedeel het.

    Die minagtigende wyse waarop Jahweh se wette die vrou as onderdaan en mindere wese hanteer, is tipies van die Midde-Oosterse psige en skreiend in teenstryd met die Germaans/Nordiese psige van die Boer.

    Genadiglik trek Siener van Rensburg se visioene 'n streep deur die HERE/Jahweh se wette met betrekking tot die vrou en haar rol in die geestelike lewe.

    Wie kan nog die dae onthou toe dit sonde was vir 'n vrou om haar beenhare te skeer, te grimeer en sonder 'n hoed die dweepsieke relaas van 'n predikant van Jahweh op 'n Sondagoggend aan te hoor?

    Geen wonder dat Boervroue in die Britse konsentrasie kampe nie die Sondag dienste bygewoon het nie en selfs so ver gegaan het om hul Bybels op te skeur.

  10. #30
    Member
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    thabazimbi
    Age
    64
    Posts
    30
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    41

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    So raakgevat! Hoeveel van ons Boervrouens is nog vasgevang in die slawerny? Ek bedoel nie daarby tradisionele takies nie maar gedomineerde huwelike! Hoop u artikel gaan n paar bereik.

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •