View Poll Results: Het die Boervroue grondige rede gehad om hul Bybels op te skeur?

Voters
10. You may not vote on this poll
  • Ja

    10 100.00%
  • Nee

    0 0%
Page 4 of 4 FirstFirst 1234
Results 31 to 38 of 38

Thread: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

  1. #31
    Member Moeder's Avatar
    Join Date
    May 2007
    Location
    Deutsch Sudwestafrika
    Posts
    12
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Die probleem is dat die Joodse verhale van Jahweh op ons Germaanse psige afgedwing is, maar dit was alles vergeefs. Alles wat in die Ou Testament van Jahweh geskryf is oor die vrou, bots teen die verhewe rol wat ons Boer mans vir ons geskep het.

    Die Boerevolk is bekend vir die feit dat die mans hul vroue en moeders eer en op die hande dra. Kyk maar na die monumente en lees die geskiedenis van die Boer.

    Watter ander volk se vroue het die prys betaal wat die vroue en moeders in ons volk se geskiedenis betaal het? Ons moet ons finaal losmaak van die Israel/Joodse denkwyse en terugkeer na ons wortels van adel.

  2. #32
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Jahweh se benadering tot die vrou soos opgeteken in sy Tenakh (Ou Testament) kan met redelike sekerheid beskryf word as irrasioneel. Vergelyk Jahweh se wette met betrekking tot onrein vroue.


    Spreek met die kinders van Israel en sê: As 'n vrou swanger word en 'n seun baar, sal sy sewe dae lank onrein wees; soos in die dae van die onreinheid as sy onwel is, sal sy onrein wees.

    En op die agtste dag moet hy aan die vlees van sy voorhuid besny word.

    Dan moet sy drie-en-dertig dae in die reinigingsbloed bly. Aan niks wat heilig is, moet sy raak nie en in die heiligdom mag sy nie kom nie totdat die dae van haar reiniging verby is.
    (Levítikus 12:2,3,4)


    Sewe dae in 'n staat van onreinheid en 33 dae in reinigingsbloed vir die vrou wat 'n seun baar. Maar wanneer sy 'n dogter baar, verdubbel die las.


    Maar as sy ’n dogter baar, sal sy twee weke onrein wees soos by haar maandelikse onreinheid. Dan moet sy ses-en-sestig dae in die reinigingsbloed bly. (Levítikus 12:5)


    Wat is Jahweh se rasionaal agter hierdie ooglopende onkonsekwentheid? Of hou hy bloot net meer van seuntjies as van dogterjies?

  3. #33

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Hiermee gaan ek akkoord!

    Ons moet egter in gedagtenis hou dat... die geveg is nie om van die bybel as boek ontslae te raak nie, maar eerder die regstelling van die wanbegrip van die inhoud daarvan in die siege van die aardse mens... ons taak het veel meer as boom plant te doene, tog is die kompos idee suiwer natuurs en staan eg vas. Dankie Nordika.

    groetnis
    knipmes
    Ek stem saam met oom knipmes maar die bybel en die kruis is van dooie bome gemaak. Ek het gedink dat die bybel en die kruis die dood verkondig en daarom soek ek iemand wat die blou boek, israel visie bybel vir my wil skenk vir 'n eksperiment. Ek wil hom gebruik as kompos om te bewys dat sy dood kan lei tot lewe.

  4. #34
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Jahweh se benadering tot die vrou soos opgeteken in sy Tenakh (Ou Testament) kan met redelike sekerheid beskryf word as irrasioneel. Vergelyk Jahweh se wette met betrekking tot onrein vroue.


    Spreek met die kinders van Israel en sê: As 'n vrou swanger word en 'n seun baar, sal sy sewe dae lank onrein wees; soos in die dae van die onreinheid as sy onwel is, sal sy onrein wees.

    En op die agtste dag moet hy aan die vlees van sy voorhuid besny word.

    Dan moet sy drie-en-dertig dae in die reinigingsbloed bly. Aan niks wat heilig is, moet sy raak nie en in die heiligdom mag sy nie kom nie totdat die dae van haar reiniging verby is.
    (Levítikus 12:2,3,4)


    Sewe dae in 'n staat van onreinheid en 33 dae in reinigingsbloed vir die vrou wat 'n seun baar. Maar wanneer sy 'n dogter baar, verdubbel die las.


    Maar as sy ’n dogter baar, sal sy twee weke onrein wees soos by haar maandelikse onreinheid. Dan moet sy ses-en-sestig dae in die reinigingsbloed bly. (Levítikus 12:5)


    Wat is Jahweh se rasionaal agter hierdie ooglopende onkonsekwentheid? Of hou hy bloot net meer van seuntjies as van dogterjies?
    DOM die primitiewe wette van Levitikus is vir my bloot "reels" wat deur die owerstes ingestel is om Israel teen hulself en selfs teen die natuur te beskerm.

    Neem nou maar die koswette, varke was in daardie dae vrylopend, ons almal weet dat 'n vark wat vryloop lintwurms na die mens oordra, vandaar die "onreinheid" van die vark.

    Wat die baar van dogters betref reken ek seuns was in daardie tyd vir die Israeliete belangrik omdat hulle voortdurend in oorloe betrokke was, en baie mans op die slagveld gesneuwel het.
    Die natuurwet van die Vader leer ons egter dat die mens van nature geneig is om 'n groter persentasie dogters voort te bring. Dus sou so 'n wet, 'n spesifieke vrou wat meer geneig is om dogters te baar beperk om minder kinders te he as een wat geneig is om seuns te baar.

    'n Mens moet jou werklik die vraag afvra of die wette werklik opdragte van Jahweh was en of dit bloot in die menslike/vleeslike gedagte van die priesters uitgedink is.Ek persoonlik dink dit is mensgemaakte reels wat onder die vaandel van Jahweh afgedwing is.

    Sou ons egter se dat dit werklik opdragte van Jahweh is(lees die rooigedrukte gedeelte hierbo), is dit duidelik dat Jahweh in opstand teen die Vader se natuurwette was.

  5. #35
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Pionier, jou uiteensetting is die realistiese siening. Dit beteken dat jy die volgende stelling as leuen beskou:

    EN die HERE het met Moses en Aäron gespreek en aan hulle gesê:
    (Levítikus11:1)

    Indien jy dit nie as 'n leuen beskou nie en aanvaar dat die opdragte wel van Jahweh kom, is hy in stryd met die Vader se natuurwette, soos jy tereg uitwys.

    Dan moet ons algar onderskei tussen die ware Jahweh wat oor die Israeliete aangestel is en die Jahweh wat die priesters hom voor uitmaak, want daar is 'n drastiese verskil. Nog 'n voorbeeld is die bloedrituele van Levítikus wat klink soos 'n bloudruk vir satanisme. Die Jahweh van Jeremia ontken dat hy daardie opdragte gegee het.

    Want Ek het met julle vaders, op die dag dat Ek hulle uit Egipteland uitgelei het, nie gespreek nie en hulle geen bevel gegee in verband met brandoffer of slagoffer nie. (Jeremia 7:22)

    Let ook op die volgende stelling van Jahweh:

    En die HERE het vir my gesê: Die profete profeteer vals in my Naam; Ek het hulle nie gestuur en hulle geen bevel gegee en met hulle nie gespreek nie; hulle profeteer vir julle ’n leuengesig en nietige waarsêery en bedrieëry van hulle hart. (Jeremia 14:14)

    Die vraag is nou.

    Hoe lees ons die Ou Testament en hoe onderskei ons van ware opdragte van Jahweh en vals opdragte wat in sy naam gegee is?

    Wat gooi ons uit en wat behou ons? Of moet ons die Ou Testament in geheel uitgooi?

  6. #36
    Member
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    52
    Posts
    38
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    37

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Die opskeur van Jahweh se Bybels moet nie in isolasie beoordeel word nie. Dit is 'n skakel in 'n reeks van gebeure wat nog nie afgehandel is nie.

    Die gebeure verloop soos volg:

    • Die Kerk van Jahweh plaas die Voortrekkers onder sensuur.
    • Die voortrekkers sluit 'n Gelofte met die God van hemel en aarde. (Nie met Jahweh nie)
    • Die Voortrekkers val terug op die kerk van Jahweh.
    • Jahweh se verbondsvolk (Jode) voer 'n oorlog teen die Boere om hul land en goud te vat.
    • Boervroue weier om Jahweh verder te aanbid en skeur sy Bybel op.
    • Die Boere val terug op die kerk van Jahweh.
    • Die verbondsvolk van Jahweh (Jode) sweer saam om die Boere se grond en goud te vat en ondersteun 'n ANC rewolusie teen ons volk.
    • Ons verloor ons land, maar die stryd teen ons gaan voort.


    Nou ontstaan die vraag.

    Waarom voer die verbondsvolk van Jahweh so 'n verbete stryd teen die Boer? Die antwoord is voor-die-hand-liggend.

    Siener van Rensburg, Johanna Brandt en GA Watermeyer het voorspel dat die Boerevolk die gasheer vir die wederkoms gaan wees.

    Hulle voorspel ook dat die Boer instrumenteel gaan wees in die vernietiging van Jahwehisme (insluitend sy newe-efek naamlik Satanisme) en die herstel van die geloof in die God van hemel en aarde.

    Dit lyk egter nie of die priesterdom van Jahweh, die status wat hulle deur bedrog aan hom toegeken het sonder 'n geveg gaan prysgee nie.

    Uiteindelik is die stryd tussen diegene van "bo gebore" wat die geloof moet herstel en diegene wat die bedrog van Jahweh in stand wil hou.

    Genadiglik weet ons reeds wat die uitslag gaan wees.
    Die probleem le om die verdonkerde stuk oor te plaas na goedgelowige mense.
    Die drie Fleur de Lills

  7. #37
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Pionier, jou uiteensetting is die realistiese siening. Dit beteken dat jy die volgende stelling as leuen beskou:

    EN die HERE het met Moses en Aäron gespreek en aan hulle gesê:
    (Levítikus11:1)

    Indien jy dit nie as 'n leuen beskou nie en aanvaar dat die opdragte wel van Jahweh kom, is hy in stryd met die Vader se natuurwette, soos jy tereg uitwys.

    Dan moet ons algar onderskei tussen die ware Jahweh wat oor die Israeliete aangestel is en die Jahweh wat die priesters hom voor uitmaak, want daar is 'n drastiese verskil. Nog 'n voorbeeld is die bloedrituele van Levítikus wat klink soos 'n bloudruk vir satanisme. Die Jahweh van Jeremia ontken dat hy daardie opdragte gegee het.

    Want Ek het met julle vaders, op die dag dat Ek hulle uit Egipteland uitgelei het, nie gespreek nie en hulle geen bevel gegee in verband met brandoffer of slagoffer nie. (Jeremia 7:22)

    Let ook op die volgende stelling van Jahweh:

    En die HERE het vir my gesê: Die profete profeteer vals in my Naam; Ek het hulle nie gestuur en hulle geen bevel gegee en met hulle nie gespreek nie; hulle profeteer vir julle ’n leuengesig en nietige waarsêery en bedrieëry van hulle hart. (Jeremia 14:14)

    Die vraag is nou.

    Hoe lees ons die Ou Testament en hoe onderskei ons van ware opdragte van Jahweh en vals opdragte wat in sy naam gegee is?

    Wat gooi ons uit en wat behou ons? Of moet ons die Ou Testament in geheel uitgooi?
    DOM ons sien dat die saak twee kante toe sny, daar is vir my tans nog geen duidelike uitklaring in die verband nie.
    Dit laat my dink aan die gedeelte in Op 3:16
    Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug.

    Miskien het dit tyd geword dat ons die Ou Testament uit spuug

  8. #38
    Member Vicky's Avatar
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    97
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Die probleem le om die verdonkerde stuk oor te plaas na goedgelowige mense.
    Boerland, die geheim lê daarin om dit met liefde te doen en niks te forseer nie. Mens moet net klein saadjies plant en mense self laat navorsing doen. Wanneer hulle gemoed oop is en hulle gereed is om dit te ontvang sal dit vanself gebeur en dan sal dit so helder soos daglig wees. Maar as jy ongeduldig is en dit forseer, word die teenkanting net groter en groter. Dit verg baie liefde en geduld om deur die spinnerakke van eeue se breinspoeling te dring. En jy moet ook maar voorbereid wees op baie veroordeling, maar jy kan nie die mens verkwalik wat jou veroordeel nie, want dit is eintlik maar net 'n verdedigings meganisme en hulle dink hulle doen reg. Dis maar moeilik as mens se fondasies geskud word. En jy is reg - die priesters (teoloeë) weet BAIE goed wat die waarheid is, maar hulle word betaal om dit onder die dekmantel te hou.
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •