Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 11 to 20 of 27

Thread: Boerland

  1. #11
    Member Boerland's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    50
    Posts
    40
    Rep Power
    30

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Boerland.

    Boermanskap sal eers herstel word wanneer die geloof reggestel word.

    Die "vrot" waarna Moeder verwys is die feit dat pseudo Israeliete hulself drapeer as Boere van Midde-Oosterse afkoms. Hulle kaap ons Ariese psige en besmet Boermanskap met volksvreemde Joodse gewoontes.

    Dieselfde Boere-Jode is tans met 'n verbete poging besig om Jahwehisme as nasionale Godsdiens van die Boerevolk af te dwing. Ons geskiedenis getuig daarvan dat ons nog nooit die Jahweh-baadjie aangetrek het nie. Inteendeel, Jahweh was nie eens 'n party tot die Gelofte van Pretorius en Cilliers nie. (Lees die argument hier)

    Jahweh is die stamgod van die Jode, broer van Bašl en seun van El. Hy en sy Joodse verbondsvolk het Groot Britanje teen ons in 'n oorlog aangestig om ons goud te bekom. Die Boervroue het sy Tenakh in die konsentrasie kampe opgeskeur. (Lees die artikel hier)

    Gedurende die naweek van 8, 9 en 10 Oktober gaan niksvermoedende mense wat hulself as Boere beskou bymekaar kom om 'n pakt met die Joodse stamgod, Jahweh te sluit.

    Indien jy van "bo gebore" is, sou jy reeds kon voorspel wat die uitkoms van daardie pakt gaan wees.
    Ek glo nie dat hierdie sal gebeur nie.As daardie pakt gesluit word sal hy verdoem word.Ek begin die hele konsep verstaan.Ek dink dat die uitgeligte gedeeltes op verskeie ander poste baie belangrik is.Die vraag staan wat gaan ons lees as ons die Bybel verbrand.

    Verder was en het ek nooit tuisgevoel om myself as Israeliet te sien nie.Ek sien ook dat daar n verbete aanslag geloods word om Boerwees te betrek by jodaisme.Snaaks dat as jy n 4 Kleur waai word jy bestempel as juis dit.
    Die drie Fleur de Lills

  2. #12
    Member Boerland's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    50
    Posts
    40
    Rep Power
    30

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Vicky View Post
    Hallo Boerland. Welkom hier. Ek hoop jy voel sommer al klaar tuis.

    Ek hou van jou woordkeuse. 'n "Versugting" om te omvorm, dui op 'n werklike begeerte om te verander na iets beter. 'n Versugting is 'n gevoel wat mens nie kan ignoreer nie, en wat jou dwing om in beweging te kom - soos wanneer 'n mens so dors is dat jy net eenvoudig dadelik 'n glas water MOET gaan drink. Ja, dit is regtig so dat ons begeer om te ontsnap van die kettings van dit wat ons nou reeds weet 'n vals religie is, en uiting te gee aan dit wat nog al die jare in ons harte gelÍ en wag het om geboorte te neem. En dan moet ek ook natuurlik onomwonde met Moeder saamstem dat daar nie 'n versugting om te omvorm sal wees as daar nie reeds iets fout is nie. Mens wil mos nie omvorm as jy jou in perfekte omstandighede bevind nie. Die oue moet weg en plek maak vir die nuwe. Wat dink jy Boerland?
    Die dag wat jy jouself in perfekte toestand gaan sien sal sekerlik in jou verheerlikte liggaam wees.Intussen baklei ons die stryd op alle fronte.
    Die drie Fleur de Lills

  3. #13
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    148
    Rep Power
    44

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Ek glo nie dat hierdie sal gebeur nie.As daardie pakt gesluit word sal hy verdoem word.Ek begin die hele konsep verstaan.Ek dink dat die uitgeligte gedeeltes op verskeie ander poste baie belangrik is.Die vraag staan wat gaan ons lees as ons die Bybel verbrand.

    Verder was en het ek nooit tuisgevoel om myself as Israeliet te sien nie.Ek sien ook dat daar n verbete aanslag geloods word om Boerwees te betrek by jodaisme.Snaaks dat as jy n 4 Kleur waai word jy bestempel as juis dit.
    'n Wedergebore Christen laat hom lei deur die Gees, dan het jy nie meer nodig om jou bestaan te regverdig uit geskrifte en riglyne wat meer as 2000 jaar gelede vir primitiewe woestyn nomade wet was nie.
    Jesus Christus het vir hierdie doel aarde toe gekom, Hy is egter verwerp deur die, na wie Hy gestuur is. Genadiglik is die Heilige Gees vir ons nagelaat.

  4. #14

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Pionier View Post

    Naand Pionier!

    Ek stem met jou heeltemaal saam. Ons weet nou al die Koninkryk van die Hemele is binne elkeen wat van bo gebore is. Ons ken in ons gees die verskil tussen reg en verkeerd, en die Messias het mos vir ons 'n nuwe gebod gebring - al wat ons nodig het is om daarvolgens te lewe.
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  5. #15
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    148
    Rep Power
    44

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Die dag wat jy jouself in perfekte toestand gaan sien sal sekerlik in jou verheerlikte liggaam wees.Intussen baklei ons die stryd op alle fronte.
    Ons moet egter waak om op soveel fronte die stryd aan te se, dat ons naderhand teen onsself baklei.

  6. #16
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Boerland

    daarom moet ons met 'n oop gemoed kan redeneer en verskil, sodat ons daaruit kan groei...
    Die van "Bo" gebore het geen keuse nie, sal in elk geval so doen... ongeag!

    groetnis
    knipmes
    Last edited by knipmes; 7th October 2010 at 19:42.

  7. #17
    Member Boerland's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    50
    Posts
    40
    Rep Power
    30

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Ons moet egter waak om op soveel fronte die stryd aan te se, dat ons naderhand teen onsself baklei.
    Jy is heeltemal reg met die opmerking.
    Het jou familie wapen die 3 fleurs in.
    Die drie Fleur de Lills

  8. #18
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    148
    Rep Power
    44

    Smile Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Jy is heeltemal reg met die opmerking.
    Het jou familie wapen die 3 fleurs in.
    Nee, maar indien my vermoede reg is, is dit in joune teenwoordig.
    Moet egter nie dat dit te veel plaE nie, ons is in gees algar God se familie, sonder dat ons dit gevraE het.

  9. #19
    Member Boerland's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    50
    Posts
    40
    Rep Power
    30

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Nee, maar indien my vermoede reg is, is dit in joune teenwoordig.
    Moet egter nie dat dit te veel plaE nie, ons is in gees algar God se familie, sonder dat ons dit gevraE het.
    Ek het nogal n spesiale verbintenis met die fleurs waarop ek gewys was sonder om dit te weet.
    Die drie Fleur de Lills

  10. #20
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    148
    Rep Power
    44

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Ek het nogal n spesiale verbintenis met die fleurs waarop ek gewys was sonder om dit te weet.
    Hoewel ek nie toegang daartoe het nie, kan ek die spesifieke "rigting wyser" onthou. Indien my geheue my nie ontgaan nie so ongeveer twee jaar gelede

    In elk geval hoop jy kuier lekker hier.

    Groetnis

Similar Threads

  1. Lewensvatbaarheid van Boerland?
    By Pionier in forum Nuus
    Replies: 3
    Last Post: 30th September 2010, 18:24

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •