Page 3 of 3 FirstFirst 123
Results 21 to 27 of 27

Thread: Boerland

  1. #21
    Member Boerland's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    50
    Posts
    40
    Rep Power
    28

    Default Re: Boerland

    hehehehehe skerp,baie skerp.Lees baie en leer baie is die antwoord op baie vrae.Skryfstyle sal ook nie maklik verander nie.
    Die drie Fleur de Lills

  2. #22
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    58

    Default Re: Boerland

    Die geheue kan verfris word by Lelie, Fleur de Lis.

  3. #23
    Member Boerland's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    50
    Posts
    40
    Rep Power
    28

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Die geheue kan verfris word by Lelie, Fleur de Lis.
    Het hom nog nie uitgevee nie.Een van my kosbaarste besittings.
    Die drie Fleur de Lills

  4. #24
    Member yeshurun's Avatar
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    vanderbijlpark
    Age
    41
    Posts
    15
    Rep Power
    20

    Default

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Het hom nog nie uitgevee nie.Een van my kosbaarste besittings.
    Die enigste kosbare besitting is ABBA YaH. Al die ander goed is net om ons aandag van HOM af te verLei. Pas op vir die begeertes van die wereldShalomYeshurun

  5. #25
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    51

    Default Re: Boerland

    Yeshurun, ek neem aan jy is die een mens wat net mooi niks op hierdie planeet het wat jy as kosbaar as aardling ag nie. Jy wandel rond sonder klere, huis of haard?

    Aarde man, as jy jou geloofsoortuigings wil voorhou, doen dit dan aan die hand van opregtheid en verdraagsaamheid. Ek het 'n knipmes wat besonder kosbaar is vir my, waarmee ek biltong sny... hoe kan dit my Geloof verander?




    groetnis
    knipmes

  6. #26
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Boerland

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Ek het 'n knipmes wat besonder kosbaar is vir my, waarmee ek biltong sny... hoe kan dit my Geloof verander?
    knipmes soos jy het ek ook 'n kosbare besitting, en sal hard geslaan word as ek my vrou daaronder reken, hoeveel te meer sal die onderdane van die mens-moordende Joodse familiegod mee afgereken word as hulle hul patriag as 'n besitting beskou?

  7. #27
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    52
    Posts
    377
    Blog Entries
    10
    Rep Power
    36

    Default Re: Boerland

    yeshurun,

    Die enigste kosbare besitting is ABBA YaH. Al die ander goed is net om ons aandag van HOM af te verLei. Pas op vir die begeertes van die wereldShalomYeshurun
    Wat bedoel jy met "al die ander goed" ? Hier in die skepping woon baie, nie net die mense nie. Volgens jou wat is die begeerte van die wreld? Want die fisiese liggaam is dan so gemaak om te kan begeer. Die sintuie werk so mooi ! Als wat jy met die o kan sien! Als wat jy met jou neus kan ruik! Als wat jy met jou ore kan hoor! Als wat jy met jou tong kan proe! Dit begeer die mense.

    Bv ekke is mal oor daardie pienk en wit lekkers genoem "Turkish delight". Nou soms soos die fisiese liggaam reageer met die smaak organe op die tong begin ek lus raak vir daardie lekker goed! ;-) Die fisiese liggaam is dan nou so gemaak om te begeer juis met al daardie sintuie wat die skepper God aan ons gegee het, is dit nie so nie?

    Alles wat hier lewe is kosbaar!
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

Similar Threads

  1. Lewensvatbaarheid van Boerland?
    By Pionier in forum Nuus
    Replies: 3
    Last Post: 30th September 2010, 18:24

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •